Kommentaar

Doodgelukkig om te lewe (Morituri te Salutant!)

buiteblaf 2012-10-19 Mooi stuk, Albert – en goed om te sien jy's op jou stukke! Mens sou hierdie gewigtige onderwerp (gelukkig word dit darem mettertyd ligter) van leef, lewe, dood ook agterstevoorom kon benader. Hoekom sou waarom die enigste pad vorentje we

Die Afrikanergesprek

2012-10-19 Dag Thomas. Dis duidelik dat jy kwaad is. Wat jy sê oor die moorde is waar en geen minagting daarvan mag ooit geduld word nie. Die ding is Thomas, sonder ’n land, maak dit nog saak wie presies watse tipe Afrikaner is? Sonder ’n la

Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2

2012-10-19 Kobus: As ek sê daar is niks om te kritiseer nie bedoel ek bloot dat in die afwesigheid van kennis oor gode, ek niks het om na vingers te wys nie. Om ’n analogie te gebruik: Ek weet ook nie of daar buite-aardse intelligensie is nie. Ek k

Afrikaner-selfbemagtiging

2012-10-19 Dag Jaco, bly om te sien jy het belangstellings wat nie noodwendig leer-bra's en boeie behels nie. Ding is, die Afrikaner het nie grond nie, nie ’n land nie. Dit is weens die De Klerk katastrofe, voordat jy nie weer grond het nie sal jy nooit

Evolusie, die leuen

2012-10-19 Dag Louis, skuif bietjie op, ek staan langs jou. Duitswester

J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme

2012-10-19 Jy sal jou verbaas hoe sommige prokureurs dikwels die kaf van die korrels kan skei, Chris. En dit is ’n gawe, nie ’n truuk nie. Die gedeelte wat jy in vet druk benadruk van Gericke se opsomming, is juis die punt wat die kruks van die inh

Onvertelde stories van Afrikaans

2012-10-19 Johannes Dit verstom my dat jy so baie boeke kan lees, en daarna ’n puik preses van die inhoud kan gee vir ons hier op die Net. Jy stel dit so dat ’n mens ’n lus kry om dit ook te wil lees, ten spyte van ’n druk vir

Evolusie, die leuen

2012-10-19 Beste Louis Rudolph, Dis goed om skepties te staan teenoor alles, ook die evolusieleer. Dit lyk egter nie asof jy skepties staan teenoor jou vrae oor evolusie nie. Jy maak ’n hele klomp verkeerde aannames, en dan skiet jy dít af. Evol

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-19 Wat ’n klug! Kobus de Klerk boog die volgende: "Maar, toe Ou-Testamentiese Pentateuch aanvanklik (ongeveer 1450 vC) geboekstaaf is, was dié pagan (sic) tekste nié vryelik beskikbaar, nie. Meeste daarvan was in cuneiform op

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-19 Chris, Jou aanhaling beteken vir jou argument hoegenaamd niks. Dit is juis Gericke se argument wat deur wat in my artikel hierbo aangebied word, gedekonstrueer word, maar nié die unieke Beeld van God, nie. Die ironie is dat Gericke die wa

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-19 Speel die man Kobus, speel die man. Dis al hoe jy enige gevoel gaan kry dat jy iets bereik. Hoekom is jy so intens bang om jou idees aan wyer skrutinering as die Sê te onderwerp? Thomas

Evolusie, die leuen

2012-10-19 Louis Evolusie sal ’n feit bly totdat jy wetenskaplik kan bewys dat dat dit nie so is nie. Deur op LitNet te verklaar dat evolusie ’n leuen is, is ongelukkig nie genoeg nie. Dalk moet jy bietjie wyer lees en ophou alles glo wat sonder b

Evolusie, die leuen

2012-10-19 Hallo Louis, Wel gedaan. Maar die evolusioniste het in hoofsaak net drie maniere hoe hulle op so iets reageer: Hulle probeer jou beledig, maar gee geen verduideliking wat hulle uit die penarie help, nie; hulle vertel jou hoe jy kwansuis niks

