LitNet-kommentare | LitNet comments: 01.10.2012 - 08.10.2012

  • 1

Die volgende kommentaar is van 1-8 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

 

The following comments were published on LitNet from 1-8 October 2012. Log in to leave your comment.

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 2 Pieter Redelinghuys

Blaa - blaa - blaa - blaa, blaa - blaa- blaa!

Blaaaa- Blaaaa- Blaaa- Blaaa-!

Pieter Redelinghuys

Ps. Dankie vir jou kommentaar. Dit was heerlik vir ’n lag! Gee ons ...

2012/10/08
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Chris Dippenaar

Hello Cornelius

Dit is belangrik dat Jaco Gericke se tesis sistematies van voor tot agter deurgelees word om die volle impak daarvan te waardeer (die probleem wat jy het met die ...

2012/10/08
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Thys Human (PTA)

Cornelius, in jou eerste reaksie skryf jy onder meer: 

"Watse feitlike bewyse bo alle twyfel is daar al ooit aangevoer dat God nie bestaan nie? Eweneens, is daar enige ...

2012/10/08
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Chris Dippenaar

Hello Cornelius

Was dit nie Socrates wat gesê het dat die orakel van Delphi vir hom gesê het dat hy die wysste mens is nie? Nie omdat hy alles weet nie, maar omdat ...

2012/10/08
SêNet-briewe Antwoord vir Thys (Pta) op sy kommentaar van 4, 5 en 6 deser Brianvds

Jan Rap (en sommer al die ander debatteerders): As julle jul briewe en kommentare en goed weer wil vind, maak soos ek: kliek bloot op die URL bo-aan hierdie bladsy, maak ’n kopie ...

2012/10/08
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Cornelius Henn Beste Pieter,

Dankie vir jou bemoediging.

Cornelius

2012/10/08
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Cornelius Henn Kobus, jou houding sê dit als ... haat, onverskilligheid, minagting, veragting, selfsug, eersug, hebsug, selfverheffing, eersug, hoogmoed, trots, snobisme, aanstellerigheid, verwaandheid, ... 2012/10/08
SêNet-briewe Oor God, die satan en die Waarheid in die Paradys Cornelius Henn Gelaai met een helse kontroversie vol ware infernale spirituele intelligensie en in volle aanval sak die ou grote weer toe en verskeur ’n ieder wat hom nie eer nie. Behalwe vir sy oordeel ... 2012/10/08
SêNet-briewe J W Gericke as agnostiese dienaar van die betroubaarheid van Gods Woord – deel 3 Thomas

Kobus

Ek het nogal gewonder waarmee jy jou besig hou daar in Kammaland.

Behalwe dat jy dit duidelik maak dat jy nie hou van wat Gericke te sê het nie, kan jy geen behoorlike ...

2012/10/08
SêNet-briewe Antwoord vir Thys (Pta) op sy kommentaar van 4, 5 en 6 deser Thys Human (PTA)

Jan Rap, dit spyt my om jou te moet meedeel dat ek sukkel om jou logika EN jou "feite" te verstaan. Ek bedoel dit nie kwaadwillig nie – dis net hoe ek dit ervaar.

Ek ...

2012/10/08
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Cornelius Henn Jammer Chris, die ou grote is op sy jaarlikse verlof ... jare reeds gun hy ons hierdie bietjie kalmte en rus ... geniet dit wyl jy kan ... as ek reg onthou duur dit nie langer as twee weke nie dan ... 2012/10/07
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Cornelius Henn

Hallo Chris,

Soos gewoonlik; dankie vir jou toeligting.

Ten einde beter begrip dalk vir my kommentaar wil ek dit weereens duidelik maak dat geloof en ongeloof irrelevant is ...

2012/10/07
SêNet-briewe ‘Bantustan’-konsep nog lewendig Johannes Comestor

Beste Jaco

Ek vergelyk die lot van die wittes (veral die Afrikaners) met dié van die Jode, maar nie omdat ons voorheen wysgemaak is dat Afrikaners die uitverkore volk van Afrika ...

