Kommentaar

Sneeugodin

2012-08-28 Jou melodramatiese mite hierbo weerspreek jou, Kerneels!  Weet jy nie meer wat jy self skrywe, nie? Soos daar geskrywe staan - daar is niks verborge, wat nie geopenbaar sal word, nie... Wat jy vir ons daar onomwonde aantoon, is jou jaloesi

Wenner van "Nou dis wat ek ’n goeie storie noem"-kompetisie aangekondig

2012-08-28 Dankie Naomi;  dië keer stem ek saam!!  En dankie aan Jan Rap - jy stel die saak mooi duidelik,  veral jou laaste paragraaf!!!  Groet'nis aan almal.

Die eendbek-platipus

2012-08-28 Angus   Dankie vir jou praktiese  illustrasie van die werkinge van die groot skepper naamlik aanpassing deur natuurlike seleksie. As ek die proses reg verstaan behoort die wallabie uiteindelik na 'n springbok te evolueer.   Dis goed om

’n Les: Shakespeare, die dramastudent ... en die orangoetang

2012-08-28 Bly jy is terug Angus, maar dink jy nie die kêrel gebruik dalk al reeds te veel van die medisyne wat jy aanbeveel nie. Ek meen — kyk net na al sy verbale ontlasting hier op SêNet.  En sowat van verbale hardlywigheid geoordeel aan di

Die eendbek-platipus

2012-08-28 Dolf het reeds vir jou uitgewys en God eer gebring daarvoor, Angus, en bykomend kan ek vir jou sê dat die evolusionis se verwarring daarin geleë is dat hy alles in kompartementjies wil plaas sodat sy taksonome dit kan klassifiseer - anders 

Die Berg en Sy miere

2012-08-28 Kobus   Jou berg laat my alte veel aan daai wentelende teepot dink.   Miskien in Kammaland...................   Thomas

Hoe om ’n eiergeel (in Sjinees) te skei

2012-08-28 Dankie Angus. MasterChef hier kom ons! Thomas

Die eendbek-platipus

2012-08-28 Dolf, aangesien jy nie Kobus de Klerk is nie maar Dolf en daarom dink almal jy is Kobus de Klerk, het ek gewonder of jy dalk die ou grote se vyandige drogma jeens die Evangelie kan verklaar naamlik dat "Jesus Christus is nie ons Hemelse Vader nie maa

Sneeugodin

2012-08-28 Net 'n groentjie roer met 'n raar... ekke is lowergroen...   Maar indien enigeen ooit gewonder het waaroor Kobus de Klerk so naar is met my; die ou grote minag my reeds jare omdat ek in dankbaarheid oor alle geloof en ongeloof heen deel dat Jesu

Taalpurisme

2012-08-28 Jan Rap Dit was nog altyd vir my vreemd dat die Afrikaner en sy taal altyd uitgesonder word en as verkramp,agter die klip,ens, beskuldig word,wanneer ons protesteer teen taalgebruik,afskaling van Afrikaanse universiteite en skole en al die ande

Om die porieë van die lewe te kan raaksien

2012-08-28 Dr. George Claassen bied in sy opvoedkundige rubrieke, ’n rubriek aan genaamd ‘Om die porieë van die lewe te kan raaksien’. Uiteraard is dit ’n rubriek waar die darwinistiese evolusieleer weer gepromoveer word. Ek lewer gr

Die eendbek-platipus

2012-08-28 Angus, Is dit nie wonderlik hoe God die Heelal geskep het nie? Ons kan dit eenvoudig nie met ons beperkte intelligensie verstaan nie – ons kan maar net in absolute verwondering staan teenoor Sy (God) se Grootheid en Almagtigheid wat ons gedurig om ons

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-28 Jan Rap, Jou instemming met Rietha se brief is ook jou instemming met haar metode. As jy dan nie met haar saamstem nie, moes jy dit sê. Wie het haar 'geoordeel' ? Ek het nie. Ek stem eenvoudig net nie met haar voorgenome werkswyse saam en ook

