2012-07-25Jan
Ek het ook 'n voorstel wat op die korttermyn deur die IRR geimplimenteer behoort te word , maar dit moet voor die Drienasiereeks gebeur.
Die IRR behoort Richie Mcaw en Daniel Carter te verbied om gedurende 2012 vir die All Blacks te
2012-07-25Baie dankie, Dolf. Weereens kan ek niks byvoeg by wat jy en Henry hierbo geskrywe het nie, en is dit vir my 'n belewenis en seëning om elke keer die onbevange getrouheid aan, en geloof en insig in die Woord vanaf medegelowiges in die HERE Jesus Chris
2012-07-25Jan,
Hoe sal die TV skeidsregter dan weet watter span se geraamte het die bal?
En al daai radio-aktiewe goed, is dit nie gevaarlik nie? Netnou word die spelers steriel en ons wil dit nie hê nie, of hoe?
2012-07-25Roodepoort SSG,/ En ek draai weer weg./ Dinsdagaand:/ Tien kilometers,/ Kliprand af,/ Clarendonlaan,/ (Nou systrate;/ Bokshuise,)/ Steil heuwel uit,/ Tot Mouton.// Dan links,/ Oor die spoorweg brug,/ Waar die swartmense
2012-07-25In paragraaf 6 verwys ek verkeerdelik na die Europese Unie. Johnson se verwysing is na die voorloper van die EU, die EEC (European Economic Community). Ek vra om verskoning vir hierdie fout.
Johannes Comestor
2012-07-25Alhoewel ek verstaan wat Albert probeer deurgee, dink ek hy het veral die genre-verskille ten opsigte van kleur misgekyk. Daar is 'n klompie musiek wat ek nie graag by so 'n konsert sou wou hoor nie, terwyl ander mense (Afrikaanssprekendes van enige kleur
2012-07-24;-) thanx!!!. ek beduie maar oor die mense hier rond voor hulle ook almal vergete is en onder die kluite le en bloot deel van die statistiek word.
2012-07-24die munt is nie veel werd nie. Proef eensentstuk sal iemand jou waarskynlik iets soos R50 betaal, maar dan moet hy werklik proef wees. daar is bykans 22 miljoen gemunt (3844 in proef), so hulle is baie volop. as jy vir my nou gese het jy het 'n 61 eensent
2012-07-24Daai was toe die eerste en laaste Indiërvrou op wie ek gelê het. Maar laat ek liewers nie oor Afrika bieg nie. En ek het intussen opgehou om die woord "gedag" te gebruik. Dog.
2012-07-24In die goeie ou tyd, voor televisie en hoë mure, kon jy nog aan voordeure klop en mense was nie te nukkerig om na 'n verkoopsman te luister nie; jy het nie hulle sepies onderbreek nie. Nou, deesdae, in die Nuwe SA, bestaan daar nie meer voordeu
2012-07-24Beste Oester
Ek is so bly jy is terug.Jou stories spreek van die lewe soos jy dit daar ervaar en jou verteltrant laat mens lekker lag.Jy moet dit dalk in boekvorm kry!
Dankie daarvoor,jy kikker my dag op.
Groetnis
Perdebytjie
2012-07-24Beste Jaco,
Ek verwys na jou stelling: Die rangorde van God. Die God wat ek ken, bestaan uit 3 Persone wat goddelike Wesens is. En saam is hul MY God. M.a.w. God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees. En het elkeen sy eie we
2012-07-24Kobus
Na vele woorde het jy eintlik niks gese nie. Nadat ek deur jou lang relaas geploetter het, kom ek agter hoe min Christelikheid in jou wese werklik is, net haat en nydigheid word deur jou uitgespoeg. Die feit dat jy so min Christelike insig in
2012-07-24Kobus,
As mede ware gelowige in Christus waardeer ek jou skrywe en kennis (ons weet mos wáár daardie insig en kennis vandaan kom) van, in hierdie geval, die merk van die dier. Dit is ook insiggewend dat jy jou skrywe dan ook kan staaf deur deur
2012-07-24Jy is die feit omtrent jouself, Jaco - jy manifesteer hier op die forum, vir algar om te sien. En ten spyte van jou warboel woorde, het jy steeds niks gesê wat enigiets kan weerlê wat ek jou voorhou, nie. Die dinge wat jy my probeer toedig, is
2012-07-24
Suid-Afrika is 'n demokrasie en dit gee aan elkeen binne sy grense die reg om te voel en te leef soos hy of sy wil. Ook om te kyk en lees wat hulle wil en soos Jason Lloyd, te sê wat hulle wil; maar, ai! dit word altyd 'n slagveld want mens
2012-07-24Dag Reusedwerg,
man jy hoef jou glad nie te steur aan die spulletjie wat jou probeer vuil verf nie. Baie ware mans weet presies wat jy bedoel deur te sê jy is lesbies, ek is 'n erge lesbier ook. Die ding hier is, die homoseksualiste wil hul G-strin
2012-07-23Duitswester
Op die 21 Jul se jy ons is klaar gepraaat. Die 23 Jul lewer jy nog godsdienstige kommentaar, dus sal jy my nie verkwalik dat ek verdere kommentaar ook lewer nie.