2012/10/07
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Thys Human (PTA)

Chris, dis vriendelik van jou om vir my ’n ou lessie te gee oor hoe ek my saak behoort te stel, maar ek is jammer, ek kan nie ag slaan op sulke lessies wat kom van enigeen wat selfs net ...

2012/10/07
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Perdebytjie

Uiteindelik is hier ’n sinvolle debat en ek volg almal se insette met belangstelling! Ek hoop regtig Kobus en sy skaduwee, Dolf, bly laaank weg!

Groetnis

Perdebytjie

2012/10/07
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Pieter Redelinghuys

Beste Cornelius,

Baie dankie vir jou belangstelling en vir jou kommentaar. Ek "ken" jou al baie jare en het ’n soft spot vir jou! Dus stel ek nie belang om Jaco Gericke ...

2012/10/07
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Chris Dippenaar

LitNet vier 'n week van geen bydraes van Kobus de Klerk! Ek weet nie wat wat van die ou geword het nie, maar ek hoop hy bly weg. Miskien is daar nou die moontlikheid dat gelowiges en ongelowiges ...

2012/10/06
SêNet-briewe ‘Bantustan’-konsep nog lewendig Jaco Beste Johannes

Ek is optimisties oor Afrikaner toekoms vir die volgende redes.

Tot onlangs toe was dit die miniskule liberale-Afrikaner-minderheid wat sy stem dik gemaak en die ...

2012/10/06
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Chris Dippenaar

Hello Cornelius

Ek dink regtig jy mis die kern van Jaco Gericke se tesis. Jahweh/God van die filosowe (wat Aquinas insluit) en teoloë is 'n abstrakte wese wat elke eienskap in die ...

2012/10/06
SêNet-briewe Rooi en blou Kobus de Klerk Jou laaste argument hierbo werk juis teen jou, Chris.

Jy sien, in die onbevoegde gemoed van 'n kind, wat jy self erken, nie oor die vaardighede van die volwasse Bestuurder beskik nie ...

2012/10/06
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Thys Human (PTA) Jaco, ons praat nou evolusie (en eintlik godsdiens) - nie politiek nie. As jy enigsins behoorlik na my rekord kon kyk sal jy sien dat ek juis die bekrompe en eng sieninge van instansies soos die VVK ... 2012/10/06
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Thys Human (PTA)
Na bostaande uitstekende inset van Brianvds is my voorafopgestelde reaksie eintlik oorbodig, maar hier is dit in elk geval. 
 
Terloops, moderator, ek dink Jan ...
2012/10/06
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) Brianvds Jan Rap: Ek kan nou nie onthou watter boeke al hier aanbeveel is nie. As jy hulle almal koop eindig jy bankrot, maar ek weet ook nie of veel van hulle in enige Suid-Afrikaanse biblioteke beskikbaar ... 2012/10/06
SêNet-briewe ‘Bantustan’-konsep nog lewendig Johannes Comestor

Jaco

Ek wens ek kon so optimisties soos jy wees. Baie wittes (wat ek hansswartes noem, na aanleiding van hanskakies) werk saam aan die voorstelling van wittes as sleg en nie-wittes as ...

2012/10/06
SêNet-briewe Wie het gelieg, die Slang of God? Herbesoek Cornelius Henn Beste Pieter,  

Dis goed om te weet jy is weer hier na jou lang afwesigheid. Tereg soos jy merk dat jou skakel reeds 'n paar dae gelede deur Chris Dippenaar vir ons gegee is. ...

2012/10/05
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Jaco

Toemaar Thys.

 

HeHe! Jy skryf oor my:  " Maar jou soort opmerking is tipies van die banggat kreasionis wat nie kans sien om sy eie sieninge hier te stel ...

