Iewers blêr 'n skaap
Maya
2013-05-27
Almal met skuldige gewetes is christene, maar alle christene het nie skuldige gewetens nie?
Weet iemand dalk?
Maya
2013-05-24
Ek verstaan ‘n dame met die naam Sue Nel was blykbaar die draaiboekskrywer van Vyfster , die reeks.
Soete wraak …
Maya
2013-05-21
Niks op aarde gaan vir jou ’n beter gevoel gee as daardie wonderlike berusting wat jy kry nadat jy behoorlik wraak geneem het nie.
Oor Base en oor Klase
Maya
2013-05-09
Huwelike word deesdae wetenskaplik lewendig gedissekteer, maar danksy mense soos Trienie is daar egter ‘n uitweg.
Die stand van sake …
Maya
2013-05-02
Die politieke bestel van Suid-Afrika kon nie van inplonsing gered word nie. In maklike Afrikaans: SA is moertoe.
Engels na Afrikaans …
Maya
2013-04-26
Ek sien dat die woord “implode” nogal baie deesdae gebruik word om ‘n politieke situasie te beskryf.
ABSA en skelmstreke
Maya
2012-10-22
"Klink vir my asof hulle nie wil hê ons moet ons huislenings vinniger afbetaal nie."
Straatrenne in Pretoria
Maya
2012-10-01
O wee! Ek sien die wettiging daarvan is vir eers afgekeur omdat dit blykbaar ‘n “luxury” sportsoort is. Ek het nooit geweet dat dit ‘n sportsoort is nie.
Top