Kommentaar

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-21 Cornelius Maar toemaar, ek neem nie aanstoot daaraan dat jy my as pastoriekind aansien, nie. Tja! Dit is eintlik glad nie ’n belediging nie, soos jy dit bedoel het nie, maar net ongelukkig (vir jou) ’n leuen wat ons ander rasionele mense,

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-21 Beste Rietha 'n Goeie begrip het net 'n halwe woord nodig.Almal het presies verstaan wat jy probeer sê het oor jou seun en boelies,maar Kobus kom soos gewoonlik en dissekteer jou brief met 'n skalpel.In sy hoedanigheid as selfaangestelde sedebewake

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-21 Arme Kerneels. Lyk my hy kry baie swaar, Rietha. Haat vernietig mos 'n mens stadigaan van binne af... nes kanker doen. Ek dink jy verstaan miskien beter wat ek wil sê, as arme Kerneels. Kobus de Klerk

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21 Die kwessie van watter dag die Sabbat moet wees, is maar hoofsaaklik ’n twisvraag met géén edele Spirituele grondslag, nie. Die Woord waarsku dat ons diesulkes wat wil bedrywe, nie hul sin moet gee, nie, want hul bedoeling kán e

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21 Wys vir ons uit die Woord, Jaco, dat die dag voor die Sabbat in die woestyn, ongeveer 3500 jaar gelede,  'n Vrydag was, en nie 'n Saterdag, nie... so sal jy self mettertyd agterkom hoe sinneloos jou twisgierigheid is. Ek sal jou intussen so van

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21 Ek het so pas teruggekeer uit die land waar Darwin eens kennis gemaak het met die Kangaroe en die Eendbek  platipus; dus het ek nie al die argumente en Kobuslike skryfsels hier gevolg nie. Dit sal my ? tydjie neem om weer in te haal.    V

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-21 Jakobus de Klerk (eufemisties gestel), Wat my betref is als wat ek op die werf deel waar. Ongeag; wie het jou as regter aangestel? Die soort ongeregtigheid in jou kammahof hier bewys maar net weer die guns wat 'n (regte) regter die samele

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-21 Jaco, Jy weerlê nie een van Kobus se redenasies in sy skrywe hierbo, en elders, nie, en tóg probeer jy eerder die “lesers” weglei van dié Feite, met jou gebabbel van jou eie onvermoeë en dwaasheid - en probeer hulle aandag vestig op jou eie se

Skalla, hoeveel haat en nyd nog?

2012-08-21 Jaco, Van watter “ware Christen en Christenskap” praat jy? En na watter “God” en “satan” verwys jy? Dié wat jy nie erken, glo en geen kennis van het nie, óf dié wat jy nie erken, glo en geen kennis

Rykdom

2012-08-21 Dit is dalk die mees waardevolle brief wat ooit hier verskyn het.  

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-20 Jy is reg Cornelius, daar bestaan nie so iets soos ateistiese agnostici nie.  Maar jy kry wel agnostiese ateiste - volgens my vriend Armando Pellencin. In sy boek " Ateisme: die saak teen God"  definieer hy al die begrippe baie mooi en verduidel

Sharpeville en Marikana; geweld en demokrasie

2012-08-20 Beste Johannes, Ek deel hiermee ’n taamlik algemene herinnering oor hoe oproerige (blanke) burgers  in die "goeie ou dae" in toom gehou is (soos saamgevat op die wiki). The miners’ strike Besides internal party str

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-20 Ek sien met sy respons oor Die Sabbatdag, (die het ek vir eers gemis) noem Kobus die Joodse Sabbat as ’n menslike tradisie en Joodse oorlewering. maw. hy beweer die Jode onderhou nie die ware 7de Sabbat nie. Hy skryf: "dus Saterdag as die s

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-20 Jaco, ek het ook probeer om die man se goed te lees, maar dis eenvoudig onmoontlik om by te hou met al die feitefoute, wanaanhalings en totaal skewe vertolkings.'n Mens kan nie debat voer met sulke mense nie.  

