Jan Rap, jy verwar mens oor die horlosie

  • 0

Jy uiter hierdie fameuse woorde wat dalk nog vir die nageslagte bewaar sal word: " ... dat dit elf keer gebeur in ’n uur dat die wysers in dieselfde posisie (afstand vanaf die 12) is. Dus, die eerste sodanige posisie is een elfde van 60 minute, wat 5.45 repeterend minute gee."

Ek verstaan daar geen kop of stert van nie. Albei wysers beweeg mos verder weg van die twaalf af, die lang wyser sal oor ’n halfuur onder gaan draai en dan van die ander kant af op beweeg na die twaalf en intussen het die kort wyser beweeg in die rigting van die syfer 2 op die horlosie.

Groete,

Heiden

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top