Waarom ‘n eiergeel van die wit geskei moet word, weet ek sowaar nie, maar as dit dit gedoen moet word, kyk eers hier. Gelukkig is dit in Sjinees vir almal om te verstaan.
Groete
Angus
1Waarom ‘n eiergeel van die wit geskei moet word, weet ek sowaar nie, maar as dit dit gedoen moet word, kyk eers hier. Gelukkig is dit in Sjinees vir almal om te verstaan.
Groete
Angus
1
Kommentaar
Dankie Angus. MasterChef hier kom ons!