2012-07-07Julle het werklik geen begrip of insig nie, het julle, Delusie?
Wat op aarde het dit met die chemiese aard van die hout fossiel te make? Dit is steeds gefossileerde hout, alhoewel dit ook weens blootstelling met ysterminerale deurpriem is.
D
2012-07-07ek is ook bly dat williams se mannetjies hier inkom. hulle bring hul goedkoop nagemaakte gemors en my locals plunder hulle winkeltjies. die spul probeer vir jarre al en steeds sien die locals deur hulle. bring hulle in, en bring die voorraad: die locals h
2012-07-07Heita duitswester.
ek het maar die kaggel en die kaggel en die karosse wat doerie tyd deur 'n ou man gemaak is. Dis lekker as die koue buite mens 'n rooi neus gee. lat mens dieper onner die komberse inkruip en voel na die goete waaroor selfs die honne
2012-07-07Dankie, Bibi, ek dink ek het nou 'n beter idee (alhoewel 'idee' veels te veel seg) nadat ek daaroor geslaap het - nie net skuinsgeleg het nie, maar met my volle gewig seilend moes slaap. Daar was 'n sywurm en 'n roeispaan-pendulum en die pendant van 'n sp
2012-07-07Wanneer sal jy ooit leer om nie soos 'n sot op te tree wanneer jy nie begryp wat aangaan, of waarvan gepraat word, nie, Cornelius? En dit gebeur deurgaans.
Onthou tog, as jy die insig kan bemeester - die sotheid in die verhaal is en bly telkens
2012-07-07Ag tog ou Kobus; ek praat nie saam as die Duiwel iets aanroer nie ... maar wat noem 'n mens dit as 'n vuur en swael dweper soos jy sonder seremonie "neerdaal" omdat sy wankelrige kassie in duie stort, harte soos myne die rug daarop draai maar di
2012-07-07Ek het dit nog nie selfervaar nie, maar indien afwysende reaksie van die Suid-Afrikaanse publiek op die evolusie-lering, in die praktyk so omvangryk is dat dit 'n hindernis is om "bewese en beproefde wetenskaplike kennis sy regmatige plek in di
2012-07-06Kobus, doen asseblief net 'n bietjie moeite met jou opskrifte ... jy trek weg met Sneeuwitjie wat saam met Peter in die berge speel en eindig waar die wolf uit die ouma se maag deur Phinoccio gehaal word ...
2012-07-06Derek,
Jy is omtrent mosterd na die maal.
Jou relaas omtrent Alistair McGrath is nie relevant, nie. McGrath was baie dinge vóór hy gelowig geword het, ook ’n ateïs en aanhanger van die darwinistiese tipe evolusieleer, so
2012-07-06Bly te kenne Blackie and the Rodeo Kings, dankie vir die bekendstelling, Kerneels - daai liedjie "Another free woman ..." het skop, wil graag meer van hulle hoor.
2012-07-06Beste Naomi
Ek stem saam dat daar hard opgetree word teen selfoongebruikers.Ek het al met my eie oë gesien hoe iemand deur 'n rooi lig ry,die spoedgrens oorskry,al beduiende met los hande met 'n selfoon teen die oor.Dus was hier sprake van vier
2012-07-06Liewe Bibi,
My betoog is glad nie bedoel om sensuur toe te pas nie - hemele behoed!!! Waarteen ek dit wel het is die blatante kruheid van hedendaagse skrywers/digters/sangers/toneel om reaksie uit te lok: Om die volgende ou ene voor te wees en so a
2012-07-06Is dit al waartoe jy instaat is, Cornelius? Om my te probeer kritiseer, in stede van 'n sinvolle bydrae te maak? Maar, dit is mos dan ook jou kenmerkende probleem.
En dan sit jy, soos jy mos maar voor bekend, is, weer voor die spieël en praat met
2012-07-06DIE WESTE IS VER VAN SY EIENDE:
Wat my eintlik dronkslaan is Afrikaners soos Gramsci wat wens die Weste sal tot niet gaan en wens dat 'n volksvreemde moontheid hulle plek sal inneem (Franscois se missie verstaan ek, die dat ek nie daarop ag slaan ni
2012-07-06Hy is gillend en skreeuend uit die donker eeue gesleep en as jy hom aan homself oorlaat, trek hy reguit terug donker eeue toe en neem alles saam wat hy aanraak.
Ek het niks meer met hom te doen nie en weier om ooit weer toe te laat dat hy enigiets
2012-07-06Dag Jan,
as ek kyk na ander volke wat in diaspora was reken ek Afrikaans sal slegs herleef indien die Afrikaner op een of ander manier weer 'n land bekom.
Groete
Duitswester
2012-07-06Dag Oester,
die hedendaagse winkelwerkertjies verstaan niks wat nie gigabytes het nie.
Ek het ook opgegee en het nou 'n elektriese bersie.
Groete en wense vir 'n snoesige winter.
