Dit is eintlik snaaks hoe die geskiedenis herhaal word. Daar sal redenasies en relase oor die verskil tussen die Sharpeville en die Marikana insident gelewer word, maar dieselfde drama het afgespeel. Daar is mense dood geskiet. Of dit nou polities of enige ander oorsaak was, daar was lewensverlies.
Ek dink en ek bespiegel nou, die oorsaak van die insident is die volgende redes. Iemand iewers het 'n arbeidsmakelary in die omgewing van myne en het met die mynbase wat in London of waar ook al, onderhandel om hul myne in Afrika van werkers te voorsien. Die mynbase stem toe in teen argumentshalwe R12000 per werker. Die arbeidsmakelary vat R8000 en betaal die werker R4000 plus ander voordele wat "belasting aftrekbaar" is. Die werkers het van die storie te hore gekom en begin onrustig raak.
Die onrus op Marikana is net die ore van die seekoei. Daar is nog die steenkool- en goudmyne wat onrustig moet raak.
In die "ou dae" was daar een keer 'n oproer. Die buitelandse joernalis vra toe die hoofkonstabel wat gaan hy maak. Die poeliesman roep toe die traangasmanne en bespuit toe die oproeriges. Hulle spat toe uitmekaar maar keer later weer terug. Die joernalis vra toe en nou, die poeliesman roep toe die waterkanonne en hulle spuit toe die oproeriges. Hulle spat uit mekaar maar keer later toe weer terug. Dieselfde storie, wat nou. Die keer word baie poeliesmanne met knuppels geroep. Die poeliesmanne slaat toe die wit waks uit die oproeriges, maar hulle is weer terug na 'n ruk. Die joernalis vra toe weer wat nou. Die keer roep die hoofkonstable die honne. Hulle begin toe knaag en kou aan die oproeriges. Die keer hol hulle weg en kom nie weer terug nie. Die joernalis vra toe die hoofkonstable hoekom het hy nie die honde die eerste keer ingeroep nie. Die man verduidelik toe, eers moet jy hulle "fumigate" dan was en "tenderise" voordat jy hulle vir die honne voer.
Volgens my kon die situasie met Poon en Wagter uitgestorteer word. 'n Perd se hoef op jou voete en Wagter se tanne in jou stert is nie aangenaam nie.
Wag en sien.
Reusedwerg


Kommentaar
Reusedwerg