2012/10/05
SêNet-briewe Die gevaar van Christelike Afrikaanse onderrig Azee Geagte Thomas

 
U is soos enige ander geregtig op jou opinie, maar ek stem totaal en al nie saam met u nie. Ek neem aan dat u self nie 'n wetenskaplike is nie, en daarom saam ...
2012/10/05
SêNet-briewe Yahweh ontbloot Thomas Dagsê Pieter

 
Goed om jou weer hier raak te lees. Ek het die opsomming van die tesis gelees en dit staaf ons rasionele denkers se wete dat god 'n menslike konstruk is. ...
2012/10/05
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Thys Human (PTA) Jan Rap, ek het Donderdag al hier 'n reaksie op jou inset gepos, maar nugter weet waar dit is. Ek sal moet leer om kopiee van my insette te hou totdat dit verskyn het want ek sien nie kans om alles ... 2012/10/05
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thys Human (PTA) Kabous, jy kla nou oor ek jou inset as vyandig teenoor evolusie gesien het, maar jy skryf hierbo dat die evolusieteorie eerder onder die sosiale wetenskappe geklassifiseer moet word as onder biologie.... 2012/10/05
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Cornelius Henn Chris, wat is die provokasie in die woord "mite" ? Waarom verwag jy moet die Bybel buite die mitologie respekteer word? Is Hollywood se "myth busters"  sulke erge ... 2012/10/05
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Panda Beste Jan Rap
Een van die aspekte in die  “On the Origin of Species  wat my getref  het, was dat Darwin deurgaans die rol voldoende tyd by ...
2012/10/05
Fiksie Nog ’n dag Anna Ahllers Eina!  Ja, so raak ons lewens op 'n dag aan mekaar en ons dink steeds ons kan die lewe 'side-step' en ons eie reëls skryf!! 2012/10/05
Fiksie Oumatjie Anna Ahllers Dis sooo mooi;  dit verwoord elke gevoel en gedagte wat ek tans koester oor my ma.  Dankie!! 2012/10/05
SêNet-briewe Kerke praat OM enige Bybelvraag Cornelius Henn Beste Hans,  

Ek het geheel ooreenstemming met jou dat "kerke en hul aanhangers" eerder op wêreldse ideologie as op die hart van die mites (soos in mitologie) ...

2012/10/05
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Chris Dippenaar

Cornelius, ek vind hierdie laaste bydrae van jou uiters teleurstellend. 'n Liberale gebruik van terme is seker partykeer van pas, maar wanneer dit so wollerig raak, soos wat jy doen met die woord ...

2012/10/05
Menings Fotoblad: Betoging teen breking in Kaapstad Waldemar Gouws Die Karoo het nie 'n Boesman van ouds se kans as ons nie saamstaan teen die brekers nie.  Die skape, die rooikatte, die kraanvogels, die drosters, die boere, die bossies, die bossies, die ... 2012/10/04
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thys Human (PTA) Driesie, ek sien jy hol weg van die leeswerk wat ek vir jou voorgestel het. Sukkel seker om te veel kennis in te neem!  Gaan lees dan maar net Jerry Coyne se Why Evolution is True en Gould se ... 2012/10/04
SêNet-briewe 'pussy riot in moscow court'? Jaco

Pieter

 

Omtrent 'n jaar laas van jou gehoor. Lekker om jou menings weer hier te gewaar.  Hoop ons hoor nog vele meer in die nabye toekoms

 

...

2012/10/04
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Chris Dippenaar

Hello Einie

Dis bydraes soos hierdie van jou wat idiote soos ek help om 'n minder donker idee te hê van die fisiese heelal. Baie dankie daar voor.

Jy is egter dalk effens ...

2012/10/04
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Jaco

Ek hou van Thomas se respons.  Beleefd en eerlik. Die ander loop die gevaar waaroor fundementalistiese Christene beskuldig word, nl.  onverdraagsaamheid, alwetend en neerhalend ...

2012/10/04
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Brianvds Jan Rap:

 
Gaan lees daardie webwerf waarna ek in 'n vorige kommentaar verwys.

 
http://www.talkorigins.org/faqs/bombardier.html

...

