Kommentaar

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-24 Dolf, Nee, wat, man, speel hulle - hulle vra daarvoor. Jy sien mos nou - hulle ou arsenaaltjie was hol en dolleeg voor hulle begin het - toe spook ou Jaco dat dit bars, en delf die onderspit. Al wat nou oorbly, is hierdie geneul oor ek en jy - asof dit

Praktiese raad vir impotensie (veral vir Gay ou man)

2012-08-24 Aangesien dit vir my lyk of mens hier mag skryf wat jy wil, glo ek ek as vrou het die reg om te sê wat ek ervaar het met die lees van Jaco se brief. Ek was lanklaas in my lewe so naar ... Mag nie een van hulle ooit aan my "vat"

Sien die verandering

2012-08-24 Hennie, Jy is baie goed ingelig en het baie moeite gedoen om waarskynlik die grootste probleem van die nuwe Suid-Afrika duidelik te formuleer. In ’n tyd waarin alle lande inkommers probeer uithou en selfs die wat die beste regeer word nie goed

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-24 Jan Rap, Na ek jou brief gelees het, het ek net weer opnuut besef dat ek toe na alles nié vir Rietha verkeerd verstaan of opgesom het, nie. Dit is verbasend hoe sonder insig julle lees en hoe bevooroordeeld die interpretasies van wat ek gesk

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-24 Ja-nee inderdaad Enjee, ons sal lekker kan gesels. Ek maak maar boeregoed, met ander woorde rustieke goed bloot omdat ek nie kabinetmakersvaardighede het nie. Meestal rowwe skaakstelle (manne en borde) en ek wil van die goed probeer verkoo

Sien die verandering

2012-08-23 Beste Hennie,  Jy eindig af met: “moontlik moet ons eienaarskap daarvan terugvat (van die onwettig immigrante) deur te skrywe, te raas en te praat en te doen, sodat ons kan opeindig met die strate wat ons verdien en die bure wat ons verk

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Cornelius, Jy is al lankal in die hoek met jou versinde eie 'waarhede' - en jy kom dit nou eers agter? Ek vra weer - waar kom jy aan die 'idee' dat ek ’n 'pastorieseun' is? Kom, ek wag vir jou verduideliking - want ek sê jou jy het

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Perdebyjie, Laat staan maar die valse neerbuigende houding - ons is niks minder van mekaar verwyderd as tevore, nie. Julle egos is maar bitter broos, en voor daar nie salf aan gesmeer word, nie, funksioneer julle blykbaar glad  nie. W

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Kobus, Ek moet seker probeer ophou, maar ek geniet ou Jaco en nou ook Angus, se penarie waarin hulle sit (en boonop het hulle dit self geskep – veral Jaco en sy pêl, ou Cornelius), van hul aanhoudende wanbegrip dat ek en jy dieselfde perso

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-23 Jislaaik Jan, dit wil mos lyk of jy en ek  'n aand om 'n vleisbraaivuur met 'n versnaperinkie in die hand , gesellig sal  kan deurbring.  Een van my  stokperdjies is houtwerk en die sweisery moes ek by my nuwe adres laat vaar weens die

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-23 Nee, Kerneels, ek het nie geweet dat jy met ’n medalje 'vereer' is nie - en ek weet dit nou nog nie. Ek glo jou nie. Ek glo ook nie hulle sou jou ’n medalje toeken as hulle bewus was van jou misdaad nie, want, soos hierbo staan in jou ei

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-23 Lyk my ek is in die hoek oor die arme ou Kobus se vader... ja, wat kon my begeef het om te dink die proselietemaker was 'n pastoriekind?

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Hel ou Kobus,   Hier gaan ons alweer!   Jy spog met: Die soort van ouens wat net betrokke raak, as hulle hul brose ego probeer salf smeer deur meer kragdadige optrede en skrywers, soos ek, te probeer afkraak -   Hahaha...