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-20 Beste Rietha,   Daar het jy dit!   Nes ek elders in my kommentaar dit aan jou gedeel het; 'n mens kan op enige stadium van jou lewe paaie kruis met 'n minderwaardige wat ander boelie om so desperaat te poog hul eie swak selfbeeld te

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-20 Ek het gehoop jy sal eers afkoel voordat jy my antwoord, Rietha - ek het dan mooi gevra. Ek wil mos nie met jou baklei oor jou eie seun, nie? Maar ek het vir jou slegte nuus - die indruk wat jy in die publiek skep is, eerstens, dat dit vir jou oor d

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-20 Rietha   Indien jy onse Kobus se menigte ander briewe (snert) al gelees het, sal jy mos agterkom hy  se vir almal hy is 'n "ware" Christen wat met God se gees vervul is en dat hy met die gesag van  "Spirituel

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-20 Wie op aarde gee om wat jou interpretasie van dinge is? Wie steur hulle nog aan jou opinie? Jy moet jouself regruk en emosioneel probeer volwasse word, Kerneels - dit sal alreeds baie help. Vir die feit dat daar nie 'n klag teen jou gelê is en

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-20 Lesers! Moenie se julle het dit reggekry om die geweldige “warra, warra,warra_te kon deurlees het nie.  Ek moes myself forseer om dit te kan doen, weens die feit dat sy skrywe teenoor my gemik is. Ons listige en giftige slang wat Satan vir Go

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-20 Hel nee, net die opskrif is genoeg om van naar te word: "Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief".   Na soveel jare en onderrig weet die ou grote Kobus steeds nie wat 'n ateïs en/of wat 'n agnost is nie.  

Die sabbatdag

2012-08-20 Net 'n mens soos jy, Jaco, sal jou hoegenaamd steur aan die tye op die kommentare. Ons wie insig en verstand het (danksy God), besef dat daar ure en selfs 'n dag verloop voor kommentare geplaas word - in sommige gevalle selfs meer as 'n dag. Ons besef, sl

Die sabbatdag

2012-08-20 Jaco, Dit raak vervelig om (vir die soveelste keer) vir jou te verseker dat ek en Kobus NIE dieselfde persoon is NIE. Maar terselfdetyd is dit ongelooflik hoe dié FEIT jou júis “baffle” (om jou woord keuse te gebruik) omdat jy bloot

Die sabbatdag

2012-08-19 Jaco. Ek sien jy antwoord, op my vraag dat jy ook uit die Woord uitwys waar God menslike tradisies, soos die Joodse tradisie en oorlewering om Saterdag as 7de dag vas te stel, te verhef het tot Goddelike reëls. Nou ja, soos gewoonlik, kom jy

Rykdom

2012-08-18 Dankie Hennie...

Die sabbatdag

2012-08-18 Kobus se "skeppingskuns".   Fiktiewe Dolf skrywe 17 Aug om 04:36pm en onmiddelik daarop om 05:02 skrywe Kobus aan my.  En Kobus wil jy nog voorgee jy en Dolf is nie een en dieselfde persoon nie?  HeHe!  Try again! &nb

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-18 Siestog; hoekom is Kobus de Klerk se doen en late kwansuis so belangrik?   Wel, in die eerste plek sodat al die ander wat al deur die ou grote met sy fenomenale talent om die waarheid skeef te trek afgeknou is, kan sien wie en wat die boelie is

Die sabbatdag

2012-08-18 HaHa   Lesers!   Kobus (en fiktiewe Dolf), ons listige en giftgige slang wat Satan vir God aansien skryf die volgende: "Kyk, jy mors mos my tyd" Met ander ateiste en homo's, het hy tydsaam met honderde bladsye sy tyd "gemors&q

