Kommentaar

Woolworths-debat: Dis nog steeds swart en bruin mense wat kasregisters slaan

2012-09-20 Soos die ANC bepleit Lloyd demografie-gebaseerde sosiale ingenieurswese waarvolgens meer as 90% van poste op alle vlakke deur nie-wittes en 50% daarvan deur vroue gevul moet word. Die uitgangspunt van hierdie beleid is ras en geslag. Daar is geen sp

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-20 Kobus, Die enigste plek waar God te vinde is, is in die Bybel, nêrens anders nie. Die Bybel, soos jy self erken het, moet metafories gelees word, dit is immers korrek, want dis ’n letterkundige werk. Net soos die slang, Eva, Adam dus me

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-20 Panda, Ek sal Kobus hier te hulp snel. ’n Christen is ’n gelowige, maar as dit kom by Zeus, is hy ook ’n ateïs.  Dus: ’n gelowige ateïs. Groete Angus

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-20 Kobus, Ek stem saam met Cornelius se raak beskrywing van jou vierduisend woorde: stront, van begin tot einde, en om jou op al die stront te wys, sal net tydmors wees. Hier is ’n paar: Natuurlike seleksie is nie ’n uitvindsel nie, maar

Die oerknal

2012-09-19 Niks het ontplof nie!  Alles wat jy hierbo noem het op ’n sekere tydstip (ons begrip) ontstaan!  Groetnis  Read-na-Gael NS lees my kommentaar op George Claassen (die ateïs) se prometheus ongebonde hiernaas.

Is ons die kinders van komete?

2012-09-19 ’n Mens hoef maar net Francis Collins, D'Espagnat, Martin Rees en vele ander te lees en dan te wonder oor hoe kille chemiese verbindings hulself tot biologiese molekules kon om skep. Dis ’n gegewe dat die te

Woolworths-debat: Dis nog steeds swart en bruin mense wat kasregisters slaan

2012-09-19 Kyk ou. Jy het ooglopend ’n hekel in vir witmense. Al jou skrywes, hierdie en voriges, bewys dit. Jou dun versluierde verafskuwing van blankes probeer jy met die geskiedenis van die afgelope 350 jaar verbloem, sonder sukses. Wat van

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-19 Kobus, ek het nog altyd probeer om so eenvoudig as moontlik te skryf om misverstand te vermy. Waarom jy my brief nie verstaan het nie, kan ek slegs aan gebrek aan kennis oor die evolusieteorie toeskryf.  Kom ons hou by my analogie. Volgens jou k

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-19 Cornelius, totaal, ek sê jou totaal toegekdk. Ek sal nie verbaas wees as die evolusioniste en agnoste nou boedel opgee na hierdie brief nie.  

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-19 Kobus Jou ellelange skrywe wat ek deurgeworstel het (en plek-plek gevluglees het) toon ’n diepgaande onkunde oor die evolusie-teorie. Hoekom gebruik jy nie die tyd wat jy "copy" en "paste" en kreasionistiese webwerwe inhoud

Die oerknal

2012-09-19 Uitstekende vraag – kom ons kyk wat hulle hiermee doen.

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-19 Trienie, Dankie vir wat jy skrywe. Dit is duidelik dat jy ’n gawe van wysheid en insig, het, en dit roer die agnostici in hulle binneste. Moet jou dus nie aan Chris steur, nie. Jy weet mos nou al, dit is tipes die optrede van die agnostici is

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-19 Kobus Jy weet duidelik nie hoe om die onderwerp van'natuurlike seleksie' aan te spreek nie. Nou gooi jy sommer alles wat moontlik aan die onderwerp kan raak en vir jou effens wetenskaplik klink in dieselfde pot en siedaar: “die natuurlike versky

