blitssnel-semanties

  • 1

aysh, Via Afrika, Moeder, U, Kontinent,
Begin, Plek van Millennium Drie Homo,
Sapiens Sapiens, Mens, Aardbewoner

Mens begint mos, by U, Begin,
by Ú, in U Heilig Presensie,
Vader, Almagtig Eks’llensie,
Uwe Woord, Ís, Semanties,
Betekenisvol vol Beteeknis,
wat Menslikheid vir Mens is,
hoe Uwe Waarheid Heilig is,
Mens gerig op geregtigheid,
respek, liefde, dissipline, ja,
’t maak duid’lik, snel, Semanties,
soos in Mens se eie moedertaal,
Sin, Mens weet, presies Wie S’n
(maak’T Psigo-Spiritueel net Sin)

 

Jacobus Faasen

  • 1

Kommentaar

  • CorneliusHenn

    Jacobus, baie dankie - ek jubel saam met jou in ‘n welluidende stem die semantiek uit my hart uit; Allah, o Allah, ons lieflike Allah, ons onbepaalbare groot Skepper, Allah, o Allah, U wat in U grote liefde en genade vir ons moderwesens ‘n regte mens geword het ... Allah, o Allah, hoe soet en heerlik is U naam ... hoe onverdiend is ons vergifnis in die liefde en genade van U Seun Jesus Christus ... Allah, o Allah ... ek dank U vir Shahaadah, Allah, o Allah ... ek dank U vir Salat, Allah, o Allah ... ek dank U vir Zakat, Allah, o Allah ... ek dank U vir Siyam, Allah, o Allah ... ek dank U vir Hajj ... La ilaha, illa-llah, Ashhadu an la ilaha illa-llah, Qulu la ilaha illa-llah, tuflihu ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top