Kommentaar

Anti-fracking: "It will affect us all ..."

2012-08-04 Dankie Henry vir die prominensie wat jy aan hierdie saak gee.  Te hel met Shell en ander wat hul koppe in dieselfde giftige mus wil indruk. Skoon groete!

Strike

2012-08-04 Sien my kommentaar by die vorige gedig. Die selfde opmerking geld hier.

I Comrade Hyena

2012-08-04 Myns insiens is hierdie 'n baie nodig gedig en vereenselwig ek my intens daarmee. Dit is goed geskryf en baie direk sonder beeldspraak wat alewig tussen leser en gedig indruk.

Vervaldatum-kompetisie: Seereis

2012-08-03 Goeie storie-baie geniet. Ek moet eerlik wees, toe ek die lengte sien, was ek skrikkerig maar toe ek eers begin lees ...  

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-03 Cornelius, Jy praat gedurigdeur van vergiffenis wat jy almal toebid maar dan bring jy elke keer Kobus se skraping (wat laaank al hom deur God vergewe is - Kobus het God se versoening in en deur Christus aanvaar en bely dit ook duidelik) op - nogal intere

Die 666-dier herbesoek

2012-08-03 Nou ja, dit lyk werklik asof die snert hierbo die beste is waartoe jy instaat is, Cornelius. Weereens heeltemal onbekwaam om enige sinvolle kommentaar te lewer oor die kwessies onder bespreking.  Wat is die sin daarin dat jy dit hoegenaamd plaas, ter

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-03 Jaco, Hier is jy nou eers! – ek het gewonder wanneer jy tot jou mater, ou Cornelius, se ondersteuning (natuurlik verder af in die afgrond in) gaan kom. Dit is ironies hoe jy (‘n erkende atëis), Cornelius (‘n uitgewysde leuenaar e

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-03 Ja Henry, ek glo dat ons Almagtige Lewende Skepper elke mens op aarde se hare op hul kop getel het. Elke mens op aarde - gebore of ongebore - is kosbaar. Ons is almal by verskillende mylpale op ons weg. God is trou en sal elke opregte hart versorg (nes di

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-03 Jaco,   Die selektiewe aanhaal uit Heilige Skrifte is 'n millennia oue strategie deur onderdrukkers.  Veronderstelde teenstelling in Heilige Skrifte is gewoon ons eie wanbegrip.   Die term "heksejag" het tot 'n selfs

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-03 Tot eer in vrees dien Dolf sy bose hoëpriester -  die ou grote Kobus de Klerk - deur Kobus se geskubde spirituele drogma met skaarste verwerking in sy woernale te spoeg en plak en siedaar; die poorte na Kobus se sinistere hool val oop (soos in w

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-03 Cornelius, Om een of ander rede glo jy dat alle mense  op die een of ander pad is na saligheid en dat Jesus Christus die mense sal aanneem wanneer hulle voor Hom gaan verskyn.Kom ek verduidelik: Daar is net twee paaie wat gestap kan word.Die een i

Die 666-dier herbesoek

2012-08-03 Kobus, toegegee... jy ly erg aan jou geskubde spirituele intelligensie... hoe kyk jy die ewigheid in vanwaar jy in die stof op jou maag seil?... dink jy werklik jy verdien jou plekkie in die hemel met 'n venster op die hel sodat jy jouself tot in ewigheid

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Cornelius. Ek hou van jou nuwe benadering om hulle te moker met Bybel verse.  Dolf (aka Kobus) hou nie daarvan nie en beskuldig jou van selektiewe kwoteering.  Hy vergeet dit is juis wat hy gedurig self doen.  Dan weer, indien ve

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Cornelius, Dit is skreiend en juis "afgryslik" hoe jy eenvoudig hardkoppig bly en die leuen van die wereld bly aanhang - dit terwyl jy deur Kobus, Henry, myself (en ander ware gelowige chistene) duidelik uitgewys word waar jy die

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 'n Mens voel eintlik verleë om die intensiteit van progressiewe menslike verval te aanskou soos wat ons moet aanskou hoe dit by die arme Kerneels manifesteer. Die arme skepsel is klaarblyklik werklik nie meer instaat tot enige sinvolle reaksie, nie .

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Dolf, Henry en Kobus de Klerk (die bose drie-eenheid tans op die werf), jul anderhaat is iets afgryslik!   Hoekom skraap julle egskeiding, hoerery, dronkenskap, kwaadsprekery, gierigheid, ... en jul anderhaat van jul Sataniese klagstaat voor di

Die 666-dier herbesoek

2012-08-02 Wat jy dink, is van geen relevansie of konsekwensie vir iemand, behalwe vir jouself, nie, Cornelius - jy en niemand anders nie,  gaan aan die pen ry daarvoor. Die objektiewe werklikheid van God word juis deur die Heilige Gees van God aan ons, SY o

Poenskop

2012-08-02 Dag Jan, jy laat my terugdink aan daai eerste kennismaking met SAW en Seuns. Man sit en gesels diep stories met 'n ander takhaar  voordat hy in die haarsalon instap. Wanneer hy uitkom begin hy weer met jou praat en al wat jy kan doen is wonder wie d

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Sondaar??? Sondaar?? Gaan jy vorendag kom met 'n aanhaling of twee? Of  sit jy nou terug en grinnik oor al die reaksies op jou klippie in die bos?  Duitswester

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Cornelius, Jy skryf aan Dolf  "Jou woernaal hierbo bevestig net weereens jou duiwelsbesetene aandrang op 'n vleeslike kondisionering in jul soort ware Christengeloof wyl jy die Heilige Gees se werking in elkeen van onse hart in 'n persoonli

Die 666-dier herbesoek

2012-08-02 Jy die "objektiewe werklikheid van God" in pag hou? ... nee Kobus, jou huiskerkbende onder jou duiwelbesete dwingelandy eer jou miskien in hul dwaal daarvoor maar ek dink jy moet liefs gaan hulp soek.