Behalwe vir die ooglopende belaglike weersprekings tussen Ou e
2012-07-23Ag ou Kobus
Jy gee jou redeneerende bankrotskap weg met jou feitlose en onsinnige tirade op my, en gee vir almal te kenne dat jy nie meer weet hoe om jou walglike "brand" van Christelikheid teenoor my te kan verdedig selfs te reg
2012-07-23Hehehe ou Reusedwerg ... jy't lekker geskrik né ... jy wil mos 'n grap van jouself met ander se werklikhede maak ... jy kan bly wees jy eer soms die ou grote Kobus, anders was jy homoseksueel gevloek in sy spirituele intelligensie vir die res van j
2012-07-23Wanneer dit by die interpretasie van die werke van ateïste kom, is ongeïnisieerde gelowiges aanvanklik aangenaam verras om te sien dat die ateïs hoegenaamd iets van die Bybel af weet - min wetende dat die ateïste soos jy 'n absol
2012-07-23Kobus.
Jy flous net jouself gedurig. Hierbo wil jy voorgee jy weet wat in Trienie se gemoed aangaan! As dit nie beide arrogansie en dom astrantheid van jou kant is nie, dan weet ek nie. Jy wil voorgee jy ken my, allermins, jou veronderstellin
2012-07-23Jaco, ek kyk so na die matelose inhoudlose en sinnelose snert wat jy hierbo vir Duitswester opdis en dan wonder ek hoe jy ernstig kan wees om te verwag dat iemand werklik met sulke snert sinvol sal wil deel?
Byvoorbeeld, as daar nou more op die TV daar
2012-07-23Jou arrogansie is so ingrypend, dat jy kompleet dom voorkom, Jaco. Die afleidings wat jy maak uit Duitswester se reaksie, is verbasend insigloos en aanmatigend. Jy veronderstel sommer dinge en omdat party mense dit as sinneloos sien om selfs net aan julle
2012-07-23Jaco,
jy stel dat die Bybel net 'n bla bla bla is, weersprekings, al daai jazz. Terselfdertyd vertel jy dat jy 'n moerse Bybelkennis het.
Jaco, die dingetjies wat jy voorhou as weersprekings ens is kinderkransvlak. Ek sê aan jou dat jy omtrent nik
2012-07-22Duiswester
Ek stem. Jy stel vrae aan my. Ek be-antwoord hulle. Jy hou nie van die antwoorde nie, dan onttrek jy met 'n gevoel van verontwaardigheid, en selfregverdiging.
Sodra jy geleer het om objektief te redeneer, en indie
2012-07-22Ek dink Trienie se verskoning aan jou is maar op die ingewing van die oomblik, Jaco, so, geniet dit maar solank dit vars is… wat Trienie nog nie van jou weet nie, is dat jy, wat die Woord aanbetref, alles behalwe leergierig is, maar wel twisg
2012-07-21
Jaco, as jy iemand soek wat jou moet oortuig dat jy verkeerd lewe, hou verby, ek gee nie om hoe jy lewe nie. Jy het dieselfde reg as ek om keuses te maak en ons beide het ons keuses gemaak. Ek sien uit daarna om met myne te lewe. As jy 'n "gripe&qu
2012-07-21Trienie
Die woorde van Jesus is universieel, maw selfs ateïste kan baat daarby vind. Dit bevat geen dogma nie. Hy skets hoe menslike verhoudinge onderling behoort te geskied, veral empatie en liefde (agape). Onder ander
2012-07-21
Duitswester
Lees my brief "Godsdiens in Chaos", spesifiek aan jou gerig. Ek glo ek het jou vraag hierbo daarin beantwoord.
Kobus.
Ek "arrogant" en "domastrant" HeHe. Jy is een om
2012-07-20Dwergreus (dit is wat jy is).
Ek eet vanaand snoek wat vanoggend gevang is. Met soetpatat stadig in die oonde gebak. Die kors is hard en die vlesies soet.
Met natuurlik die rooietjie.
Groetnis
Read-na- Gael