2012-09-21Nee, Angus, die Bybel is hoegenaamd nie ’n 'letterkundige' werk, nie en ook nie bedoel om so te wees, nie – duidelik, nie. Jy is darem onkundig oor die aard van suiwer letterkundige werke, om nie eens van werke soos die Bybel, te praat,
2012-09-21Dolf,
Julle wil nou eenmaal die evolusieteorie aftrek na die vlak van geloof, so asof geloof iets minderwaardigs is. Laat ek jou egter gerusstel: ons glo nie in evolusie nie, maar kan nie anders as om dit te aanvaar nie, want ons sien dit elke dag
2012-09-21Ag nee,Trienie!
Geen man is my baas nie en daardie storie dat God die man geskape het as hoof van die huis, is maar net gerieflikheidshalwe al die jare aan vrouens opgedis om mans in magsposisies te hou.
Van wanneer af is ’n man ’n
2012-09-21Hello Duitswester
Ek het geredeneer vanaf die konsep wat Christene het van hulle God, en die karaktereienskappe wat hulle toeskryf aan hom: ’n Perfekte wese wat almagtig, alwetend, alomteenwoordig en net goed is. Ook die veronderstelling van C
2012-09-21Wat ’n heerlike volledige dekking van Carel van der Merwe se boekgesprek vorige Saterdag. Ek kon dit nie bywoon nie, maar nou voel dit of ek darem van ver af kon. Veral die twee videogrepe – skitterend Naomi!
2012-09-21Die mens het ’n vrye wil, en slegs die evolusieteorie kan jou hierdie antwoord gee.
Glo egter dat die mens deur ’n almagtige en alwetende god geskape is, en jy het ’n probleem. Dan is jou doen en late mos vooraf beplan, waar
2012-09-21Jaco
Dalk was die verhouding later bloot op lojaliteit gebaseer of moontlik het dit net ’n gewoonte geword. My skrywe oor Mitford en my vorige een oor Lopokova (18 deser) vertel vir my so baie van menslikheid, maar blykbaar is daar
2012-09-21Chris
Ek het nie eintlik sinvolle antwoorde op jou vrae nie. Die probleem is dat ons net ingevolge mensvermoëns, bv mensbegrippe, kan dink. Dan word die religieuse aanname absurd dat God behoefte aan mense se verering het. Wat ek voorheen
2012-09-21Bruggie skryf:
"Ek sou graag Jason Lloyd se antwoord op Comestor se argument lees".
Heel onwaarskynlik. Wat ek in die verlede gewaar het, Lloyd is lief om die kat tussen die duiwe te gooi, te kyk na die response, maar nie graag sy debatsve
2012-09-21For the sake of perspection,
Hermann says that according to Woolworths's current racial composition (attached), both coloured en Indian people are, in reality, over-represented at all levels: from top management to unskilled job levels. "Woo
2012-09-21Angus,
Vir iemand wat só dikwels na die Afrikaanse digters verwys, sien ek jy het ook nie mooi gehoor nie – jou verkeerde aanhaling gaan oor “wens” en nie ware geloof nie. Die regte en ware aanhaling lui só : “
2012-09-21Kobus, ’n wenk of twee vir die lees van ander se briewe voordat jy wegtrek met jou eie:
1. Maak jou bril mooi skoon en onthou om dit op te sit.
2. Gebruik jou regterhand se wysvinger om die woorde te volg op die skerm soos jy lees.
3. Gebru
2012-09-21Thomas,
Jy verstaan my bedoeling ten opsigte van my skrywe aan Kobus nie reg nie. Ek haal aan “Ek weet jy maak geensins daarop aanspraak dat jy alles weet nie (niemand van ons doen nie)”. Jy sien, Thomas, Niemand (geeneen) van ons wee
2012-09-21Nee Angus, die Woord handel nie met en oor ’n ‘ander’ werklikheid as die een waarin ons leef, nie – die Woord handel met ook met dáárdie deel van die werklikheid waarvoor julle as ateïstiese agnostici geen per
2012-09-21Onnodig om te sê, vir meeste, maar jy besef blykbaar nie hoe inhoudloos en swak jou kommentare is, nie, Chris. En, natuurlik, hoe swak dit op jou reflekteer, nie.
Meen ek wys dit maar weer vir jou uit, vir jou eie beswil, natuurlik. Baie dikw
2012-09-21Beste Mari
Jy kan begin met Dana Snyman se wonderlike reisverhale. Die heel jongste is HIERVANDAAN en dit hoort wyd beskikbaar te wees. Dis toegangklik geskryf en perfek vir Graad 12s.
Verder sou ek aanbeveel:
Duiwelsklip deur Mika Parsons, oor &rs
2012-09-21Dag Chris,
jy begin met ’n "sê maar net". Is die hele brief allegorie of het jy dit op iets sterker baseer? Ek lei af dat jy sê dat G_d onheil (evil) gemaak het. As so, kan jy die Bybel kwoteer waar Hy so gesê het?
2012-09-21Dolf,
As jy werklik iets van darwanisme (sic) wil leer, is jy beslis by die verkeerde leermeester.