Rooi en blou

2012-09-19 Chris Dis natuurlik soos ons altyd gesê het die “jackpot” vraag. Die spiritueel intelligente antwoord is natuurlik (onse Kosie is hoeka besig om sy lang relaas te tik) dat God jou met ’n vrye wil geskape het sodat jy kan kies t

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-19 Panda, Nee, jy is nie reg, nie. Jy sal weereens reggehelp moet word. Die onderskeid lê hoofsaaklik in die rede vir die ongeloof. Daar is heelwat mense wat wil glo, maar verkeerd glo – soos boeddhiste, byvoorbeeld. Daar is ook diegene wat

Rooi en blou

2012-09-19 Chris Die kort antwoord is: Sodra God as volmaakte wese iets skep, moet dit noodwendig onvolmaak wees, tensy God homself reproduseer, wat op sy beurt sy uniekheid sou vernietig. Johannes Comestor

Oor die biologiese natuurlike seleksie

2012-09-19 Kyk Angus, as jy nie totaal en al toe geKdK is onder hierdie eentonige stortvloed van letterlik vierduisend plus stukkies stront in absolute minagting vir die perk van 600 woorde deur die ou grote nie, wel, my opregte gelukwensing dan aan jou!

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-19 Kobus, Ongelowige en ateïs se betekenis is tog presies dieselfde, d.w.s. die terme is sinonieme. Nou hoekom die onderskeid tref? Jy verwys na "ongelowiges en veral die ateïste". Kan jy asseblief ’n enkele voorbeeld gee van &r

Bydrae

2012-09-19  Naas Baie sal terugsluip na ’n Woolworths-winkel maar nie almal nie. Jou standpunt is egter heelwat gesonder as die van Charl Linde (11 en 15 deser), wat van die Woolworths-skande ’n Afrikaner-skande maak. Hy maak selfs &rsqu

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-19 Nee, wat, Chris, jy probeer almal flous soos jy jouself as agnostikus probeer flous weens daardie agnostiese selfdesepsie psigose ... Wanneer jy oor God skrywe, bedoel jy elke woord soos jy dit skrywe, lasterlik soos dit is – jy is mos nie &r

Ontydige dominee

2012-09-19 Duitswester, Hier in my kontrei is daar sover die oog kan sien, geen baksteen nie. Om so iets te bekom moet ek my wend na die naaste steenmakery, sowat 32 km hiervandaan. Daar moet ek 500 bakstene koop, want hulle wil nie minder van die hand s

Myners se lone

2012-09-19 Vraag en aanbod: "Baie ouens wil die job hê en ek kan net een aanstel, so ek kan ’n lekker lae salaris betaal – meer geld vir my!" Of in die handel: "Ek het net een yskas en honderde wil dit koop, dus kan ek die prys st

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

2012-09-18 Kobus, Ek stem met jou saam dat die feite in die Bybel nie verwerp kan word nie, want dit bestaan binne ’n ander werklikheid as die werklikheid waarin ons bestaan. Die Bybel moet simbolies/metafories verstaan word, en het dus daardie mitologiese

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

2012-09-18 Dolf, Toe Newton geleef het, het almal nog geglo dat God alles geskape het. Hierdie model vir die wetenskap het uitgedien geraak, veral agv Darwin se evolusieteorie. Bell is ek amper seker van het gedink aan die evolusie van kommunikasie. Evolusie

Lydia Lopokova, Bloomsbury se balletdanser

2012-09-18 Johannes. Die Bloomsbury groep was sy tyd ver vooruit. Seksuele waardes onderling wat steeds vandag gesukkel word om aanvaarding te verkry. Homoseksualiteit;  Bi-seksueliteit; Lesbiese verhoudings; "wife swopping"; seksuele vryhei

Hippie-era was meer substantief?