2012/10/04
SêNet-briewe Vir Thys Human (Pta) en Thomas Thomas Jan Rap

Dis alles geldige vrae wat jy vra en ek glo daar is baie meer gekwalifiseerde mense as ek om jou te antwoord. Ek vertrou maar Angus en kie sal my beperkte antwoorde kan ...

2012/10/04
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Driesie

Angus.

 

Jy verwys nogals dikwels in jou kommentare na Wikipedia en dan gee jy jouself voor as `n voortreflike wetenskaplike. Bronne 101 se vir jou dat Wikipedia nie ...

2012/10/04
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Driesie

Ok Thys. Gaan wys vir my daai 50 miljoen jaar tydperk op `n tydskaal van julle teorie? Lyk dit dalk soos een sentimeter in 10 meter? Nogals `n groot vinnige sprong is dit nie? En dit is ...

2012/10/04
SêNet-briewe Jesus van die evangelies buite-egtelik Dolf

Hannes,

 

Ek gaan nie eens moeite doen om met jou enigsisn te argumenteer nie. Jou motiewe is duidelik boos en jy het geen intensies om tot beter insigte te kom nie. Daarom is ...

2012/10/04
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Angus Ek wil net voorlopig hier meld dat skrywers soos Lee Strobel en Josh McDowell goeie joernaliste is, maar intussen 'n verleentheid vir die Kreasioniste geword het. Hulle "bewyse" kom maar ... 2012/10/04
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Chris Dippenaar

Hello Duitswester

Kom ons sê vir argumentsonthalwe dat niemand vir jou 'n antwoord kan gee oor die oerknal nie. Kom ons gooi sommer die ontstaan van lewe op aarde ook in. Almal is ...

2012/10/04
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thys Human (PTA) Driesie skryf:  "Gaan soek byvoorbeeld bietjie na die "Cambrian explosion". Dit behels die skielike verskyning van verskillende spesies oor dieselfde tydperk...sonder enige ... 2012/10/04
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Cornelius Henn Chris, weer eens baie dankie vir jou antwoord.  

Ek dink nie om in diepte daarop te gaan nie, maar is geloof in iets soos realiteit en feit nie 'n erge teenstelling nie? ...

2012/10/03
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Angus Beste Jan Rap,

 
Yster pomp vir groter spiere is nou nie juis wat Darwin in gedagte gehad het  met aanpassing  nie. Aanpasssing het hy gesien in elke plant en blom, ...
2012/10/03
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Pieter Redelinghuys

Beste Chris,

 

Dankie vir n besondere interessante bydrae tot die ewige onderwerp van "erf sonde", the grondslag en kern van ons Joodse-Christelike ...

2012/10/03
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Brianvds Jan Rap:

 
Die vrae wat jy opper is almal interessant. Die probleem is dat hele boeke al oor elkeen van hulle geskryf is, en dit is moeilik om selfs 'n enkele een van hulle in ...
2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thys Human (PTA) Luister, Dummkopf, ons is besig om oor evolusie te ppraat - nie oor die ontstaan van die heelal nie. Dis 'n heel ander onderwerp wat oor totaal ander feite gaan as evolusie van lewe hier op aarde. ... 2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thomas Duitswester

 
Die evolusieteorie is losstaande van die oerknalteorie en is beslis nie daarvan afhanklik nie. 
 
Wat maak jou teorie dat 'n ...
2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Einie Skepping en evolusie: Die groot vraag.   Rooikrans – Solank as mense kan onthou, waak hierdie rots oor die vallei wat ons later Ceres sou noem.  Onveranderlik, ewig, majestueus.... 2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Kabous

Thomas,

Ek wil eintlik fokus op die tekortkominge van evolusie (wat die oorspronklike bedoeling van Jan Rap se brief ook was), as om oor teistiese evolusie te stry soos Thys dit hierbo ...

