Kommentaar

Die 666-dier herbesoek

2012-08-01 Waarvoor vergewe jy my, Cornelius? Omdat ek jou spirituele en ander leuens uitwys? En jou 'jesus' is jou versinsel, en het geen verbintenis met die ware HERE Jesus Christus nie, al misbruik jy die HERE se Naam vir jou versinsel - dus is daar nie liefd

Poenskop

2012-08-01 Ek stem saam met Daniel, Poenskop is 'n woord vir kaalkop/blêskoppe, kortgeskeerde koppe en horinglose beeste. Dis hoe ek dit my lewe lank ken. Die groot gevaar vir sulke bakgat, veeldoel woorde is gewoonlik die Afrikaanse Puritane. Duitswester

Wie die liefde nie het nie ...

2012-08-01 Dag Sondaar 11. Kan jy bietjie meer duidelik wees, soos aanhaal wat die Bybel oor homseksualiste sê en dan jou stelling daarop baseer? Duitswester

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-01 Bla, bla, bla, oneindig so met jou. Let op die spelling van Dominus IESUS op die webtuiste wat jy aangee, Kerneels! Maar ek kan sien dat jou gebrek aan taalkundige kennis nie die verskil vir jou sal laat bemerk tussen jou Isus en die Vatikaan se Iesus,

Die 666-dier herbesoek

2012-08-01 Kobus de Klerk, Ek vergewe jou nogmaals in die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE. De Maio de Jesus Cristo, nosso Deus Vivo Todo-Poderoso nos perdoar tudo. Jou amigo in Adam, Cornelius

Kobus de Klerk herbesoek

2012-08-01 Kobus,   Om jou woernale hierbo as blinde haat te beskryf is 'n erge onderskatting van jou algemene en soort van ware Christengelowige nydigheid.   Vir enigeen behalwe Kobus de Klerk wat sou wonder, my geloofverklaring Dominus Iesus

Die 666-dier herbesoek

2012-08-01 Jaco, die spirituele analfabeet en Goddelose, die een wat nie eens (wil) weet dat God bestaan, nie sê hierbo dat hy jou hantering van die Woord en gelowiges nie beter kon stel nie - dit wil noodwendig sê, dat dit wat jy sê, Kerneels, per

Oom James

2012-08-01 Jissie ou Oester, hier verwag ek weer een of ander melancholiese einde aan die storie. Ek het myself amper bekak van die lag en sit nog en giggel as ek aan Oom James dink. Ek sal definitief jou boek koop.

Wat was

2012-08-01 Dag Jan, onder wie word die dinge bespreek? Sekerlik nie onder die wat weier om die olifant in die kamer raak te sien nie. Dus nie deur enigiemand wat wel iets daaraan kan doen nie.  Voorspoed, as moontlik.  Duitswester

Sjinese horoscope

2012-08-01 Ek dink nie 'n draak kon vuur spoeg nie, dalk het sy asem net verskriklik gestink, soos 'n lokasiebrak.  

Die 666-dier herbesoek

2012-07-31 “Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord” En hiermee beskryf jy die proses wat julle glad nie kan begryp nie, Cornelius. Ironies hoe jy dit self aanhaal en ook die

Verder oor wat 'n taal is

2012-07-31 Jan   Wat   my die meeste grief, is Afrikaanse predikers, wat van die kansels af en oor die radio en televisie. Engelse woorde gebruik.  Ek het al gehoor van "honeymoon', ,"commitment", "grace", "unjust"

Die 666-dier herbesoek

2012-07-31 Cornelius  ".....wat Jesus Christus onse HERE se gesprek met homoseksuele betref; die veroordeling van die owerspelige vrou deur die geskubde spirituele intelligentes (Johannes 8) en Jesus Christus onse HERE se skrif op die grond aan haar, sal

Maties op RSG, deel 2: Die uitsending

2012-07-31 Hierdie keer moet ek vir jou sê dat jou twee artikels goed geskrywe is en jy die gang van die verrigtinge knap opgesom, het, Comestor. Verbasend en ontstellend, om te bemerk hoe passief mede Afrikaanssprekendes en belanghebbendes die proses van d

Poenskop

2012-07-31 Naomi   Toe ek en my broers nog op laerskool in die platteland was,  het my pa ons hare geskeer.  Baie kort en dit was genoem  poenskop.  Die meeste jong seuns waarmee ek grootgeword het, se koppe was ook   poenskop.  

