Heiden


Hou die Ou en Nuwe Testament met mekaar verband?

Heiden 2012-08-08 Natuurlik! Die ou dissipels en apostels het daarvoor gesorg: hulle het seker gemaak dat alles wat hulle doen en sê in ooreenstemming is met die ou geskrifte, om daardeur te kenne te gee dat al die voorspellings "waar" geword het.

Gaygeit

Heiden 2012-08-06 Gaygeit

Is die bybel die woord van God?

Heiden 2012-08-06 Is julle wragtig so dom om te glo die hele bybel is die "Woord van God"? Is dít wat spirituele intelligensie is, ’n dooddom onnosel onvermoë om die werklikheid in te sien?

Gays gaan die wêreld oorheers

Heiden 2012-07-26 Gays gaan die wêreld oorheers.

Gays kan die aarde help red

Heiden 2012-07-20 Die aarde is oorbevolk.

'n Gay song

Heiden 2012-07-19 De la Rey, De la Rey,
Sal jy die boere kom vry

Die Bybel se verbode voedsel

Heiden 2012-06-13 Nogal 'n oulike antwoord Jacobus, maar wat van die ander diere, ook wildsbokke en die "voëls van die hemel", hulle kan ook siektes dra weet jy, en almal het parasiete?

Jan Rap, pretbederwer

Heiden 2012-06-07 “Jan Rap, moet nou nie my pret kom bederf terwyl ek dit so geniet nie, man!”

Praat van die duiwel

Heiden 2012-06-07  Sê nou maar daar was geen straf vir ongelowiges na die dood nie.

Verbode voedsel volgens die bybel

Heiden 2012-06-07  Daar was ’n klomp diere waarvan die mens nie mog eet nie – sien Levitikus Hoofstuk 11. Hieronder is die vark (vers 7), volstruise (vers 16) en wat waterbewoners betref, mag geen skulpdiere soos oesters en mossels geëet word nie, natuurlik ook nie kreef nie (verse 9 tot 12).

Liezbet se sestig jare

Heiden 2012-06-05 Ek stem saam met Jaco. Die Ingelse ken darem van Pomp en Circumstance.

Jaco, die bybelstudent

Heiden 2012-06-05 Dink jy ook Paulus was gay?

Jaco, baie het al probeer

Heiden 2012-06-04 En voor jou het almal gefaal ...

Ek is nie Cornelius Henn nie!

Heiden 2012-05-30 Ek is eerder 'n haan as 'n hen.

Jaco, pasop!

Heiden 2012-05-29 Daar is lankal sterk vermoedens dat Kobus de Klerk en Tant Alie een en dieselfde persoon is ...
Top