Ja, toegegee, SA wetgewing is op par met Europese wetgewing. Tog het SA arbeidswetgewing dit ’n baie onaantreklike land gemaak vir direkte buitelandse belegging. Selfs buitelandse mans het agtergekom dat SA vroue ’n slegte keuse is. Luister na ’n enkelma en 1ste wat sy soek is ’n beursie, ’n arbeider, nanny en ’n bode, miskien heel laaste, ’n 'maat' en seks is nêrens op haar lys nie. Nee wat, ek "mors" my klein geldjie op my eie goed, behou my eie tyd en doen "arm struggle". Ek is nie ’n item op ’n "wish list" vir ’n "4x4 met karavaangat" nie. Ek gun vroue hul "vryheid", net nie in my spasie nie.
Hans Richardt


Kommentaar
Sjoe!
Watter vrou het jou so baie seergemaak en te na gekom?
Nou is ons arme vroulike wesens almal skuldig in jou boekie?