Ek sien dat die woord “implode” nogal baie deesdae gebruik word om ‘n politieke situasie te beskryf. Wat is dit in Afrikaans?
Implodeer, inval, inplons, inplof?
🙂
Maya
1Ek sien dat die woord “implode” nogal baie deesdae gebruik word om ‘n politieke situasie te beskryf. Wat is dit in Afrikaans?
Implodeer, inval, inplons, inplof?
🙂
Maya
1
Kommentaar
implode = inplof. Het nie onlangs die Afrikaanse woord in druk gesien nie, maar het voorheen dikwels gelees van 'n ou, hoë gebou of die kragstasie se koeltoring wat met 'n inploffing vernietig is. Dit is natuurlike Afrikaans en klink glad nie "gemaak" nie. George