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-08-28 Geagte prof Claassen 'n Leeftyd is gewoonlik nie lank genoeg om uit die duisternis van ons voorgangers te ontsnap nie. Baie dankie vir u helder denke.  Dit is altyd 'n voorreg om enigiets van u te lees. Chris M van Niekerk

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-28 Kobus, op 'n kol beskuldig jy my dat ek sonder insig lees maar dit is eerder jy wat sonder insig lees.  Ek het nie voorgestel dat Rietha die skool moet dagvaar soos jy beweer nie, ek het gesê jy kan haar nie kwalik neem dat sy dit wou gedoen he

Honger

2012-08-27 Oester, dis voor 5 in die oggend hier in die heuwels  en ek kan nie onthou wanneer laas ek hierdie tyd vannie dag so hard gelag het nie, daai blaf storie gaan ek vandag vir die ouens by die werk beduie. Terselfdertyd sien ek daai diep storie ook r

Sneeugodin

2012-08-27 Wensdenkery, Kerneels, wensdenkery ... en nog meer bestanddele vir jou hutspot.. Ai, ek kry jou so jammer. Wat is dan aan die gang met jou?

’n Les: Shakespeare, die dramastudent ... en die orangoetang

2012-08-27 Gaaaaaaap............   Jou onsinnige uitgebreide skrywes verdien werklik niks meer as so 'n reaksie nie.   Ek was vir 'n tydjie in die buiteland maar steeds bly jou gesanik onlogies, onwetenskaplik en hoogstens vermaaklik. Ek sien jy kommun

’n Les: Shakespeare, die dramastudent ... en die orangoetang

2012-08-27 Die kommentaar wat ek na verwys hierbo in my artikel, is die een by Claasen se rubriek getiteld "Dertien wapens teen onsinverkopers".

’n Les: Shakespeare, die dramastudent ... en die orangoetang

2012-08-27 Pragtig, Kobus! Give that man a Bells.

Dertien wapens teen onsinverkopers

2012-08-27 Oor die lang skrywes van totale onsin waarin Kobus de Klerk hierbo sy totale onkunde oor wetenskap en die wetenskaplike metode ontbloot, kan ek maar net Charles Darwin aanhaal: "Ignorance more frequently begets confidence than does knowledge." (

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-26 Kerneels, jy weet nie eens waar ons ware gelowiges se Spirituele Intelligensie begin nie, wat nog te sê, waar dit 'eindig'. Lees bietjie terug op jou tussenwerpsels. Kry jy nie skaam oor die nutteloosheid en inhoudloosheid daarvan, nie? . Ek ver

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-26 Wat is my oplossing, Jan Rap? Ek dog jy sê jy het my kommentare gelees, met die dat jy dit kritiseer. Kritiseer jy ook sommer net omdat kuberpapier geduldig, is? Lyk mos so... Ja, as my kar gekaap sou word, sou ek nie die openbare media invaar en

Op ’t tog met Medisyne 1

2012-08-26 Die testikel uitknip en vervang met skaapvet-en-kruie balletjie. En die dankbare ontvanger wat dan herstel sonder dat sy liggaam die vreemde vesel verwerp ?  Twak, sou ek sê.

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-26 Jaco, Jy is natuurlik vry om weer te skrywe oor die Woord, waarvan jy op jou eie getuienis (die selferkende ateïstiese agnostikus), niks weet nie, maar voorgee om te weet. Wat jy self dink van jou inhoudlose gebabbel oor die Woord, vanuit die

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-26 Ag, Kerneels, wil jy nie maar probeer om end te kry met die stortvloed snert wat jy so onbeheers uitstort,  nie?

Kersfees-oorvloed

2012-08-26 Ek verstaan nie waar Kersfees deel is van die meesterplan nie, kan jy my asb. 'n Bybelverwysing gee waar hierdie fees deur Messias of enige, enige ander persoon in die Bybel gevier is?  Seblief tog.

Die sterreteken van die maagd – ’n getuigskrif

2012-08-26 September het meer geboortes as ander maande, want dit is 9 maande na die Desembervakansie. Krismisknippies wat huistoe kom.    

