Maya, gehoorsaamheid is vryheid?

  • 1

Angus Buchan beweer dat as ’n vrou onderdanig is en doen wat sy moet doen in huis, is daar vryheid en geluk. Dit is mos die godsdiens-uitgangspunt, vrou wees jou man onderdanig in gehoorsaamheid. Is jy onderdanig en gehoorsaam?

Hans Richardt

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top