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Kobus en fiktiewe Dolf se briewe volg binne minute op mekaar,  Wat se die wet van gemiddeldes oor sodanige toeval, diekeer, binne dae 'n herhaling van "toeval".  Die antwoord.  Dis in nie meer toeval nie. Jaco Fourie

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Kobus Hoekom het jy nie van die begin af die saak so beskaafd beredeneer soos hierbo nie?Jy kan baie sinvol debatteer as jy wil,maar wanneer jy persoonlik begin raak,verloor jy perspektief en bring 'n totale wanbalans na vore. Jy het 'n paar baie goeie

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Dolf... net omdat jy uit die ou grote se kop kon ontsnap het beteken sekerlik nie dat jy sommer so maklik jou ou vurkie hier gaan kan kom rondswaai nie...

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 'Overkill' omtrent enigiets wat van die werf se infernale haagprediker kom is 'n geringskatting... lyk my ek is in die hoek oor die arme ou Kobus se vader... wat kon my begeef om te dink die besete proselietemaker was 'n pastoriekind?

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-23 Wel,wel,wel ou Kobus,   Jy't toe nie eens geweet dat ek met 'n medalje in die weermag vereer is nie!   Hahaha,...   Ek sou eerlik dink dat jy jouself in jou sondelose alwetendheid darem so 'n bietjie sou vergewis van al di

Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie

2012-08-23 Beste Yuri   Ek het baie jare gelede in Sabie gewoon en gewerk.  Daardie tyd het die dorp nog oor 'n handsentrale beskik en jy kon Sabie, van enige kant af,  slegs met 'n grondpad bereik.  Dit was byvoorbeeld, 'n nagmerrie om snags o

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Wie sê vir jou George is 'n Christen, Jaco? Waar is sy getuienis? Vir al wat jy weet, kan sy van Claassen wees, en is hy 'n ateis, nes jy.  Al beskikbare getuienis is dat hy Christene, soos ek een is, aanval. As self hy een was, sou hy my ook a

Waar die watervalle bó jou is: ons reis na Sabie

2012-08-23 Yurie Baie mooi brief, met pragtige fotos.  Ek het ook baiemaal die Oos -ransvaal gereis, en soos jy, het ek die gevoel van 'n ander wereld. "She" in Rydar Haggart se boek beskryf die wereld in misterieuse terme, en wanneer jy in die Oos

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Baie goeie beskrywing van jouself hierbo, Kerneels, behalwe vir so 'n paar kwaliteite wat genoem word, wat arme jy ook selfs nie oor beskik, nie. Besef jy dat die goed wat jy aanhaal, presies op jou van toepassing, is? Dis asof jy voor die spieël sit

In die Naam van God

2012-08-23 Perdebytjie Jy skryf:  "Dis sieklik wanneer godsdiens sulke barbaarse afmetings aanneem". Alle godsdienste het hulle wortels in barbarisme. Dit is net vanaf die laaste 200 jaar dat die invloede van Renaisans denkers en ander filosowe 

Afknouery? Jy het die kat aan die stert beet, Kobus de Klerk!

2012-08-23 Baie goeie beskrywing van jouself hierbo, Kerneels, behalwe vir so 'n paar kwaliteite wat genoem word, wat arme jy ook selfs nie oor beskik, nie. Besef jy dat die goed wat jy aanhaal, presies op jou van toepassing, is? Dis asof jy voor die spieël sit

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Wow! Overkill!  Angus maak 'n kort humoristiese stelling, en Kobus reageer met amper 'n boekdeel beledigings.  Ek kan my verbeel hoe die spoegsels vanuit sy mond in woede spat.  Nou waarom was Kobus so sensitief oor Angus se kommentaar 

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Cornelius, My maggies, ou Amigo, wat vertel jy my nou – het die realiteit tot jou deurgedring dat jy UITEINDELIK agtergekom het dat ek en Kobus toe nou nie dieselfde persoon is nie! Dit laat die vraag ontstaan – as jy só kortsigtig is in jou vermoe

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Jy 'dink' baie dinge wat jy as waarheid voorhou, maar wat glad nie so is, nie, Kerneels. En jy hou daarmee vol ten minste totdat jy uitgevang word, maar meestal ook daarna. Nou vra ek jou weer - waar kom jy daaraan dat jy 'dink' ek is 'n pastorieseun.

