2012-06-04Wie op hierdie forum simpatie soek, sal gou ontnugter word. Hierdie forum is vir die taai gee en taai neem. Hier word gelooi. Ek is bevrees ek het beide geen simpatie of empatie met die inhou van hierdie skrywe nie. Indien ge-argum
2012-06-03Barend,
Die (sic) het niks te doen met 'n spelfout daarin nie.
As jy oplet sou jy dalk agterkom dat ek menige spelfout in my aanhalings uit jou kommentaar sonder enige verwysing daarna reggemaak het.
Die (sic) het te doen m
2012-06-03Dolfie
Ek sal graag by jou wil hoor, waar in jou Bybel se God dat Homoseksualitiet sonde is? Verwys jy na Levitikus, waar Moses vr die Israeliete vertel watter ordereelings om te volg? En van al daardie orde-reelings, wat ek doodseker
2012-06-03Nee, wat Jaco, dit is maar jy wat sukkel met die lees en verstaan, selfs jou eie skryfwerk, wil dit voorkom. Dit sal jou nie help om dit op my te probeer projekteer, nie. G'n wonder jy erken self dat my skryfwerk jou verstand te bowe gaan, nie... Of dit e
2012-06-03Cornelius,
Ek is bietjie ontsteld oor jou houding. Jy is baie aspris en dit word getoon in jou gebruik van (sic) agter elke moontlik spelfout wat jy aantref. Hoe arrogant, beterweterig en selfvoldaan is jy nie! Maggies mens, om te staan en (sic) skrywe a
2012-06-02Hallo Johannes
Jou briewe is uiters waardevol. Dit laat baie mense besef hulle het nog heeltyd met skille op die oë die wêreld betrag het. Sommiges van hulle is verlig om verlos te wees en, ander weer, sal teen die prikkels skop
2012-06-02Vir die Leser:
Die volgende is 'n vergelyking met Hammurabi wat deur die meeste heidense lande van die Middeooste toegepas was met Moses oor dieselfde onderwerp. Lyk asof die heiden beteraf was as die Jood.
"If a man sold himse
2012-06-02Kobus
Dis beslis nie ek wat 'n obsessie met jou het nie, moenie vir jouself vernaamlik daaroor laat voel nie. Dis jy wat 'n obsessie met homoseksualisme het, 'n obsessie met ateiste. Jy het omtrent geen ander Bybelse onderwerp te bespreek nie
2012-06-02Jaco, gaan kyk na die onderstaande skakel vir 'n elektroniese weergawe van die Bybel in Afrikaans. Dit begin by Genesis op hierdie skakel, maar jy kan vinnig na enige teks gaan - en dit selfs vergelyk met die 33 en 53 vertalings.
Ek stuur die inl
2012-06-02Jy raak nou, net soos Cornelius, baie desperaat, Jaco.
Dit beteken natuurlik dat jy besef jy is as ’n kansvatter en leuenaar ontbloot. Nou gryp jy reeds gebreekte strooihalms aan. Dit is maklik om uit te wys.
Ek het haal weer jou eie
2012-06-02Leon is een van daardie mense wat met baie deernis benader en behandel moet word... want hy roep om hulp. Nou is die tyd om lankmoedig en sagmoedig te wees. En, ek is oortuig dat dit baie moed kos vir hom om sy hart en sy skisofrenie hier bloot te lê
2012-06-02Kobus
Gaan terug skooltoe. Jy kan blykbaar nie Afrikaans ordentlik lees nie, of is dit weer daardie "Spirituele Intellegensie" van jou wat jou die begaafdheid gee om weereens tussen die lyne te lees wat nie daar staan nie.
Jy sê: &
2012-06-02Haai, Bibi
Jou nuwe hondjie se gesig lyk nogal op die van 'n panda, seker 'n plaaspanda. En dankie vir die roerende song deur Joanna Newsom.
WG
2012-06-02Johannes,
Kan ek net 'n lansie breek vir jou hier. Jy kry geweldig baie negatiewe kommentaar op hierdie webwerf van skrywers wie se skryfstandaard ver onder die van joune is (In my beskeie opinie). So namens die stille leser wil ek graag sê, doen
2012-06-02Dag Johan,
my stuiwer lyk so,
Angola het nie "opgegee" nie. Na 'n verandering van regering in Portugal het die nuwe regering besluit om alle kolonies onmiddellik onafhanklik te maak en het dus ook hul soldate onttrek. Die gevolg in Angola
2012-06-01
Henry
Ek is bewus van die bekering en doop van die Ethiopier. Wat jy miskien nie van bewus is nie, is dat daar 'n tradisie (tradisie = vermoedens wat nie bewys kan word nie) is dat die einste Ethiopier instrumenteel was vir die volskaalse bekerin
2012-06-01Net ter wille van opheldering:
Jaco het voorgegee en geïnsinueer dat die konings van Israel as gebruik mans gekastreer het om van hulle eunuchs te maak, terwyl dit 'n verfoeilike praktyk onder die heidennasies was. My uitwysing aan hom is dus om a
2012-06-01Beste Johan,
Die werf is darem altyd daar om dit van jou bors te kry en te weet jy's nie alleen uitgelewer aan die Afrikanerdom se gekondisioneerde Protestantse regsinnigheid nie.