Die 666-dier herbesoek

2012-07-31 Kerneels, jy haal die Bybel aan sonder begrip vir wat jy aanhaal - nes jy met jou woordeboeke doen. Arme jy. Jy kan dus aan my voorlees soos jy wil, maar jy verstaan self nie wat jy voorlees, nie. Vir jou wil ek die volgende les in die verhaal in Jo

Kobus de Klerk herbesoek

2012-07-31 Nee, Cornelius, ek verstaan die woorde wat jy gebruik se betekenisse maar jy, klaarblyklik nie. So kan enigeen wat lees woordeboeke opneem - op die internet of uit die boekwinkels - en die woorde daarin papegaai sonder om die inslag daarvan te begryp, soo

Maties op RSG, deel 2: Die uitsending

2012-07-31 Johannes, jy het dit baie mooi opgesom. My seun het gemiddeld van 92,5% vir sy graad 11 behaal en sy graad 12 met 8 onderskeidings en gemiddeld van bo 90% behaal. Ek het hom ook gemeenskapdiens laat doen in 2009, 2010 en 2011 by verskeie instansies b

Toe die Queen in 1953 gekroon is

2012-07-31 Corneels. Buite SA is die Afrikaner in vergetelheid.  Wanneer in Engeland van Afrikaners gepraat word, dink hulle aan swart "Africans" as Afrikaners. Jaco Fourie

Die 666-dier herbesoek

2012-07-31 Kobus, jou versoeking aan Jaco het die volgende in my hart laat opkom; Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit. Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord (Kolo

Kobus de Klerk herbesoek

2012-07-31 Kobus,   Dankie vir jou deelname.   Soos altyd wil ek jou net weer in liefde daarop wys dat ek my nie aanstel oor jou of enige ander se verhouding met ons Almagtige Lewende Skepper nie.   Jy stel self my besorgdheid in jo

Nou dís wat ek ’n goeie storie noem: ’n kompetisie

2012-07-31 Dit lyk nie vir my enig iemand is bereid om 'n opinie te waag nie!! En dis seker ook reg so;  wie is ek en jy dan nou ook om te wil dikteer!  Ek gaan egter 'n sê-ding waag oor wat vir my persoonlik van belang is by goeie stories en die wat

Die 666-dier herbesoek

2012-07-31 KORREKSIE - Lyk my die modereringsproses van die briewe kan ook maar karikature oplewer, somtyds. In die laaste paragraaf van my laaste kommentaar hierbo, staan daar 'obsessief met Kobus1'. Nugter weet waar dit nou weer vandaan kom. Wat ek wel geskrywe

Toe die Queen in 1953 gekroon is

2012-07-31 Aan al die nuuskierige bystanders - wie gee nog om oor die ruis van die stem van ons geliefdes?... die kwien se stoel drup van Boerevroue en kinders se bloed... soos altyd blink Anglo en Amerika se fopgoud bo en gryns die doodsbeendere van onskuldiges daa

Kobus de Klerk herbesoek

2012-07-30 Terloops, Kerneels - dalk is dit beter dat jy vir jou 'n vereenvoudigde Afrikaanse woordeboekie vir anderstaliges aanskaf - jy begryp nie die woorde in die een wat jy het nie, en dan haal jy dit sommer sonder sin of aansluiting aan om meer teatraal en ver