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Kobus Lyk vir my jy sal jou ondersteunings basis sal moet verder uitbrei met nog fiktiewe name als net Dolf.  Dit wil vir my voorkkom jou boodskappe dring nie eers deur tot Christene nie.  Soos ek voorheen by herhaling gese het, jy on

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-23 Mense wat aangekla word is op regsverteenwoordiging vanuit weermaggeledere geregtig. Daar word beslis rekord gehou van weermaglede wat weens dissiplinêre redes en misdaad, BD tot gevangesetting gevonnis word. Net omdat dit weermag is, maak dit ni

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-23 Perdebytjie, Jy is reg wanneer jy te kenne gee dat Rietha  die reg het om haar seun te beskerm. Ek betwis ook nie die feit dat sy so 'n reg het, nie en ook dat die seun 'n reg het, om beskerm te word, nie. Dit is eintlik dan net 'n kwessie v

Rykdom

2012-08-23 Dankie vir die kommentaar. Waardeer dit.

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-23 Angus Is jy 16 of is dit maar net die “apie” in jou wat na vore kom? Jou bravade en arrogansie is so duidelik, dat jy jouself nou so kan aanmatig om my welkom te heet “hier by julle”, só asof jy Litnet besit - of is jy die “hoof” nar hie

The mine that never sleeps

2012-08-22 Jy klink bietjie neerhalend met jou 'army of Boers'.  'n Handjievol boere, naamlik die Boere, het, kan jy maar sê, Britse imperialisme in sy spore gestuit.  Ongelukkig wás hulle toe wel te min om die gespuis heeltemal te stuit, di&e

Musikale vrede in gebed

2012-08-22 Na my magteloosheid omtrent Kobus de Klerk se vertrap hierbo, kom die herinnering aan ? fantastiese boek getiteld Antagonists in the Church – how to identify and deal with destructive conflict. Dis geskryf deur Kenneth C Haugk. ? Aanhaling

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-22 Beste Rietha,  Geld is toe inderdaad die afknouer se god.   Lees gerus hier hoe dit ander al geraak het: http://beta.mnet.co.za/carteblanche/Article.aspx?Id=1921 Jou ongemaklikheid is juis die boelie se doel.   Kobus de K

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Dolf... Kobus het darem nog 'n bietjie persoonlikheid al is dit gesigloos (darem 'n paar 'volledige bydraes' onder sy private profiel en al)... jy slaan net in woernale uit ... jou gedagte is nie eens 'n armlengte van die ou grote weg nie... siestog, karr

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Kobus,   Soos reeds elders uitgewys moet jy sekerlik die mees onkundige regskundige wees (al is dit met 'n para vooraan deesdae).   Jou veronderstellinge en fabrikasies oorskry lank reeds die absurde. Derhalwe het jy geen saak

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-22 Dolf, Die onvolwasse benadering van Angus is nie vreemd, nie. In die verlede het hy baie selde iets meer as die tipe van onvolwasse benadering getoon. So, kom ons hou maar die gesprek op die vlak waar hy dit kan begryp. Maar dit lyk of hy daar in

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-22 Kobus,   In die eerste plek staan ek vry en sonder aanklag in die genade en liefde van Jesus Christus onse HERE. God ons Regter het my reeds begenadig.  In die tweede plek het ek my nog nooit soos jy sonder sonde probeer voorhou nie.&nbs

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-22 Rietha, met die afknouery het jy 'n belangrike saak aangeroer. Dit is nodig dat ouers en almal wat belang het hulle daarteen verset. Ek wil jou aanmoedig om voort te gaan en volgens jou oortuigings te leef. Jy het een groot fout gemaak, maar dit is nie di
Top