Hoe bevry is die gemiddelde Suid-Afrikaner?

  • 1

Dis ’n komplekse vraag. Aan die een kant "regte" en aan die ander kant "mindset"? Jan Rap, wat is ’n gepaste "Afrikaanse geykte woord" vir "mindset"? Ek dink dat solank geykte/verstokte argaïse denkmodelle bly bestaan in SA, is niemand bevry nie.

Hans Richardt

  • 1

Kommentaar

  • Ek sou sê gedagtegang, inslag, mening, ingesteldheid.
    Hoekom is Afrikaanse geykte woord in aanhalingstekens?
    Kan jy dalk 'n voorbeeld gee van wat jy dink 'n geykte/verstokte denkmodel is?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top