Is julle wragtig so dom om te glo die hele bybel is die "Woord van God"? Is dít wat spirituele intelligensie is, ’n dooddom onnosel onvermoë om die werklikheid in te sien?
Julle belaster jul eie God deur te sê hy is verantwoordelik vir al die onsin wat in die bybel staan! Groot dele daarvan is geskryf deur dom omies met lang wit baarde wat net mooi niks geweet het nie, en bangmaakstories uitgedink het om die "volk" te dreig dat hulle "die regte pad" bewandel.
Regtig, julle spul behoort in ’n sirkus op te tree as narre om die mense lekker te laat lag.
Liefdegroete,
Heiden