Die Afrikanergesprek

2012-10-19 Haai Thomas, Jy is die een wat wil torring aan die begrip "Afrikaner" omrede dit te "eng" (lees "wit") is, so ek verstaan nie waarom jy nou vir Jan van rasbeheptheid beskuldig nie?  Ons almal weet ’n Afrika

Foto: My kat

2012-10-19 Veertien "bydraes" deur dieselfde skrywer op ’n enkele dag op SêNet is waarskynlik ’n rekord. Wanneer iemand gereageer op iets wat op die SêNet-hoofwerf gepubliseer is, moet dit liefs as ’n reaksi

Evolusie, die leuen

2012-10-19 Louis: Dit is duidelik dat jy geen idee het van die teorie wat jy jou aanmatig om te kritiseer nie. Heelwat van wat jy aanval is nie eers evolusie nie en het niks met evolusie te make nie. Ek beveel aan dat jy nie kreasionistiese webwerwe en pamfle

Evolusie, die leuen

2012-10-18 Veels geluk, jy het nou net bewys dat die skeppingsverhale van Hesiod en Ovid waar is! 

Jaco, Pieter, Thomas en die groot raaisel

2012-10-18 Jan Hoekom is propaganda vir jou so belangrik? Ek defineer propaganda as ’n  poging om ’n leuen in ’n waarheid te probeer weergee. En daarmee is jy gedurig skuldig, Eerstens. Ek ken nie Piet Croucamp of selfs oo

Die Afrikanergesprek

2012-10-18 Beste Thomas, Dankie vir jou nuwe inset oor Afrikanerskap of wat dit beteken om ’n Afrikaner te wees. Jan Rap skryf sommer my 10 punteskaal af wat dit behels om ’n wragtigware Afrikaner te wees, hoewel hy meer as goed weet dat daar

Vir Jaco oor onder andere PRAAG

2012-10-18 Ou Rapsie Jy steek vas in die verlede my ou. Jy gebruik diesefde afgesaagde argumente tot ad nauseum. Soos Thomas reeds gesê het, julle soort sal nooit by die toekoms uitkom nie. Ten minste het jy erken dat Roodt se popula

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-18 Vir enigeen wat dalk sou wonder hoekom Kobus de Klerk se blerts hierbo van sy opskrif af ondertoe uitrafel, verduidelik ek graag as volg:   Kobus se opskrif lees: "J W Gericke oor God – Deel 2 – Teologiese onortodoksie"

J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie

2012-10-18 Hierdie kners van Kobus se tande is al wat dit is. Intellektuele gronde vir sy argument teen JW Gericke bestaan eenvoudig nie. Behalwe vir die fundementalis, ontken geen studente van die Ou Testament die invloed van Pagan mites en godsdiens op

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-18 Afrikaner Selfbemagtiging In ’n respons op ’n vorige skrywe van my maak Thys Human die volgende aantuigings: Hy trek in twyfel dat AfriForum enige samewerkingsooreenkoms met sleutel Afrikaner-organisasies het. Dat die ATKV nie mee

Vir Thomas steeds die Afrikanerdefinisiedebat

2012-10-18 Weet nie wat JR sal sê nie, maar Van Zyl – liewe, aangename, intelligente man soos ek hom geken het, en wat uit huis uit ’n Afrikaner was, was uiteindelik NIE een nie want hy wou nie een wees nie, hy het hoofsaaklik met die linksli

Rotskuns as piktografiese rotstaal of vroeë Suider-Afrikaanse skrif-op-klip

Helize van Vuuren 2012-10-18 In “Stories op rotse” (In die vroegte: 20-26), ’n essay oor rotskuns, suggereer Hennie Aucamp ’n duidelike verband tussen rotskuns en verhaalkuns. Meer nog: hy beskryf die bewaring van kultuur as “selfbewaring”,want:

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-18 Baie swak reaksie van jou, Thomas. Ek wonder of jy kan besef hoe nutteloos jou reaksies is.