Rietha, Kobus en die gesprek oor boelies

2012-08-26 Nee Kobus, die afknoukwessie gaan nie vir my oor die geld nie maar oor die gebrek aan dissipline in die skole spesifiek en die verval in die land oor die algemeen.  Die geld is net 'n verswarende aspek.    Rietha se punt is dat, as mens

Op ’t tog met Medisyne 1

2012-08-25 Daar is sekerlik min bydraes waarna 'n mens 'n paar keer na teruggaan en weer lees. Hierdie is so 'n bydrae. Dis werklik aangenaam en leersaam. Dankie Naas, ek sien uit na die ander dele.

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-25 Perdebytjie, As hy dit dan opreg bedoel het, ontvang dan asseblief hiermee my verskoning. Dit beteken nie dat ek jou kritiek op wat ek geskrywe het gelyk gee, nie - dit beteken gewoon dat ek my spyt teenoor jou uitspreek dat ek jou opreg bedoelde (e

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-25 Dis Kobus de Klerk... hy het balans en perspektief verloor... die punt is egter dat die ou grote (soos hy graag na homself verwys), sy kragdadige dwalinge soos byvoorbeeld dat "Jesus Christus is nie ons Hemelse Vader nie maar die Woord - daarom aanbi

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-25 Dis Kobus de Klerk ... hy het balans en perspektief verloor... die punt is egter dat die ou grote (soos hy graag na homself verwys), sy kragdadige dwalinge soos byvoorbeeld dat "Jesus Christus is nie ons Hemelse Vader nie maar die Woord - daarom aanb

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-24 Dolf, daar is werklik geen verskil tussen jou en die kragdadige ou grote Kobus de Klerk se helse boogskiet nie... jy herinner sterk aan Kobus de Klerk se  "Christenmoeder" destyds en haar twee seuns ...

Kobus, Kobus, Kobus ...

2012-08-24 Kobus, glo gerus met dieselfde oorgawe enigiets wat ek hier deel... as 'julle' nie wil glo nie, dan glo 'julle' nie... as 'julle' wil glo, dan glo 'julle' ... voorts moet jy maar jou eie aas gaan krap, ek't rêrig niks om in jou duiwelse hof te antwo

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-24 Dankie JIRRE ek's verkeerd!...   Die duiwel alleen weet waaruit die infernale kragdadige ou grote Kobus de Klerk kom (baie erg eufemisties gesteld)...   ek vra nederig om vergiffenis aan elke pastoriekind op aarde...  diep in die modder, Ek

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-24 Dankie JIRRE ek's verkeerd!...   Die duiwel alleen weet waaruit die infernale kragdadige ou grote Kobus de Klerk kom (baie erg eufemisties gesteld)...   ek vra nederig om vergiffenis aan elke pastoriekind op aarde...  diep in die modder, Ek

Praktiese raad vir impotensie (veral vir Gay ou man)

2012-08-24 Trienie   Nou hoekom lees ‘n kerkvrou soos jyself  oor ‘n gay  man se prostaat, en word in die proses gewalgd daaroor.  Die opskrif was mos heel ondubbelsinnig.  Wees eerlik.  Jy het gehunker om gewalg gevoel

Kobus de Klerk, los dit net!

2012-08-24 Kobus   Nee wat,daar is geen salf aan jou te smeer nie.Jou ego is te groot om eers 'n kompliment te kan ontvang en verwerk.Ek het dan duidelik geskryf dat jy goeie punte geopper het.Dit was nie met 'n"valse neerbuigende houding"nie,maar

Die ateïstiese agnostikus se werklike perspektief

2012-08-24 Kobus en fiktiewe Dolf. Pakslae gekry!   Dit is jy wat die pakslae gekry het en probeer verwaand voorkom as oorwinnar hierbo.  Maar toemaar,  ek gaan nog baie oor die Bybel skrywe, en indien jy my weer wil teenstaan, sal ek jou
Top