2012-09-18 Die opkoms van "hippies" was ’n "hype" van korte duur.  Die blommekinders, soos hippies algemeen bekend was, het geen substantiewe filosofie gehad nie, behalwe die versoek tot die wettiging van "dagga", mans

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-18 likidis, baie dankie dat jy jou verlossing deur die HERE met ons deel. Dit is baie bemoedigend en inderdaad wonderlike nuus, verál te midde van vlaag op vlaag aantygings van agnostici dat ons HERE nie werklik bestaan nie en dan in die ander asem

September 1969: Wat is soeter as heuning?

2012-09-18 Ek lief hierdie soort inligting en die skryfstyl is lekker lees. Dankie daarvoor en doe so voort. Jaco Fourie

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-18 Chris, Ek het uiteraard nie gedink jy sou saamstem met my, nie, maar Trienie se kort en bondige beskrywing van jou en die ander soos jy se hantering en doel van betrokkenheid van en in wat geskrywe is, is so in die kol en vat die kwessie omtrent

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-18 Hello Trienie Ek is bly jy vind alles so "insiggewend" en "leersaam". Nou moet jy nog net daai ding daar tussen jou ore aanskakel.

Biologie sans evolusieteorie is sinloos

2012-09-18 Dolf Jou en Kobus se skrywes staaf my stelling dat sinvolle debat oor ’n gegewe onderwerp ’n sekere minimum kennis van die onderwerp vereis. Julle ooglopende onkunde oor die proses van evolusie en die bewyse vir evolusie is van so &rsqu

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-18 Angus, Natuurlik is die Ooggetuie, God Self. Ek was van mening dat julle ten minste die woorde wat in die Bybel opgeteken is, onder die knie het, sodat jy sal weet dat God dikwels na Homself in die Eerste Persoon verwys, en ander kere weer,

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-18 Middag Kobus, gehoorsaamheid kan net gebeur as daar liefde is, jou standpunte is korrek, maar dit word uit ’n hoogmoedige neerkyk-metode gedoen en doen meer kwaad as goed.   Dus die God wat ek dien het my kom aanraak toe die wêreld

Oor die Woord, slange en mense

2012-09-18 Dankie Kobus, Ek sien jou brief as uiters insiggewend! Die ongelowiges wat hierop reageer kry ek eintlik jammer. Hierdie praginsigte word op skinkbord aan hul gebied, en tog besluit hulle om eerder hul harte te verhard. En besef nie dat ’

Oor komplekse lewe uit ’n enkel selletjie ... of uit ’n komplekse ribbebeen

2012-09-18 Chrissie,   Jou ou "troetelnaampie-geërtjie". Jy bedoel nou seker as teenvoeter vir jou "intelligente" redenasies!? Haha – komende van jou is dit tog so kostelik! Jy bevestig net eintlik my vermoede van jou &

Die fossiele sou verstom staan ...

2012-09-18 Kobus, Dit lyk my jou oge gaan oop. Nou praat jy weer van hamers. Kyk mooi die plat kant is onder. Skerm soos jy wil, daar is ’n verskil in klippe wat doelbewus gevorm is tot instrumente en klippe wat deur sjimansees opgetel is s'n as instru

God en gehoorsaamheid - oor God, sonde en kwaad

2012-09-18 Kobus, in jou verwaandheid ken jy nou selfs ’n onmag aan God toe. In jou infernale intellektualisasie boog jy: "...God is en kan nie aan Homself ongehoorsaam wees, nie." Dis eenvoudig ’n duidelike en direkte gevolg van jou volgehou

Fossiele het Kobus domgeslaan

2012-09-18 Kobus,   Ooggetuie ? Wie nogal? Wie het gesien dat God die hemel en die aarde geskep het? Kan nie God self wees nie, want dan sou hy nie in die derdepersoon van homself gepraat het nie.  Dit is duidelik letterkundige fiksie, geskryf as d

Hoekom 'geloof' nie werk vir my nie

2012-09-18 Hans, Wys jou net watter kragtige werking natuurlike seleksie het. Kyk waarheen het die man se een ribbebeen verskuif.
Top