Eers was dit "christendom" vs "rooi gevaar" in ’n "koue oorlog". Nou is dit dieselfde met "christendom" vs "moslem totale aanslag" in ’n "warm oorlog"? Waar is die "1 000" jaar van "vrede" met "leeu en lam" in een kampie? Nee wat, ek "glo" nie meer nie en wil nie "bekeer" word of wees nie. Dit gaan net om geld/tiende in elk geval en petrol word al hoe duurder, glo of ongelowig.
Hans Richardt



Kommentaar
Hans,
Wys jou net watter kragtige werking natuurlike seleksie het. Kyk waarheen het die man se een ribbebeen verskuif.
amen