Theuns se paarrym

  • 1

Theuns Jordaan
Is deesdae baie vernaam
Op die pad 
Na Wolmararansstad

Sy liriekskrywer is seker bly
Oor die appel en 'n ei
Wat hy moes kry
Vir die lirieke 
Sonder brieke.

Ek is jammer, Theuns, dat ek en andere so gekla het oor jou neiging om "cover versions" te sing. Nadat ons geteister is met jou eie rymelary, verstaan ons hoekom jy eerder maar ander mense se lirieke sing.

JvNk

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top