Net die beste vir jou daar in die oord.
Namaste!
2012-06-01Johan,
Jy het blykbaar één versugting – “ek wil net gaan rus”. Dít is waar die probleem inkom. Gaan rus? Waar? As jy dan meen daar is niks na die fisieke dood nie, waar sal jy jou rus vind in die hiernamaals, me
2012-06-01Hallo Barend,
Dankie vir jou kommentaar.
Ek sal oneerlik wees as ek probeer voorgee dat ek jou redevoering in geheel volg.
Ten einde my dit op te klaar, haal ek jou gedeeltes aan en lewer so kort moontlik kommentaar daarop.
Jy tik: "
2012-06-01Boerinniebos,
Die punt is ook maar dat daar in kontaksituasies en die wanorde wat dit meebring, baie dikwels van voorgeskrewe prosedures afgewyk, was. As jy daar was, behoort jy te weet. Die seiner was die kontak met hulp of was veronderstel om so t
2012-06-01Heiden,
Dit is glad nie vir my 'n belediging of nadeel of enigiets van daardie aard, om vir Dolf of Henry of Aletta (Tant Alie) aangesien te word nie - inteendeel, dit is vir my 'n bemoediging en ek word baie graag met hulle geassosieer.
Jy sien, di
2012-06-01Jaco
Wat meer kan mens sê wat al reeds vir jou gesê is.Jou doelbewuste besluit om nie n’ mitiese God te dien (soos jy dit stel), dien jy daardeur onbewustelik die god van die wêreld of dalk tog doelbewustelik, maar in elk geval
2012-05-31Jy's reg Perdebytjie (of sal ek sê 'jy het gelyk ...'), ek moes gesê het ' ... vir wie juffrou fyn moet dophou." Wys jou wat gebeur as mens nie meer naamvalle het nie.
Duitswester, dis nie net sommige Transvalers wat so praat nie
2012-05-31Barend - Ek vind raakpunte in van wat jy skryf, maar ek moet ook maan dat ek nie glo dat jou opregte mening - van gesamentelike aanbidding aanvaarbaar is nie. In teendeel, ek dink dit is gevaarlik. Veral as Christene hulself oopmaak vir ander ideologie (n
2012-05-31Johan - Dit is 'n sagter toon in jou brief as in die verlede. Dalk is dit tog 'n teken dat jy nadink oor waar jou Heil le en wat van jou gaan word. Hou aan soek, jy sal dalk vind. Ek dink jy en jou vrou, wie jy Getuig, 'n opregte Christen is, moet dalk hi
2012-05-31Goed dan, Heiden. As jy beweer jy is nie Cornelius nie, dan is dit reg so. Ons gis al lank oor die moontlikheid dat Cornelius aan Veelvuldige Persoonlikheidsversteuring of iets ly. Dit het veral gemanifesteer toe hy destyds sy verwyfde kant onder die
2012-05-31Beste Jan Rap
Ek wil jou graag bedank vir die lansie wat jy periodiek vir my breek en veral vir die kruistog wat jy tot voordeel van Afrikaans voer. Weens my beperkte rekenaargeletterdheid het ek eers onlangs, danksy Naomi se hulp, geregistreer&nb
2012-05-31Beste Jan,
Dit is so dat die Duitse man vertaal in Afrikaans 'n mens of iemand is. Daarmee stry ek nie.
As ek jou nou reg verstaan, wil jy hê dat ons Duitse en Engelse konstruksies op Afrikaans van toepassing moet maak, en dit kan mos ni
2012-05-31Heiden,
Weer eens bewys jy jou eie gebrek aan intelligensie. Kobus het - alhoewel hy 'n mede ware gelowige is - nie my geskrewe gedoen nie. Nee wat, ek het dit sommer self geskryf. Net soos wat jy blykbaar 'n "Haan" is en nie 'n "Henn"
2012-05-31Hallo Barend,
Cornelius sy standpunt verduidelik? As hy maar het… Dit is ongelukkig nie moontlik om behoorlik Cornelius se geknoei in 'n paar woorde te verduidelik, nie.
Die probleem met punt 1 wat jy noem, is dat Cornelius juis by sy poe
2012-05-31Jaco,
Ek is ‘n ware gelowige christen en ook ‘n baie energieke een daarby. Dikwels misgis mense my energieke deelname aan ‘n forum soos díe een as veroordelend, aanvallend, dat dit in woede geskiet, en dies meer. Dit is glad nie die geval en
2012-05-31Deur die genade van God is die oorgrote meerderheid van mense wat hier lees en jou ‘jurie’ uitmaak (watter snert), nie insiglose ongelowiges soos jy en ‘n paar ander hier nie, Jaco.
Dus, wat die mense sal insien (met die uitsonderin