Kommentaar

Kreasioniste, evolusioniste .... en die Woord

2012-07-13 Volgens die Bybelse Ensiklopedie, het die Israeliete het ’n sogenaamde ‘maanjaar’ van 12 maande of 354 dae gehad – afgelei van die Hebreeus 'c?d?sj', wat saamhang met die stam 'chdsj' (om nuut te wees, van die nuwe lig, die nuwemaa

Afluister en opskryf

2012-07-13 o hierdie is fantasties! J

Nog volksmoorde

2012-07-12 hi jaco die skreiende ironie is die blote feit dat ek met my houding meer rykdom juis vir ander skep te midde van 'n stelsel wat my wil wegwens. want ek beleef nie die houding van die voorbladjagters op die grond nie. die outjies op die grond voel werk

Nog volksmoorde

2012-07-12 Jaco Beste Oester, Ek hou van jou positiewe en pro-aktiewe benadering tot 'n negatiewe situasie om dit tot eie voordeel om te skep.  Jy soek 'n geleentheid in 'n swak en dreigende situasie wat jy dan tot eie voordeel benut.   Die dat

Nog volksmoorde

2012-07-12 Jaco Beste Oester, Ek hou van jou positiewe en pro-aktiewe benadering tot 'n negatiewe situasie om dit tot eie voordeel om te skep.  Jy soek 'n geleentheid in 'n swak en dreigende situasie wat jy dan tot eie voordeel benut.   Die dat

LitNet vs die nuusbrief

2012-07-12 Die stadige reaksie van Argief beproef 'n mens se geduld, veral as meer as een item daarin nageslaan word. Daar is drie maniere om dit te vermy.  Eerstens kan op die outeur se naam geklik word, as na 'n ander skrywe as die een op die SeNet-werf ge

Debat rondom Hermann Giliomee in die koerante

2012-07-11 van niekerk ly aan die klassieke klein mannetjie sindroom. hy sukkel om oor die feit te kom dat hy destyds op die trein op pad stellenbosch toe goed gebliksem is deur 'n klein mannetjie wat hom vir eens en vir altyd goed tereg gewys het wat met afknouers

Nog volksmoorde

2012-07-11 wat was, was. jy sal altyd sien dat dit die juigkommando is wat op die wa spring terwyl hulle waar sit?. ek se eerder: maak seker jy het 'n BEE vennoot. lieg, bedrieg en doen wat jy kan om geld uit hierdie stelsel te maak. en doen dit gewetenloos. maa

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Doringbaai

2012-07-11 Jy skryf verskriklik mooi

Engelsbefok

2012-07-11 Jan ek waardeer jou lekker gesels en die familie stories. Dis tog 'n belangrike deel van ons kultuur. Terwyl jy so lekker gesels wil ek meld dat my jongste dogter 'n paar jaar gelede haar matriek buitengewoon goed geslaag het in 'n Afrikaans medium sk

Konsentrasiekampe

2012-07-11 Gerhard, dankie vir die skakel na Laommi se skrywes; ek het dit destyds nie raak gesien nie.  Die meisie lyk my is besig om al hoe verder te verdwaal; probeer te diep delf en kyk die ooglopende mis. Terloops, 'atrocities' is 'gruweldade' en 'in di

Engelsbefok

2012-07-11 George Ek ken die Kaap baie goed.  My pa-hulle het in Vredenburg gebly en, na my pa se oorlye, het my ma Malmesbury toe getrek om naby my een suster te wees wat daar gewoon het.   Van my ma se ander susters (my ma-hulle was nege dogters) het ee

Konsentrasiekampe

2012-07-11 En steeds behoort SA se goed en diamante aan Anglo America. Duitswester

Die verafgoding van politiek deur bevrydingsteoloë

2012-07-11 Dag Johannes, 'Liberation Theology" is so oud soos lieg self. Dit gaan nie ophou nie. Die Koopmans van die nuwe SA het geen keuse, of hulle wil of nie. As hulle nie saam met die swart eienaars sing nie is hulle geskiedenis. Ek sien dit as deel van

Dit begin by die huis

2012-07-11 Dag Jan, Ek glo duisende voel dieselfde, maar die feit is dat alles wat die Afrikaner gehad het is weggegee deur De Klerk. Dit gaan nooit weer terugkom nie. Maak vrede daarmee.  Duitswester

Engelsbefok

2012-07-10 Jan, ek het waardering vir jou skrywes. Vandat die moontlikheid van twee nuwe universiteite deur die nuwe bewindhebbers genoem is, asook sedert die aankondiging dat hierdie inrigtings in Kimberley en Nelspruit gevestig gaan wees, probe

Engelsbefok

2012-07-10 Jan ek dink jy het nog net gehoor van die Kaap. Jou stelling: "Maar nou ja, 'n Kapenaar vrek mos oor Engels;" getuig van algemene frustrasie oor taalsake, waarmee ek simpatie het. In terme van persentasie is meer as die helfte van Wes-Kaapland

Engels! Engels! Orals Engels!

2012-07-10 Da new soud africans speak a delaitfool Britiesh, maybe dey just wants to told da baboon a question. Viva Duitswester

Engels! Engels! Orals Engels!

