Heiden2012-12-12"Een of ander afwyking in hierdie diertjie se duistere inbors, hits hom aan om te roof, om te verwoes, om met duiwelse lis die wêreld moeilik te maak vir almal wat hy teëkom."
Heiden2012-12-05Wel ek doen niks verkeerd nie, maar ek gaan toe maar deur die proses. Daar laat weet hulle my ek is op ses verskillende swartlyste van net 45 wat hulle getoets het!
Heiden2012-10-11God sê dis teen sy wil dat ons ander mense doodmaak - soos in die tien gebooie gestel. Nou gaan iemand en hy vermoor sy skoonma, dus het sy wil oor God se wil geseëvier.
Heiden2012-10-11Ek het nou, na ek ernstig oor die saak besin, gebid en 'n paar doppe gedrink het, met 'n redenasie gekom waar ek so byna-byna op jou syfer afkom.
Heiden2012-10-03"Ek dink 'n moontlike hulpmiddel sal wees as ons die jong Afrikaanse manne en vroue wat omgee, kan kry om sterk aan te teel dat ons nie verder terugsak in getalle nie."
Heiden2012-09-20"In sekere gemeenskappe, veral weens godsdienstige beskouinge, was die man egter amper soos ’n tiran wat die vrou en kinders 'onderdruk' het."
Heiden2012-09-03"Daar kry ek toe nou so twee weke gelede ’n verkoue, met loopneus en benoudheid op die bors. Ek probeer al die gewone middels en bestel ekstra goed van die apteek, maar sonder sukses: my bors word al hoe erger."