2012-08-17Net so, Kerneels! Jy is nog nie - NOG NIE - in 'n hof skuldig bevind nie, want jy het jou gruwels met bedrog en wanvoorstelling verbloem - maar soos die Woord sê, daar is niks verborge wat nie geopenbaar sal word, nie (Lukas 12:2).
Ek, daarenteen
2012-08-17Ook nog ou Kobus,
Adele Den Dulk het duidelik tot haar skade 'n blanko tjek in haar mandaat aan jou geteken.
Jou aanhaling hierbo is uiters selektief.
Ek deel die gedeeltes voor en na jou aanhaling: On the face of it, the Den
2012-08-17En dan ou Kobus... ek ontken nie die aanhalings wat jy uit my bydraes in jou hatige collage van waansin verkrag het nie... wat is my bydraes tog teen die Bybel wat jy met dieselfde haat verkrag ou Kobus?... ek't net gehoop dat jy minstens die ordentlikhei
2012-08-17Soos ek reeds te kenne gegee het, het ek aanvanklik vir Cornelius in die bres getree. Nadat ek destyds die briewe gelees het, het ek dadelik besef dat dit ’n siek siel is wat só optree soos wat hy in sy briewe geskrywe, het. Op daardie stadiu
2012-08-17Kobus,
Jou gogga maak vir baba bang soort intimidasie werk miskien op die ongelukkiges om jou.
Ek skrik nie vir jou koue pampoen nie.
Derhalwe, enigeen wat met jou boosheid simpatiseer moet maar die skoen pas as hulle
2012-08-17Jaco,
Net ‘n waarskuwing: die skrywes is lank – maar , snaaks genoeg, joune is ook (waarom kla jy?).
Kan jy asseblief die relevansie van jou “besondere” gebabbel verduidelik? Die rede hoekom ek dié vraag aan jou stel is om “agter die
2012-08-17Soos daar geskrywe staan: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim, hy is 'n dief en 'n rower. Maar hy wat by die deur ingaan, is 'n herder van die skape. Vir hom maak die
2012-08-16Kobus, jy boog op: "Ek [Kobus de Klerk] is immuun teen jou sinnelose en kwaadwillige gekarring en dit moes jy darem sekerlik al teen hierdie tyd agterkom."
Ja Kobus, in die algemene omgang noem 'n mens jou soort "immuniteit&quo
2012-08-16Honderde woorde sinnelose, irrelevante, absolute twisgierige snert. Weereens, dit is waarom jy 'n ateis is omdat jy so vlak en insigloos is.
Kom ons demonstreer nou gou.
Gee nou vir ons 'n bewys dat die Sabbatdag, wat deur God ongeveer 3500 gelede
2012-08-16Adriaan... dit lees half so aan my kant ook... hapiness is a devoted and determined effort to realize eternal destiny is wholly compatible with a light-hearted and joyous life and with a successful and honorable career on earth... en hou liefs by 'n p
2012-08-16Jan Rap,
Om iemand tereg te wys is nie veroordeling nie en help in elk geval so 'n persoon eerder as hom te los om te volhard in sonde. Met jou redenasie beweer jy, dat, waar God in Sy Woord sê dat Hy leuens (as voo
2012-08-16Beste Jaco,
Die Bybel is 'n pragtige saamgestelde bundel geïnspireerde Heilige Skrifte.
Heilig omdat God die inspirasie daarin is.
Dis 'n feit dat Kobus de Klerk, die stemme in sy versteurdheid en sy dissipels
2012-08-16Cornelius,
Waar is jou gebruiklike “Maar nogtans vergewe ek jou….., jou Amigo ….” vir Kobus dan nou? Of is die kwessie dat jou sogenaamde vergiffenis net so verdwaald soos jou “mengelmoes-kardoes” godsdiens is, waarvan die “terme” oo
2012-08-16Jaco,
Ek antwoord jou sommer. In terme van onderwys het die Afrikaner reeds sy eie private onderwysstelsel opgerig, by name die BCVO skole sowel was daar 'n klompie jare terug 'n nagraadse akademie bedryf. Hulle ontvang nie 'n sent van die staat
2012-08-16Kobus,
Ek verstaan heeltemaal jou opmerking hierbo met verwysing na die evolusieleer en hoe jy daaroor voel. Verder is ek ook in ooreenstemming met jou vorige op-en-aanmerkings daaroor. Om die waarheid te sê, e
2012-08-16Jaco, ek is nooit ongenee om jou te antwoord nie. Dit kan inderdaad lyk asof die Afrikaners op hulleself aangewese is; selfs al hoe meer. My besware teen eie nie-staatsinrigtings is dat (1) hulle onbetaalbaar duur kan wees, (2) hulle uit owerheidsfondse o
2012-08-16Hier is die relevante dele van die HERE se gesprek met die Samaritaanse vrou, wat jy uiteraard nie begryp nie:
" 21 Jesus sê vir haar: Vrou, glo My, daar kom ’n uur wanneer julle nie op hierdie berg en ook nie in Jerusalem die Vad
2012-08-16Mense kan die collage van waansin se oorspronklike briewe baie maklik opspoor via die soekfunksie en dan die briewe maklik so opspoor - ontken jy dat jy die goed geskrywe het wat ek verbatim aanhaal?
Kom, vertel vir ons - ontken jy dit?
