Die volgende kommentaar is van 23–29 Oktober 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.
The following comments were published on LitNet from 23–29 October 2012. Log in to leave your comment.
| Kategorie Category |
Artikel Article |
Kommentator Commentator |
Kommentaar-uittreksel Comment excerpt |
Datum Date |
| SêNet-briewe | Afrikanerselfbeskikking | Jan Rap | Ek wou nog byvoeg, Jaco: Sien jy nou watse PT (ou army-uitdrukking vir baie BAIE moeite) dit behels om dinge leefbaar te maak? Is dit nou duidelik vir jou dat die beste werkbare oplossing ... | 2012/10/29 11:58:25 NM |
| SêNet-briewe | 'maggots' as hoendervoer in SA? | Jan Rap | Hulle teel die maaiers onder steriele omstandighede; die goed is kiemvry wanneer hulle vir die hoenders gevoer word. | 2012/10/29 09:35:16 NM |
| SêNet-briewe | ANC ptss? | Jan Rap | Daar slaat jy die spyker op die kop. | 2012/10/29 09:33:23 NM |
| SêNet-briewe | Die wil van God |
Beste Hendrik Jou Christenskap, is beslis 'n briesie vars lug hier op die Net. Die Bybel is jou lewensmaatstaf volgens jou eie erkentenis, maar jy is oopkop genoeg om dit nie te ... |
2012/10/29 08:26:42 NM | |
| SêNet-briewe | Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief | Wouter Ferns | In October, Mr Donnelly, a conservative Democrat who opposes most abortions, was making the race unexpectedly tight.
The contest then drew national attention when Mr ...
|
2012/10/29 08:24:43 NM |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Pieter Redelinghuys |
Beste Angus, Dankie vir jou nuutste skrywe in die kanon van kerkgeskiedenis. Die kommissie vir die marmor beeld van Moses was deur Pous Julius II aan Michelangelo opgedra in 1505, en ... |
2012/10/29 07:29:32 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Wat jy waar kry? Sien is glo. Jy koggel net die ramme. | 2012/10/29 06:49:18 NM | |
| SêNet-briewe | Who are we? (The Boer) |
Reusedwerg Tong in die kies van my kant. Jy skryf: "The Boers will, like they always do, fight with the Bible in the one hand, and a rifle in the other ..." Jy ... |
2012/10/29 05:37:29 NM | |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds | Dolf:
Ek het nie presiese getalle van hoeveel fossiele opgegrawe is nie, maar die rede waarom ek so groot getal aanhaal is dat die meeste fossiele bra klein is. Miskien ...
|
2012/10/29 05:27:25 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Brianvds | Kobus: Daar is verskillende weergawes van kreasionisme; Delusion Buster se kritiek is gelewer teen een van daardie weergawes. Ek het ook al te doen gekry met daardie weergawe: daar is vele ... | 2012/10/29 05:17:25 NM |
| SêNet-briewe | Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief | Angus | Haai, ou Jan Rap, man! Jy het sowaar Pieter se brief net met 'n halwe oog gelees. Gaan lees weer, ou bees. As jy nog nie verstaan nie, kan g'n mens op aarde jou reghelp nie. | 2012/10/29 05:04:27 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Louis Rudolph | Ek reageer graag soos versoek deur Panda. Ek stem saam met die 6000 jaar maar verskil met presiese berekening. Ek baseer my berekening op geslagregisters in die Bybel en kom ook by byna 6000 jaar uit.... | 2012/10/29 04:11:24 NM |
| SêNet-briewe | Afrikanerselfbeskikking | Jan Rap | Bravo Jaco! Dis ’n begin; 'n stappie weg van gods water oor gods akker laat loop. | 2012/10/29 03:47:42 NM |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Jan Rap | Angus, Versio Vulgar kan eerder as 'populêre weergawe' vertaal word. | 2012/10/29 03:44:01 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | skalla | Mail my maar. | 2012/10/29 03:27:57 NM |
| SêNet-briewe | Vir Thomas en Pieter Redelinghuys | Pieter Redelinghuys |
Beste Jan, Ek merk dat ek jou baie werk besorg het om gedurende die naweek al die argiewe deur te soek vir daardie "skande vir die Afrikaner" etiket. Dit is ... |
2012/10/29 03:19:25 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Klink goed vir my. Sal graag wil kontak maak. | 2012/10/29 03:08:05 NM | |
| SêNet-briewe | Opgevoede Afrikaners | Pieter Redelinghuys |
Beste Cornelius, Baie dankie vir jou mooi brief en vir die belangstelling, en soos jy weet het ek nog altyd ’n "soft spot" vir jou gekoester, en nou weet ek deels ... |
2012/10/29 02:42:05 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | WOW! Jy's my tipe girl!!! | 2012/10/29 02:31:21 NM | |