Ek stem met jou saam: jy en Kobus het "ware geloof". Soos hulle sê: glo in jou een hand en dinges in jou ander hand. Kyk dan in watter
2012-09-21Ag, nee wat, Kobus! Nie uitgevang soos jy in jou Walther Mitty-drome droom nie. Die God waarna ek verwys is die God van die Bybel en die Bybel is ’n letterkundige werk m.a.w. ’n skepping van die menslike verbeelding: fiksie.
Dis hierdie
2012-09-21Hello Trienie
Jou reaksie hierbo, alhoewel ek glad nie met jou saamstem nie, is so sonder kwaadwilligheid dat ek net sleg kan voel oor my sarkastiese opmerking van gister teenoor jou. Jy het dit sekerlik nie verdien nie.
Ek vra om verskoning.
Chri
2012-09-21Hello Johannes
My bedoeling was om te wys dat dit geen sin maak om nie die oorsaak van kwaad in die wêreld te soek of te blameer op God nie. As die argitek van alles neem hy die volle skuld/verantwoordelikheid vir alles, goed en kwaad. Ook da
2012-09-21Kobus, jy kan nou maar afvee, opstaan en die ketting trek. Jou poging tot sielkundige speel is pateties.
Het jy nie ’n kar om te was of ’n grasperk om te sny nie?
2012-09-20Johannes
Ek het jou rendisie hierbo van die liefde tussen Mitford en Gaston met afwisselende emosies gelees, emosies van vreugde en ook ’n gevoel van tragedie en eensaamheid. Die liefde van jeugdige lewenslustigheid en met
2012-09-20Angus
Soos ’n geduldige onderwyser met daardie stadige enetjie in die klas.
Ek moet jou gelukwens – ek het eenvoudig nie die geduld of tyd om met die outjie wat nie sy huiswerk wil doen nie, te sukkel nie. Seker maar goed dat ek
2012-09-20Jy is moedswillig, Angus.
Dit is die slang, nie die mense nie, wat as metafoor dien.
God bestaan sekerlik en bykans 98% van die wêreldbevolking het die een of ander spirituele ervaring van God, terwyl daar miljoene gelowiges is wat direkte v
2012-09-20Ja, Read-na-Gael, ons is net sterrestof. Jy verwar die Higgs-boson met die bewys vir die bestaan van ’n skepper. Die een is op bewyse (waarskynlik, want dit word nog getoets) gebaseer, die ander op wensdenkery met geen enkele bewys nie.
2012-09-20Verskeie opnames en ondersoeke het al aangetoon dat die Christendom die grootste Godsdiens is op aarde en globaal steeds konsekwent uitbrei.
Geloof in die eng sin, kan net geloof in die ware God beteken. Dit is uiteindelik alle spirituele m
2012-09-20A! Die ou agnostiese koortjie sing alweer die vals refrein van ontsteltenis ...
Julle ouens, behalwe natuurlik, Dolf, se reaksie is so voorspelbaar soos die gang van die aarde om die son. Natuurlik sal julle nie met my saamstem nie, want dan roep j
2012-09-20Thomas,
Jy beweer “Die rasionele (nogal) antwoord is natuurlik dat niemand iets geskape het nie en dat goed en kwaad konsepte is wat evolusionêr ontwikkel het.” Is dit so? So jy wil my vertel dat die enkele een selletjie partikel
2012-09-20Mmmm, ja nee, jy is reg Heiden,
(Skuus, voor ons verder gaan, wil jy nie jou naam verander nie asb? Ek hou nie daarvan om jou Heiden te noem nie, want dit beteken padvark, swynhond, Belialskind – ek glo nie jy wil jouself so vervloek nie.)
Maa
2012-09-20Angus (sommer ook ge-“cc” aan ongelowige Thomas en Panda),
Dit is ’n redelike lang skrywe – ek deel net nie my skrywes op, soos jy, in drieë nie.
Dit val my elke keer op hoe jy (en jou evolusie trawante) die essensie van w&a
2012-09-20Dolf
Jy is doodreg met een ding. Kobus dink nie hy weet alles nie. Diep in sy binneste weet hy hy praat oor dinge wat hy niks van weet nie maar hy wil graag voorgee dat hy alles van alles weet. Hy het al male sonder tal sy naam krater gemaak deur u
2012-09-20Kobus,
Dankie vir die ‘reghelp’, Kobus. Jodiste, Hindoes, Boeddhiste, Shinto’s, Sikhiste en aanhangers van die Bahaise geloof en Jainiste (verskoning, maar ek is nie te seker van al die spellings nie) en al die hordes ander, is
2012-09-20Kobus,
Dankie weereens vir jou baie insiggewende skrywes hierbo. Ek leer werklik baie – en as almal wat gedurigdeur aan hierdie foefie van darwanisme (aka evolusieleer) blootgestel word, net die moeite wil doen om jou skrywes te LEES sal di
2012-09-20Chris, ek en jy is nie geprogrammeer soos ’n robot nie. Dank Vader daarvoor! Ek sou nie daarvan gehou het om klein robbotjies te gebaar het nie. Ek is mal daaroor dat my kinders kan KIES of hul my wil liefkry of nie. My kinders kan ook ki