Baie geluk aan Oester, wat met ’n resep vir ’n patatgereg die wenbrief geskryf het vir LitNet se Kook met blikkies en pakkies-kompetisie. Oester sal ’n kopie van dié resepteboek deur Deona Tait ontvang. Die boek is geskenk deur Human & Rousseau Uitgewers.
Klik hier om Kook met blikkies en pakkies te koop by Kalahari.com.
Kommentaar
Weereens gewen. Veels geluk Oester
Jaco Fourie