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-18 Maar jy gaan verantwoording doen. Die enigste manier hoe jy aan jou eie wandade gaan ontkom, is as jy betyds besin. Wees maar haastig. Verder is daar vir jou niks te sê, nie. Jy is geopenbaar vir wat jy is- soos ek tevore aangedui het en daarm

Afknouery

2012-08-18 Beste Rietha,   Ek steun jou heelhartig.   ’n Eerste bepaling om afknouery te voorkom sal eenstemmigheid wees oor wat afknouery beteken of behels.   Persoonlik glo ek dis 'n hartseer verskynsel wat kleuter tot verswa

Die sabbatdag

2012-08-18 Dankie Jaco,   Ek onderskei ook nie aan die heiligheid van enige ander Heilige Skrif op aarde soos byvoorbeeld die Vedas nie.   Ek onderskei ook nie aan die Bron van inspirasie in Skeppingsverhale soos geken deur die Himba of die Heb

Skalla, hoeveel haat en nyd nog?

2012-08-17 Fiktiewe Dolf (aka Kobus)   Jy is skoon domastrant en vermetel om vir jouself die reg toe te eien om ander volwassenes tereg te wys. Dink jy vir enige oomblik enige regdenkende persoon steur hom enigsins aan jou teregwysings? Die persoon is geen ki

Afknouery

2012-08-17 Siestog, Rietha, lyk my jy het baie seer gekry, baie seerder as jou seuntjie. Gaan dit oor die geld? Seker. Lyk so. Want as dit werklik oor jou seun(tjie) se belange vir jou gegaan het, sou jy miskien in gedagte gehou het hoe jy hom verneder deur so te

Oppikoppi: Uitmergelend lekker

2012-08-17 daars darem baie groot  woorde in die puik artikel ;)

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-17 Jy moet mooi mik ou Kobus... ek staan en kyk vir jou... jy verstaan duidelik nie... ek't regtig gedink na al jou herinneringe hierbo jy dalk sou verstaan... jy sien, ek's in ou bok... taai, en daar's 'n hele paar skynheiliges soos jy wat kamstig gekruisig

Die sabbatdag

2012-08-17 Wat 'n patetiese poging, Jaco! Ek dink jy besef nou self waarom ons nie nou jou pype dans nie - vandaar jou antwoord. Jy is maklik die onnoselste van jou soort wat ons nog teëgekom het. Jy self het ge-God hier en ge -God daar en hoe die mens d

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-17 Is ek só belangrik dat my lewe hier gefynkam moet word? Vir sommige skynbaar wel. Lang relase is egter onnodig. Maar die enigste relevante feite rondom my skrapping, is die volgende.  “When Wynand approached the Fidelity

Die sabbatdag

2012-08-17 Jaco, Jaco, Jaco, Ai,Ai,Ai – jy skryf: “Weereens sy insigloosheid.  Kobus ou maat.  Hoe kan enigiemand bewys God het enige dag geskep, aangesien daar geen God is om dit te kon gedoen het nie.  Bewys jy vir ons dat God enig

Louis Botha standbeeld

2012-08-17 Jan Rap het op 14 deser oor die Boeremagverhoor geskryf. My hart gaan uit na hierdie idealistiese mede-Afrikaners wat familie, bv vroue en kinders, het. Die vraag is of die onwettigheid van die huidige regering, wat ek voorheen uitgewys het, by vonni

Die Neelsie of die Nelson?

2012-08-17 Johannes.   Dankie vir die terugvoer.  Feitlik  is die ANC uit om Afrikaans te vernietig, en deur ekstrapolasie, die Afrikanerkultuur, en geen geheim word deur hulle daarvan gemaak nie.  Soos met naamsverandering, weet ons is dit ono

Die sabbatdag

2012-08-17   Ons “befuddled” Kobus skryf:  “Gee nou vir ons 'n bewys dat die Sabbatdag, wat deur God ongeveer 3500 gelede ingestel was, by wyse van die Tien Gebooie, op 'n Saterdag geval het, en waar God bepaal het dat Saterdag, die sewe
Top