Wie weet iets van die werk van ’n deur-tot-deur-verkoopsman?

  • 2

Hi

Kan iemand my dalk help met vrae en antwoorde by ’n onderhoud om ’n sale rep-pos?

Groete

Sanet

  • 2

Kommentaar

  • In die goeie ou tyd, voor televisie en hoë mure, kon jy nog aan voordeure klop en mense was nie te nukkerig om na 'n verkoopsman te luister nie; jy het nie hulle sepies onderbreek nie.  Nou, deesdae, in die Nuwe SA, bestaan daar nie meer voordeure nie, net hekke met spiekertjies.  Kry iets anders, Sanet, of maak 'n paar afsprake per aand.  Die tyd is verby waar jy aan iemand se voordeur kan klop.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top