Nou ja, vir al die ’arm struggle heroes’ wat ’load shedding’ in toilette doen, Jaco ens, blykbaar help nitrate en hoë-intensiteit-oefeninge - die ’arm’ groei. Bv nitrate uit spinasie en detritus. Skynbaar het Popeye se skeeloogmeisie getuig van al Popeye se spiere.
Hans Richardt
Kommentaar
Dag Hans,
jy was lank weg, maar as ek jou brief so kyk was jou afwesigheid nie omdat jy in "rehab" was nie.
Goed om jou te hoor/sien/lees.
Duitswester