O wee! Ek sien die wettiging daarvan is vir eers afgekeur omdat dit blykbaar ‘n “luxury” sportsoort is. Ek het nooit geweet dat dit ‘n sportsoort is nie. Ek dag net turftone doen dit.
Nou die dag op die bus luister ek hoe ‘n ou wat glo ook “sektor” doen spog hoe moeg hy is. Daar was een of ander rally en hulle het vir 32 ure aanmekaar gespook. Blykbaar het hulle te veel “geindulge” ook. Klink vir my erg onder verdenking.
Mooi bly
Maya


Kommentaar
Maya