Ek vra jou dié vraag, tot na ABO was daar 'BOERvolk', want dit was mos Anglo Boere Oorlog? Of was dit Anglo Afrikaner Oorlog? Ek dink dat dit eerder Anglikaner moet word in dié nuwe millennium. Lyk my so by die draai van elke eeu is daar 'n 'groot agterna trek' en naamsverandering. Nederland het in 1814 ontstaan en Brittanje het Kaap in 1812 gekolonialiseer. Voc was tog 'n moderne tyd aandeelgelyste maatskappy en die setlaars tog net werknemers of uitgetredenes (vry boere)? Sien oudste aandele sertifikaat in wêreld Thys.
Hans Richardt


Kommentaar
In die kol Hans!