En, op die
2012-08-16Jou inherente aversie in die Waarheid en insigloosheid blyk steeds uit die feit dat jy weer so 'n snert briefie skrywe en dat jy steeds refrein dat ek en Dolf een persoon is. Soos reeds gesê, is dit wonderlike getuienis van 'n absolute buitest
2012-08-16
Meer omtrent die Mormoonse Tabernakel Koor saam met Andrea Bocelli hierbo.
Die koor bestaan hoofsaaklik uit lede van die "Church of Jesus Christ of Latter-day Saints" - of te wel LDS.
In die genade van my ervaring in aanbidd
2012-08-16Voorts omtrent Kobus de Klerk se neerhaling van die Jode se aanbidding tot onse Avinu Malkeinu.
Soos daar geskrywe staan (Jesus in gesprek met die Samaritaanse vrou by die fontein): Julle aanbid wat julle nie weet nie; ons aanbid wat ons
2012-08-15Ek het eendag die fout gemaak om effens met Piet te verskil op FB en die tale wat hy gebesig het kan nie hier herhaal word nie. Sodra mens met diesulkes (ek noem hulle doodgewoon pyle) verskil is jy "gemors", "uitvaagsel gemors"
2012-08-15Johannes.
Die dae dat ons kan verwag dat die staat enigiets vir die Afrikaner gaan doen, onderwys inkluis, is verby. Die Afrikaner gaan genoop word om sy eie opvoedingstelsels, tersiêre opvoeding inkluis, vir die hede en toekoms self sa
2012-08-15Beste Jan ... ek verstaan ... blyk my daar is min verskil tussen die narsisties bevoordeling in eie saak - of ’n Kobus met ’n C en of ’n Cobus met ’n K gespel word - klink maar dieselfde ... genadiglik het ek glad nie eens &rsqu
2012-08-15Kobus,
Dis ’n eer om skuldig te wees in jou kammahof op die werf!
Jou skuld in ’n regte hof is niks om op trots te wees nie - en naas al jou belediging en neerhaling aan ander - sal jou die waarheid van wie dit kom
2012-08-15Heil die leser.
Net omdat Kobus de Klerk so seg beteken allermins dat dit so is (behalwe natuurlik vir die massas naïwelinge wat aan sy waansin hang).
Ek vra vergifnis dat die vrede in hierdie bydrae weereens deur die we
2012-08-15Dolf,
Net ’n vinnige opmerking - hierbo skryf jy aan Jaco "Terloops jy noem evolusie – maar jou opmerking daaroor is op Kobus van toepassing en Nie op my Nie."
Net vir die rekord - ek is baie beslis ’n teenstand
2012-08-15Ek moet jou waarsku, Cornelius, dat ten minste een van die 'slange in dieselfde nes wat die hele regsprofessie se gewete verdag laat', soos jy die regspraktisyns ook hierbo met jou onbeheersde tong belaster, ’n baie bekende en gerekende prakti
2012-08-15Dolf / aka Kobus
Jou verskoning dat jy nie met my oor die skreiende verskille tussen Ou en Nuwe Testament wil redeneer soos ek hierbo uitgestippel het,omrede ek ’n Ateïs is, hou nie water nie. Jy beskuldig my dat ek Christene wil mislei
2012-08-15Oester,
In die 1970's was my skoonsuster se broertjie 'n leerlingtegnikus by Telkom (of watter naam ookal hulle destyds gebruik het). Hy het ook die langtiekie geken en gebruik.
Die telefoonowerhede het egter metodes ontwikkel om dit op te spo
2012-08-15Jy en Jaco is agnostici omdat elkeen van julle op jul eie manier die HERE en SY Woord verloën weens ingrypende onkunde en misbruik en jul onkunde aangaande God en SY Woord uitbasuin, Cornelius.
Jy en Jaco aanvaar nie die leiding waaroor ek e
2012-08-15Tillie,
Die saak is glad nie so eenvoudig soos wat jy daar sê, nie. Die getuienis van talle mense wat bekeer is van die praktyk van homoseksualisme, bevestig dat dit hoofsaaklik verkeerde invloed, of ander eksterne faktore, wat wellus inslu
2012-08-14Heiden, so terloops, jy moet sing "Ons sal oorwin". Hoekom die Engels? Daar is baie gevalle waar gevatte Afrikaanse sinsnedes in Engels vertaal is en naderhand gebruik die Afrikaanssprekendes die Engelse weergawes (nou nie dat hierdi
2012-08-14Jou kwelsugtigheid ken geen perke, nie, Kerneels. Wie steur hulle nog aan jou? Het jy ’n baie kort geheue, het jy vergeet hoeveel keer jy al die sogenaamde ‘skakels’ geplaas het? En die kere wat jy dit gedoen het, het mense met versta
2012-08-14Tillie.
Persoonlik sal ek dit nie kies nie, ek het die keuse. Wat die pyn en wroeging aanbetref, ek kan my dit nie indink nie. Word hulle nog verwerp deur die kerk en mense? Ek ken toevallig gay mense wat daai keuse gemaak het, wat maar te vin
2012-08-14Heiden,
Dit is ongelooflik hoe jy en ander, homoseksualiteit probeer regverdig deur God en Sy Woord daarby in te sleep. Jy is vining om mense wat jou vermaan en tereg wys (soos Skalla, Kobus, Henry, ens.) júis deur Woord gestaafde verwysin
2012-08-14Jy lieg alweer!
Jy beweer hierbo "Ek deel so ’n paar wonderlike oomblikke sonder veel gesprek oor geloof of godsdiens. Godsdiens is ’n persoonlike saak waarin God ons ’n vrye wil gegee het. Elkeen ontvang hul eie innerlike kra