2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Duitswester

En so teoretieseer die span teorie-aanhangers voort laat die stof staan. Punt is, al hul teoriee is gebaseer op die aarts-teorie van 'n oerknal, iets wat nie een van hulle 'n sweempie van ...

2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thys Human (PTA) Goeie inset,  Thomas, maar dalk vereenvoudig en dus vatbaar vir wanvoorstellings - soos alweer blyk.

 
Daar is 'n toenemende tendens by wetenskaplikes om weg te beweeg van ...
2012/10/03
Boeke & skrywers Karoo Book | Boek Bonanza at the Second Karoo Development Conference, Beaufort West Johannes Comestor

Ek kan nie glo dat ek die dag sou beleef dat net in Engels oor Beaufort-Wes gekommunikeer word nie.

Johannes Comestor

2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Driesie

Thomas, jy se dat fossielfondse nie die kreasionistiese model ondersteun nie, en tog ook dat jy net `n basiese wiskunde en fisika agtergrond het. Dit is juis die probleem wat soveel ...

2012/10/03
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Chris Dippenaar

Hello Cornelius

Jy is reg, my woorde: "Die geloof in realiteit vir 'n groep word beskryf as mitologie deur ander van buite af, nie van binne die groep self nie", is effens ...

2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Thomas Dankie, Kabous vir ’n sinvolle reaksie vanuit ’n gelowige perspektief.

Die antwoorde wat die evolusieteorie en vele ander wetenskaplike teorieë aan my verskaf is ...

2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Chris Dippenaar

Hello Thomas.

Dankie vir jou bydrae.

Miskien kan ek (definitief nie een van die kundiges nie) net noem dat om te verwys na die vermoë van 'n organisme om te oorleef nie ...

2012/10/03
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Cornelius Henn Chris,  

Dankie vir jou antwoord. Dankie ook vir die skakel. Ek gee graag terugvoer sodra ek dit als deur gelees het.  

Ek stel werklik belang in jou ...

2012/10/03
SêNet-briewe Die essensie van die evolusieteorie Kabous

Thomas, ek vermoed mense se groot probleem met die evolusieteorie is dat jy geen voorspellings / berekenings met die teorie kan maak nie. Jy kan nie voorspel hoe lank dit 'n organisme gaan neem om ...

2012/10/03
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Perdebytjie

Chris,

 

Die feit dat 'n kritiese Bybelstudie buite die ervaringsveld van meeste Christene lê,is omdat hulle heimlik vrees dat dit hulle geloof sal aantas.Dis lekker om ...

2012/10/03
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Chris Dippenaar

Cornelius, as daar nou ooit 'n Christen was vir wie ek tyd het, sal dit seker jy wees, maar ek kyk na wat jy hierbo sê en ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie. Net Naas se ...

2012/10/03
Prometheus ongebonde Pox populi ignoramus en ons beste manier van weet Jan Rap Jou 'apartheidskoling'-opmerking is onwetenskaplik en ongegrond. Toe ek in standerd 8 was het 'n biologie-onnie ons al van evolusie vertel,  Sy woorde kan ek vandag nog onthou, " ... ... 2012/10/03
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Angus Help! Ockham se lem sal hier beslis sy sny moet ken. 

 
Chris, die Christen kan nie anders as om ? letterlike interpretasie aan die Bybel te gee nie. Ten spyte van wat ...
2012/10/03
Prometheus ongebonde Is ons die kinders van komete? Jan Rap Ek het vergeet om vra:  Is daar nie gedurig lewe aan die ontstaan nie? Wat Darwin na verwys as oersop moet vir seker nog bestaan, en daar is seker 'n hele paar resepte.  Die oersop wat ... 2012/10/03
Prometheus ongebonde Is ons die kinders van komete? Jan Rap George, alles wat jy hierbo sê klink heel aanvaarbaar.  Ek bedoel, sou dit nou bewys word, gaan niemand na hul asems snak nie want hierdie teorieë is al lank met ons.

