Jesus van die evangelies buite-egtelik

  • 1

In Mattheus 1 staan duidelik dat Jesus 'n buite-egtelike kind van die 'heilige gees' was en Josef was die bliksem in. Daarna groei dieselfde Jesus tot 'n man sonder heteroseksuele seksualiteit in die 4 evangelies, net 'n Judas-kus of 'n 'dissipel' wat op sy bors lê of voetewas. Daar is soveel kerklike Jesus-modelletjies bv Vergifnis, gee aan die armes, maar geen vrou vir Jesus in 'n huwelik in die evangelies nie. Maw dominees en pastore suig duim oor 'n heteroseksuele Jesus kerklike model.

Hans Richardt  

  • 1

Kommentaar

  • Hannes,

     

    Ek gaan nie eens moeite doen om met jou enigsisn te argumenteer nie. Jou motiewe is duidelik boos en jy het geen intensies om tot beter insigte te kom nie. Daarom is jy juis die een wat geen idee het wat aangaan nie en duim suig oor iets wat heeltemaal bokant jou begrip of verstand is.

     

    Wat ek wel vir jou sal aanbeveel, is om eerder jou laster vir jouself te hou want jy weet nie met Wie jy te doen het nie.

     

    Sterkte

     

    Dolf

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top