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Cornelius, Dit is vir my nogal moeilik om met jou ‘n gesprek (eintlik ‘n argument in jou geval) te voer, bloot omdat ek nie weet of jou skrywes (dis nou vandag) gegrond is op ‘n Christelike geloofs-oortuiging  (wat jy níe het nie) of vanuit

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 LET OP Cornelius, Rom 6:1-6  Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe? Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Je

Stories uit Amsterdam – Annemarié van Niekerk vertel

2012-08-02 En wat 'n voorreg was dit nie om te ontsnap na Annemarie se apartement in Amsterdam. Ek wens elke Afrikaanse skrywer die geleentheid toe.

Die 666 dier

2012-08-02 Dit wat uit jou beleërde siel uitborrel, Cornelius, is werklik walglik om te aanskou. Maar hoe anders? As mens, soos jy, die Heilige en almagtige Naam van die HERE misbruik vir eie doeleindes, soos jy, dan is dit te wagte dat jy nie daarmee sal wegko

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-02 Dankie Cornelius. Ek wag egter ook vir Sondaar om die betrokke verse aan te haal en te verduidelik. Duitswester

Wie wil julle hê moet wen?

2012-08-02 Dag Naomi, my stem gaan vir Oester. Hy kan, gesê in goeie Afrikaans, 'n bakgat yarn spin Duitswester

Comedy at Killarney

2012-08-02 Moet 'labor' nie 'labour' wees nie?

Poenskop

2012-08-02 Destyds, net soos jy intrap by SAW en Seuns, het hulle jou poenskop geskeer, so ook as jy in die tronk beland het.  Op koshuis was baie van ons se styl poenskop omdat a) dit niks gekos het nie en b) enige ou kon die haarkapper wees. Ek het altyd ged

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

2012-08-01 Wat 'n besondere voorreg om mnr. P.H. Nortjé as dosent te kon beleef! Net met die eerste toets was ek bitter ontsteld, want ek het nie geweet hoe en wat om te leer nie. Dit kon mos nie wees dat ek alles sommer net geken het nie! Onnodige kommer, wa

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-01 Jou eie aanhaling uit die Vatikaanse geloofsbrief weerspreek jou aannames van enige vorm van Goddelikheid aan jou poespas, Cornelius, en die aanhaling uit die Vatikaan se geloofsbrief maak dit duidelik. Al wat hulle sê is dat ooreenkomstige elemente

Die 666-dier herbesoek

2012-08-01 Jy het sowaar, weereens, nie verstaan wat ek vir jou hierbo geantwoord het, nie, Cornelius. Jou 'werklikheid', soos jy dit noem,  is mos nie verhewe bo die objektiewe werklikheid van God, nie, maar is versinsel in die objektiewe werklikheid van God!&

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-01 Dolf,   Jou woernaal hierbo bevestig net weereens jou duiwelsbesetene aandrang op 'n vleeslike kondisionering in jul soort ware Christengeloof wyl jy die Heilige Gees se werking in elkeen van onse hart in 'n persoonlike verhouding met God verl

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-01 Sondaar Twee, Ek haal van jou skrywe aan: "God vergewe jou nie net omdat jy eenkeer 'n homoseksuele daad gepleeg het en om vergiffenis vra nie, hy vergewe jou dat jy homoseksueel is. Want jy aanbid hom soos die kind wat jy is, soos wat ons almal is.

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-01 Duitswester, met alle liefde deel ek 'n antwoord wat ek heel onlangs ook aan die grote bose Kobus de Klerk gedeel het ... wat Jesus Christus onse HERE se gesprek met homoseksuele betref; die veroordeling van die owerspelige vrou deur die geskubde spiritu

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-01 Kobus... betreffende my verhaling van Moses en die sluitsteen waaraan jy so verstik, dink ek jy moet dalk (vir jou eie vrede) jou eie veronderstelling naamlik dat Noag gesoute karkasse vir die roofdiere as kos op die ark geneem het, daaraan meet ...hoevee

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-01 Kobus,   Ek deel graag die volgende aanhaling uit 'n Vatikaanse verklaring.   "Certainly, the various religious traditions contain and offer religious elements which come from God,85 and which are part of what â€&oel

Die 666-dier herbesoek

2012-08-01 Kobus,   Ek vergewe jou vir die demoniese boosheid en besetenheid waarin jy my werklikheid op grond van jou veronderstellings beledig en neerhaal.   Nie dat ek sondeloos is nie ...   Daarom bid ek ook dat Jesus Christus on

Maties op RSG, deel 2: Die uitsending

2012-08-01 Ek het oor die US geskryf omdat daar deesdae so baie gevalle is waar akademies-voortreflike voornemende studente benadeel word. Talle ouers en hulle kinders dra baie seer in hulle om weens die politieke gedienstigheid van die universiteit. Die onverteerba

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-01 Kyk na die 4depunt van die Vatikaan se geloofsbrief - dit weerspreek alles waarvoor jy staan. Tog beweer jy dit is jou geloofsbelydenis? "The Church's constant missionary proclamation is endangered today by relativistic theories which seek to just
Top