...

2012/10/03
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Jan Rap Nee Thomas, Angus is nie in die kol nie. 

Angus, evolusie en aanpassing (en dit bring my sommer by teling ook) is verskillende goed.  As jy yster pomp gaan jy groter spiere ...

2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Cornelius Henn Chris,  

Jy tik: "Die geloof in realiteit vir 'n groep word beskryf as mitologie deur ander van buite af, nie van binne die groep self nie."  

...

2012/10/02
SêNet-briewe 'pussy riot in moscow court'? Pieter Redelinghuys

Die nuwe Stalin van Rusland, die heer Putin, is nou kop onder een mus met die Russiese Ortodokse Kerk, en omdat Pussy Riot n performansie in die Russiese Ortodokse Basilica van Moskou gehou het ...

2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Chris Dippenaar

Hello Trienie

Ek is seker jou God sal dit kan vat as hy bestaan het. Daar is immers niks verkeerd met my opsomming van sy oneerlikheid in Genesis nie. Lees jou Bybel dan anders as ...

2012/10/02
SêNet-briewe Vir Heiden oor sy vrye wil Thomas Jan Rap

Interessante vrae.

Die vraag wat my die meeste interesseer is : Wie of wat is ’n Afrikaner?

Ek beskou myself as ’n Afrikaner en ...

2012/10/02
Fiksie Oumatjie Emmie Bedeker Dankie.  Ek hou baie hiervan. 2012/10/02
Poësie Digterstuin: 'n tuin Emmie Bedeker Dankie.  Ek hou baie hiervan. 2012/10/02
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Thomas Jan Rap

Angus se antwoorde aan jou is in die kol. Doen jouself ’n guns en lees ’n bietjie van die populêre boeke oor evolusie en jy sal uitvind dat dit waarvan jy ...

2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Thomas Chris

Ons het twee keuses:

1)     Die storie in Genesis is ’n antieke mite en moet as sodanig gelees word.  

Of ...

2012/10/02
SêNet-briewe Vir Heiden oor sy vrye wil Panda Beste Jan Rap.
Jammer vir my tikfout.  Die sekondes moet ook minute lees. Dus 5 minute en 45/99 van 'n minuut.
Groete
Panda
2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Chris Dippenaar

Hello Naas

Voor die Christen die Bybel lees as mitologie, allegorie, metafoor, of wat ook al, moet hy dit kan regverdig. Net omdat hy duisende jare later hierdie stories lees en 'n ...

2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Trienie

Chris,

Jy kan maar kwaad word vir God - Hy kan dit vat!

Maar kan jy? ...

2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Cornelius Henn Hallo Chris,  

God se waarskuwing aan Adam en Eva dat hulle sou sterf is vervul in die vooruitsig van jou eie dood.    

Veronderstelde kennis tussen ...

2012/10/02
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Cornelius Henn Hallo Jan, jou kritiese ekstrospeksie is inderdaad suiwer wetenskaplik... dis hartgrondige denkers begerig om te weet soos jy wat die geleidelike ontwikkeling van die mensdom se hele wete aanspoor... ... 2012/10/02
SêNet-briewe Wie het gelieg, die slang of God? Naas Ferreira Wanneer mens die Bybel letterlik opneem loop jy in probleme soos Chris Dippenaar het vas.  Die tweede skeppingsverhaal wat opgeteken is Genesis 2 is deel van die skeppingsmitologie en ... 2012/10/02
SêNet-briewe Vir Thomas, Angus en Brianvds oor model en teorie Angus Beste Jan,

