Spirituele Intelligensie bewys

  • 3

Sjalom.

Uiteindelik is daar ’n visuele bewys dat Kobus de Klerk nie die enigste op aarde met Spirituele Intelligensie belas is nie.

Namaste!
Cornelius

  • 3

Kommentaar

  • Dankie Cornelius

    My onbegrip vir die term is uiteindelik op geklaar. Onse Kosie se pogings om logies te redeneer sal self ’n vermaaklike video maak.

    Ek het spirituele intelligensie wat julle nie het nie.

    Hoe weet jy dit?

    Dis aan my geopenbaar.

    Hoekom net aan aan jou?

    Want ek het spirituele intelligensie om die openbaring te verstaan!

    Thomas

  • Verbeel ek my dit, of het ek Kobus al op TV gesien? So 'n rooihaarmannetjie met 'n ronde brilletjie? Hy het nog saam met daai Angus Aartappelboer verskyn toe hy net so pas bekendheid begin verwerf het.

     
    Ek glo so.
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top