Duitswester
2012-07-05Beste Jan, en as ek moet eerlik wees ... ja, harte soos Oester, Oom Daan, Pieter Redelinghuys en Jaco Fourie het al sulke tatoeëer merke op my geheue gelaat ...
2012-07-05Hallo Francois, ... gaaf om jou sin weer hier te belees ... ja, die Ingelse en Amerika se gierigheid sal gouer as wat menige Protestant dink 'n druppel bloed iewers in die oseaan wees wat menige honger haai laat aanval ...
2012-07-05Kobus, dis voorsien ... as jy rêrig omgegee het, dan sou jy dit nie in jou eentonige smag na sensasie uitgebuit het nie ... jy's gewetenloos ... hoeveel maal is hierdie onderwerp al gesaal op die werf? ... dis net dat jy jou lysie geesdodend in 'n s
2012-07-05Die einde van die weste is egter geen verlies vir Blankes nie, ook nie vir Blankes in Suid-Afrika nie. Die VSA is immers die bron van die al die perverse ideologieë wat ons heersers so naarstiglik aangang: demokrasie, gelykheid, regstellende aksi
2012-07-05Henry,
Die statistiek wat jy verskaf, wys juis die dubbele standaarde uit en ook die gemak waarmee babatjies gedood word vir allerlei redes wat nie opgaan, nie.
Dit is verskriklik...
Kobus de Klerk
2012-07-05Waldemar, nee. Ek is jammer om jou mee te deel dat jy die kat geheel en al aan die stertvere beet het. 1. Die belangrikste visuele element in die foto is die streeptrui. Dit dui op my assosiasie met die sywurm, en my hoop om deur die skryfproses te
2012-07-05Ek moet sê dat dit verrassend en verfrissend is om jou pro-lewe opinie oor aborsie as uitgesproke ateïs waar te neem, Jaco.
Die reg op lewe? Ja, ek stem saam, maar mense het nie net die reg op lewe nie, maar inderdaad ook die plig om ander t
2012-07-05Kobus,
Stem heeltamal saam Kobus.Gedurende 9/11 het Amerika getreur oor 3000 plus Amerikaners wat gesterf het in die terreur aanval van Osama Bin Laden op die Twin Towers, en dan praat ons nie eens van al die Amerikaanse Soldate wat gesterf het d
2012-07-05 Bibi, Heaney se pa met sy graaf sou van jou werf gehou het! Enkele vrae (kamma-etologies) n.a.v. die gestileerde outeursfoto: 1 stel jy die begin of einde van 'n jogatantrum voor?
 
2012-07-05Msholozi se aanhoudende ge-'Mshini wam' klink miskien goed op die oor vir oud-vryheidsvegters, maar die regters in die Konstitusionele Hof weet al watter uitspraak hulle sal moet lewer indien iemand hulle van die ongrondwetlikheid van sy geweldsaanhitsing
2012-07-04Kobus
Daar is min sake waarin ons twee eens is. Met betrekking tot aborsie is ek met jou heeltemal eens, nie vir enige godsdienstige redes nie, maar vir die reg op lewe vanaf konsepsie, ongeag die omstandighede waaronder sodanige konsepsie pla
2012-07-04Hallo Soekende Wese. Die antwoord waarna jy op soek is is "JA" - alhoewel die resensie-essay inisiatief nie 'n kompetisie is nie. Resensente en akademici dien voorstelle vir essays in vir goedkeuring, en as jou finale essay aan ons standaarde voldoe
2012-07-04Scotty
Verder tot jou edifikasie. Die "pretensieuse" vriende van Wim, soos myself, is almal moffies. Ek ken hulle elkeen persoonlik. Behalwe vir Wim (my lover, skatryk in sy eie reg), is dit manne wat in ryk sosiale sirkel
2012-07-04
Haai Duitswester
Grap net man! Ek het 'n "way out" karikatuur van 'n moontlike modern Afrikaner in teenstelling met jou karikauur van 'n Afrikaner van die verlede uitgebeeld. Jammer my kommunikasiekunde was die keer nie so
2012-07-04
Haai Scot
Sien jy is vroeg vanoggen (04:31) doenig. Ek moes seker 'n rou senuwee van jou gekrap het. Met betrekking tot jou melding van "ball sense". Ek verseker jou. Ek het baie "ball sense
2012-07-04Net omdat hulle nie op 'n swart trein sit, dinkende aan skimme is hulle pretensieus. Is dit hoekom dit vir jou pretensieues is? Ek dink nie so nie, jy het sekerlik geen "ball sense" nie. En vertaal dit vir my ou smartpilaar...
2012-07-03Volgens onlangse meingsopnames glo ongeveer 45% van die Amerikaners dat die aarde inderdaad binne sewe dae geskep is. Hulle kan nie Bybelse beeldspraak onderskei van die wetenskaplike realiteit nie. Wat my verwonder is dat Amerikaners 'n maanlanding