ABSA en skelmstreke

  • 1

Kry ek hierdie sms op my foon:

“Absa:  ’n Herinnering dat kontantdepositofooie van 1/7/12 op bykomende betalings op huisleningsrekenings geld.  Elektroniese deposito’s is gratis.”

Vir jare al betaal ek my huislening dubbel en kontant en hierdie was die eerste keer dat ek hiervan gehoor het.  Klink vir my asof hulle nie wil hê ons moet ons huislenings vinniger afbetaal nie.

Is daar ander banke wat dit nie doen nie?  En dalk beter rentekoerse as Absa gee?

:-((

Maya

  • 1

Kommentaar

  • Dis hoekom ons "banke" deur elke "ekonoom" die wêreld oor as "suksesvol" beoordeel word. In die land van die blindes kan jy baie ryk word al het jy net tien persent sig in een oog. In enige ander stelsel sou ons banke se direksies lankal voor vuurpeletons staan gemaak geword het.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top