Jan Rap oor die mens se vrye wil

  • 1

Jan,

Ek is bereid om te erken as ek verkeerd was, maar ek kan nie dink watter aspekte ek dalk oor die hoof gesien het nie. Laat my tog weet asseblief, dat ek dit kan in ag neem met my redenasie. (Eintlik is ek al moeg vir die storie).

Groete,

Heiden

  • 1

Kommentaar

  • Ek ook Heiden, so fok dit; kom ons los dit. Ek moet jou egter antwoord:  Wat jy oor die hoof gesien het is dat jou IK maar net 160 is, of 182, of 206 of so iets. Wat dit ookal is, is dat dit beperk is soos myne ook is, of Feynman s'n, of jou buurman s'n, of George Claassen s'n, of Niels Bohr s'n, of Marie Podolwska s'n of wie jy ookal aan kan dink s'n, maak nie saak hoe slim of dom jy die persoon ag nie.

    Jy kan dus nie staatmaak op ’n gevolgtrekking van jou sonder dat daar 'n wetenskaplike bewys tot dien effek is nie. Net so is gebrek aan bewys nie bewys van gebrek nie. 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top