Die God-boek en kwessies daaromheen - Deel 2

2012-10-18 Panda, Ek weet nie of jy en jou vroutjie kinders van jul eie het, nie, maar indien wel, sou jy weet (hopelik) dat daar huisreëls is waar seker dinge toegelaat word en ander, nie. Dan behoort jy ook te weet dat as die huisreël herhaaldel

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-18 Beste Jaco Dankie vir 'n baie nugter, oopkop skrywe. Dit laat my sommer weer positief voel oor wie ek is en waar ek inpas. Groetnis   Perdebytjie

Vir Thomas oor die definisie van Afrikaner

2012-10-18 Ja, Brian, daar is diegene wat wil beweer dat jy slegs ’n Afrikaner kan wees as jy ’n Christen is, maar hulle is of aan die afneem of hulle invloed in gesprekke wat op die oomblik aan die gang is, is besig om te kwyn. En ja, daar is van

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-18 Kubus,  de Klerk het hom dus ook hier onderskei as bevooroordeelde propagandis vir ’n ou testamentiese god wat met ’n vooropgestelde aganda vir Jahweh "verklaar", uiteraard sonder énige aansluiting in universi

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-18 Thomas Dankie vir die positiewe respons. Jaco Fourie

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-17 Jou feite en jou afleidings en jou wensdenkery is almal op ’n ry verkeerd – selfs verdraai. Sal jy asb. ook antwoord op die feite wat ek elders gestel het oor Afriforum se weiering om selfs eens net gesprek te voer met verteenwoordigers

J W Gericke oor God - Deel 1 - Teologiese pluralisme

2012-10-17 Hierdie opsomming van JW Gericke se argument behoort dit duidelik te maak dat Kobus besig is met ’n prokureurs-truuk: "In Chapter 2, the argument from intra-textual theological pluralism in the Old Testament will be reconstructed from a philo

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-17 Thomas, ons weet nou waarmee kobus homself besig gehou het. Die enigste manier hoe hy JW Gericke se tesis kan aanval is deur die opstel van ’n strooiman. Weereens stel hy die oneerlikheid van die fundementalis ten toon. Hy sal enige iets doen

Wenner van die Kook met blikkies en pakkies-kompetisie: Oester

2012-10-17 Weereens gewen. Veels geluk Oester Jaco Fourie

Vir Thomas steeds die Afrikanerdefinisiedebat

2012-10-17 HeHe Jan! Jy skryf: "Jy begin nou ’n Jaco Fourie op my trek; waar ek jou stellings bevraagteken gee jy geen antwoord nie ..." Wie is nou die grootprater ou? Jy het nie my vraag van 11 Okt 12 beantwoord nie, nl. "Frederick Van

Seun word geweier by skool – raad gevra, asb.

2012-10-17 Ek wonder of hy nie dalk bloot ’n "gewone" skool kan bywoon nie? Ek neem aan hy is in ’n rolstoel, maar vele skole is tog seker toeganklik daarvoor? Hy sal in elk geval vroeër of later in die breër samelewing moet int

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-17 Beste Jaco, Ek onderskryf jou idees oor die nuwe Afrikaner, en hulle is die geslag wat sal oorbly nadat die huidige sestigjare + geslag wat hunker na die verlede in die graf sal wees. Beste groete, Pieter Redelinghuys

J W Gericke oor God - Deel 2 - Teologiese onortodoksie

2012-10-17 Kobus de Klerk ("Dolf") – gesiglose godsdiensboef (boewe) in sy (hul) eie gekke paradys – soos ook nogmaals bewys in al die snert wat hierbo geKdK word.   Elders hak "Dolf" met die volgende aan ’n bela

Die Nuwe Afrikaner

2012-10-17 Jaco Ek deel jou versugting na die nuwe Afrikaner. Die ou Afrikaners (of Volkstaters of Boere of wat ook al) is so besig met die verlede dat hulle nooit by die toekoms gaan uitkom nie. Viva nuwe Afrikaners! Groetnis Thomas
Top