Gays gaan die wêreld oorheers

  • 3

Soos ek in die vorige brief aangedui het, gaan gays help om die wêreld te red. Hulle sal dan verhoogde status kry, in teenstelling met die verwerping en verguising wat hulle vandag ervaar. Hulle sal helde wees en die ganse wêreld sal hulle bewonder.

Mense sal voor hulle buig en hulle wil aanbid, maar die gays sal nie toelaat laat hulle tot afgode verhef word nie. Nogtans sal hulle heelbo staan ... bo-op staan, "on top of the pile" van die wriemelende mensemassa op aarde.

Groete,

Heiden

  • 3

Kommentaar

  • Werklik, het jy onlangs uit die kas gebliksem? Wat se dwelms ookal jy gebruik moet jy onmiddellik stop. 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top