Kobus de Klerk herbesoek

2012-07-30 Natuurlik sal jy te velde trek, Cornelius. Die 'genade en liefde' waarin jy leef, is nie hoe jy mag leef nie, maar verkies om te leef - ter ophemeling van jouself en ten koste van die Waarheid en die HERE Wie se Naam jy so misbruik. Soveel so dat jy s

Die 666-dier herbesoek

2012-07-30 Hier is nog 'n verdere uitdaging aan jou, Jaco... Jy sê my kwansuis 'giftige' woorde druis in teen Jesus se uitsonderlike gesindheid teenoor alle 'tipe' mense, homo's en ateïste ingesluit. Jy met die kamstige ''besonderse'  Bybe

Sjinese horoscope

2012-07-30 Dit het my ook al die jare laat wonder, waar die idee van die draak vandaan kom.  Hulle is bekend oral in die Ooste en die Weste is ook vol stories van ridders wat drake doodgemaak het.  Het die Westerlinge by die Oosterlinge gehoor van drake?&n

Toe die Queen in 1953 gekroon is

2012-07-30 Pragtige uiteensetting.  Amper gevoel ek was self daar. Jaco Fourie    

Die 666-dier herbesoek

2012-07-30 Haat en nyd, Jaco? Nee, wat. Maar, mens haat die sonde en die afvalligheid en veral die Goddeloosheid mos mos. Moet ek dit liefhê, verdraagsaam wees daarteenoor? Natuurlik nie, so die reaksie waarmee dit begroet wor dis voor die hand liggend. Eni

Die 666-dier herbesoek

2012-07-30 HeHe! Wonder wat ware Christene van jou tirade dink wanneer hulle jou lees.  Ek is oortuig hulle dink jy is eerder met die duiwel besete as met die gees van God.  Omrede jy se jy is 'n Christen, en beweer jy is met die Gees van God vervul, toon

Die 666-dier herbesoek

2012-07-30 Jaco. jy kan my mede gelowiges en vir my nie sotte en dwase noem nie, want ons is dit nie en ons glo in en dien God - maar jy is dit omdat jy sê daar is geen God, nie (Psalm 53:2). Maar, uiteindelik het jy nou self die albatros van agnostisisme e

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-07-30 Tipiese wit middelklas kak, as jy sukkel dan tel Darwin se stront onder die toilet papier, at least het die believers iets soos n bybel wat darem gekoppel word aan die Torra. Darwin se followers is soos Ipad en Iphone slawe, jy kan hulle enige kak verkoop

Hartseeraand

2012-07-30 So much for the boere weerstand.

Gays gaan die wêreld oorheers

2012-07-30 Ja, nee die vertraagdes sal altyd saam met ons wees.

Die 666-dier herbesoek

2012-07-30 Jaco, Weereens, (en nie dat dit werklik saak maak nie) ek en Kobus is nie dieselfde mens nie en hy praat nie met homself nie. Wat wél die geval is, is dat ek en Kobus – net soos alle ander ware gelowige christene – broers en susters ín Chris

Rugbyvoorstelle III

2012-07-29 Duitswester, 'n blink gedagte!  Dit sal werk en die tegnologie bestaan reeds.  Daar moet net ook daaraan gedink word dat een of ander toeter afgaan as die bal op die grond (agter die doellyn) gedruk word want dit is nie ongewoon nie dat die bal

Die 666-dier herbesoek

2012-07-29 Kobus As laaste bydrae tot hierdie steriele gesprek van jou.  Uit jou vele giftige woorde word jy uitgeken as 'n persoon wat die gedaante van godsaligheid "lisp" maar die geestellikheid daarvan verloen, 'n verleidende christen (false

Die 666-dier herbesoek

2012-07-29 Die 'jesus' wat jy vir jouself versin het om jou te pas sal jou 'gebed' nie verhoor nie, hoe melodramaties jy ookal te kere gaan, want dit kan gewoon nie - dit is 'n dooie versinsel - al heg jy die Groot Naam van die HERE Jesus Christus daaraan - daarvoor
Top