Nee, jy het dit mis. Evolusie is juis aanpassing. Die lewende organisme moet aanpas by geologiese en geografiese omstandighede of andersins uitsterf. Natuurlike seleksie ...
2012/10/02
SêNet-briewe Vir Heiden oor sy vrye wil Panda Beste Jan Rap,
Ek wil nie jou speletjie met Heiden probeer bederf nie en daarom gaan ek net 'n antwoord sonder 'n verduideliking gee want  ek weet jy sal goed weet hoe ek daarby uitkom. ...
2012/10/02
SêNet-briewe Vir Thomas oor sy kommentaar op 'Saamstaan' Jan Rap Ja Thomas dit is bietjie van 'n tameletjie.  Hy is dalk die mees populêre Afrikaner van alle tye want ek dink dit is hoofsaaklik vanweë sy sterstatus dat hy soveel stemme kry.  ... 2012/10/02
SêNet-briewe Vir Heiden oor sy vrye wil Chris Dippenaar

Hello Jan, ek probeer met:

1. Die oomblik dat die lang wyser die kort wyser verby gaan meet ons 'n eindige tyd en afstand. Sê maar X tussen die beginpunt (A) en die eindpunt (B). Die ...

2012/10/01
SêNet-briewe Wat is 'n wetenskaplike teorie? Cornelius Henn Dankie Thomas, geeneen sou dit beter onder woorde kon bring nie... ek sien beslis uit na die ontiese van die wetenskaplike beskouing in jou volgende bydrae... Namaste! 2012/10/01
Naklanke Tempest: Begin by die titel ... Janfrederik Voorstedelik Ongelooflik opgefokte rasperstem, goeie beskrywing! 2012/10/01
SêNet-briewe Wat is 'n wetenskaplike teorie? Perdebytjie Dankie Thomas,

 
Jy het dit so duidelik gestel,dat daar werklik nie meer verwarring kan wees nie.Brianvds se woord "model",maak dit verder selfs duideliker om die ...
2012/10/01
SêNet-briewe Wat is 'n wetenskaplike teorie? Angus Beste Dolf, 

 
 Jy verstaan die gebruik van die woord “teorie” in die wetenskap nog nie reg nie. Die doel van ? teorie is nie om reg of verkeerd bewys te ...
2012/10/01
SêNet-briewe Straatrenne in Pretoria Daniel Maya

 
As "sektor" iets met seks te doen het,  is dit vir my nie 'n verrassing dat hy na 32 uur se "indulge" moeg is nie - inteendeel, ek dink die ou ...
2012/10/01
SêNet-briewe Wat is 'n wetenskaplike teorie? Brianvds Thomas: Ek verkies eintlik die woord "model," en ek sien hy word deesdae ook al meer gebruik in die plek van teorie, wet ens. Ek dink "model" is miskien die mees beskrywende woord ... 2012/10/01
SêNet-briewe Die vrye wil herbesoek Angus Nee, wat, Kobus. Jou gebabbel sal niemand oortuig nie behalwe vir Dolf. 

Jy sal moet kies: of God is nie alwetend en almagtig nie, of die mens het nie 'n vrye wil nie. 

...

2012/10/01
SêNet-briewe Wat is 'n wetenskaplike teorie? Dolf

Thomas,

Dankie Thomas. Ek dink jy het die evolusieteorie se "agterdeur" nou mooi groot oop en wyd gemaak. So reg en gereed vir die evolusioniste se volgende ontsnapping roete ten ...

2012/10/01
SêNet-briewe Die vrye wil herbesoek Dolf

Thomas,

DIe ware christelike geloof se geloofwaardigheid word nie bepaal deur skynbaar "hoogeleerde" professore aan erkende universiteite nie. Nee-nee, God self het dit ...

2012/10/01
SêNet-briewe Vrye wil Dolf Angus,

Dankie vir jou reaksie op my skrywe. Dit is opvallend hoe jy moedswillig begin met die Vodoo tradisie en sommer dít aan Christenskap heg (soek jy vir trefkrag of is jy maar net ...

2012/10/01
SêNet-briewe Vir Thomas oor sy evolusieteoriebrief Angus Beste Jan Rap,

 
Ek wil net graag hier die posisie van die teorie en die wet verduidelik.
 
Indien iemand  gevra sou word om feit, hipotese, ...
2012/10/01

 

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top