2012-07-10 Jan Bo is eintlik met tong in die kies geskryf.  Ek persoonlik het geen 'n pyn met Engels of die Engelse nie. Jaco Fourie  

Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges

2012-07-10 Ek is nie 'n 'nuwe aarde' kreasionis nie (die artikel waarna Cornelius verwys gaan juis daaroor), en ek stem nie saam met die skrywer van die Higgs Boson artikel, oor die aanvaarde bestaan van die partikel, nie, Hy aanvaar die toetse, maar sê dit is

Vervaldatum-kompetisie: My engel

2012-07-10 Hierdie was my heelgunsteling storie en ek is verheug omdat dit gewen het!  Doet so voort, my vriend.  

Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges

2012-07-10 George, Ongelukkig (vir jou, natuurlik) het jou aanval om my persoon absoluut geen effek op, of afbreuk gedoen aan dit wat ek geskrywe het, nie - op watter manier, het jy gedink, sal dit die feite wat ek noem, weerlê? Ek dink jy besef nou jy he

Aborsie en die gewete

2012-07-10 In die skakel wat Cornelius hierbo voorsien, waarin hy sy gruwelike aborsie-credo uitspel, is ook een van talle bewyse waarom hy so minagtend en Godslasterlik met Gods Naam omgaan – daar sê hy “Nooit het ek aan Carl (Sagan) gedink

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

2012-07-10 Simpatie, PH.   My eie pa is 50 jaar gelede dood en ek dink nog dikwels aan hom en verlang na hom.  Sterkte, broer.   Ek het van jou pa se boeke op my boekrak  -  altyd sy skryfsels baie geniet.   Enjee

Politieke korrektheid en die joernalis

2012-07-09 Jan-Jan het met sy artikel baie kloppe op die skouer van sy kollegas en base gekry. Hulle verwag van hom om anti-Afrikaner/blank te wees. Niks goeds mag van ons gesê word oor die 350 jaar voor Nelson Mandela nie. D

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

2012-07-09 Pierre, dankie dat jy jou vader se oorlye met ons deel. Dit moet 'n groot troos wees om te weet dat daar talle mense is, wat hom nooit geken het nie (soos ek), wat as gevolg van sy vertellings, saam met julle familie voel. Die bekendheid is seker nie die

Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges

2012-07-09 Kobus jy kan baklei soos jy wil maar jy gaan met die skeppingsverhaal NOOIT naby 6 000 jaar uitkom as jy na die natuur of die wetenskap kyk nie. Daar is talle gelowiges wat vrede gemaak het met die feit dat die skeppingsverhaal nie letterlik opgeneem kan

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

2012-07-09 My innige simpatie Pierre Henri.  Dis ons almal se verleis.  (ek 'ken', kan jy maar sê, jou al vandat jy 'n kannetjie is deur jou pa se boeke).

Engels! Engels! Orals Engels!

2012-07-09 Dis mos wat ek jare al vir jou vertel Jaco

Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges

2012-07-09 Siestog, die arme ou grote plagiaris  Kobus de Klerk ... ja, nog 'n vervelige en swak vertaalde "herbesoek" en oorneem sonder erkenning aan www.creation.com vir "stukke", "gedagtes", "redenerings", "ensovo

Aborsie en die gewete

2012-07-09 Dit sou vir jou beter gewees het om nie jou skakel te plaas, nie, Cornelius, want nou sien mense hoe jy meer agting het vir Carl Sagan die ateïs as vir Jesus Christus die HERE, eienaar van alle lewe. Daarom is jou maatstaf nie kosbare lewe wat aan

Datering van die aarde en ander dinge deur ongelowiges

2012-07-09 NOTA: Die derde paragraaf na die geologiese tabel, bevat 'n fout waar ek my weerspreek het - het dit betyds probeer regstel, maar was toe na alles te laat. Aan die einde van daardie paragraaf, is daar 'n sin wat as volg lees: "Dus, afhangen

Daar is g’n ander soos David Kramer

2012-07-09 Ja, ons het baie om oor fees te vier hier aan die Suidpunt van Afrika vandag danksy al hierrie harte om ons ... dankie Chutney!

Maak ’n pyp en dans (’n Begeleide trippie op soek na die droom)

2012-07-09 En daar blaas ek nie net amper al my byte vir die maand nie, maar sommer die bure bo, onder en langs die kant uit ook ... dankie Albert, dis heerlik!

Aborsie en die gewete

2012-07-09 Indien enige ander belangstellende ooit hier sou lees en wonder wat my standpunt oor iets so pynlik soos aborsie sou wees, deel ek graag die volgende skakel: http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&news_id=64885&a

Aborsie en die gewete

2012-07-09 Jy het jouself weereens geopenbaar vir wat jy regtig is, Cornelius. Jou pogings om dit nou te probeer toesmeer, maak dit net erger vir jou. Jou fluitjie is jou eie ondergang. Dan weer,  is 'n fluitjie nuttig, want mens kan vir 'n rukkie lank kinde

Aborsie en die gewete

2012-07-09 Kobus, maak nie saak hoe geslepe jy daarby probeer verby kom nie; jy is die Duiwel se gesant wat jare lank reeds al sissende ander se harte (braakland) probeer breek en in aanklag voor die Troon van God wil sleep ... jy is gewoon 'n ploeg in Satan se mag

Aborsie en die gewete

2012-07-08 Jy meen, die duiwel waarsku teen aborsie, Cornelius?! Jy meen, dit is nie die Gees van God wat teen aborsie waarsku nie?! Ek het dit al baie gesê, en baie ander mense het dit al vir jou gesê, maar jy weet werklik nie meer wat by jou uitbor
Top