| SêNet-briewe | Hoe Moses horings gekry het | Cornelius Henn | Angus, wat is nou die verskil tussen Kobus de Klerk se gedurige Google op kreasioniste webwerwe rond, dit opdis as sy eie spirituele intelligensie en/of jou oorneem met ’n bietjie geslepe ... | 2012/10/29 02:10:10 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Ek het ook lanklaas ’n knippie gehad. | 2012/10/29 02:00:47 NM | |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Dolf |
Kobus, Dankie vir jou skrywes hierbo - jy het my baie weer geleer oor die evolusie snert en ook die feit verder onderstreep dat Brianvds ’n tipiese aanhanger van ’n ... |
2012/10/29 01:37:46 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds |
Kobus: Goeie idee om in die vorm van genommerde punte te skryf; dit maak dit makliker om daarop te reageer. 1. Jy is skynbaar onbewus van die getuienis dat die oerknal ... |
2012/10/29 01:35:08 NM |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | En waar word jy in die hande gekry? | 2012/10/29 01:02:50 NM | |
| Bieg | Ek is beskikbaar. En jy? | Waar is jy? Dan maak ons plan ... | 2012/10/29 12:32:12 NM | |
| SêNet-briewe | Die wil van God |
Pieter, Ek sien jy noem Raed-na-Gael ’n "leek met ’n veldhoed" oor sy siening. Dit is vir my interessant dat jy ander begin afbreek omdat hulle nie met jou ... |
2012/10/29 11:17:17 VM | |
| Projekte & webseminare | Tien wenke as jy wetenskapfiksie wil skryf |
Baie insiggewend. Dingetjies wat jy nie aan dink as jy wil skryf nie. Ek sal graag wil skryf, maar weet nie regtig hoe om te begin nie. Hierdie beginsels kan ’n mens in die algemeen ook ... |
2012/10/29 11:10:02 VM | |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Cornelius Henn | Dankie Thomas, ek deel jou optimisme. Ek hoop egter jy kan saam die tekort huidiglik daaraan en my pleidooi vir ’n norm aan Afrikaneropvoeding die toekoms insien en selfs op ’n dag steun. ... | 2012/10/29 10:49:19 VM |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Cornelius Henn | Thys, miskien is daar hoop as ons die noodsaak van opvoeding eerder as geld of aansien aan geleerdheid besef. Daar is sekerlik baie Afrikaanses wat presteer maar ongelukkig self nie eens sal weet ... | 2012/10/29 10:38:39 VM |
| PEN Afrikaans | Foto's: PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering | Marie | Fabelagtige portrette! Die onvermelde fotograaf kan gerus inskryf vir die David Goldblatt-, of selfs vir die Roger Ballen-prys. | 2012/10/29 10:34:16 VM |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Cornelius Henn | Beste Pieter, alhoewel ek nie weet hoe ons ’n maatstaf daaraan gaan bepaal nie glo ek tog dat my pessimisme jeens die toekoms en opvoeding van ons Afrikaners meer realisties as jou en Thomas ... | 2012/10/29 10:27:58 VM |
| SêNet-briewe | Die wil van God | Cornelius Henn | Meeste mense het meer eienaarskap as op net hul liggame. Daar kom vir almal ’n tyd wanneer hul eienaarskap op dit wat hulle dink hul het, verval. Met die dood verloor ’n mens jou ... | 2012/10/29 10:01:28 VM |
| Fiksie | Blind | Lekker verassingselement teen die einde. Baie goed geskryf. | 2012/10/29 08:42:04 VM | |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Angus, Watter deel van my skrywe verstaan jy nie? OK-OK daar was ’n bietjie sarkasme in, maar jy lees die onderliggende deel verkeerd. Ek het geen twyfel aan die egtheid van, ... |
2012/10/29 08:39:57 VM |
| Menings | Thys – Debatteer alternatiewe | Jaco, jy is so vol van jouself dat jy eintlik oorloop daarvan. As beide die idee van ’n eie volkstaat en ook ’n kantonstelsel dan onhaalbaar is en onrealisties is volgens jou, wat ... | 2012/10/29 07:21:09 VM | |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers | Pieter Redelinghuys |
Beste Thys, Dankie vir jou kommentaar. Gun my asb. die geleentheid om jou geheue te vervris. Die term "Nasionalistiese Party" was die term in algemene gebruik totdat dit ... |
2012/10/28 10:33:13 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Kobus de Klerk |
Hierdie kommentaar van Delusion Buster is die onsinnigste, mees oningeligte wat ek in ’n besondere lang tyd hier teëgekom het. Hy het nie die vaagste benul waaroor die sondvloed of ... |
2012/10/28 10:08:34 NM |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers |
Ag ou Thys Ek kan ook oor my bloedlyn spog. My oupa se oupa Dawid Hermanus Fourie is in Dingaanskraal saam met Piet Retief vermoor. My ... |
2012/10/28 09:47:54 NM | |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Thys Human (PTA) |
Sjoe, Pieter, maar jy is ’n besondere bitter man. Wat HET dan met jou gebeur dat jy so teen die Afrikaner vloek – want diegene wat jy so afkraak is ook volop in die Wes-Kaap ... |
2012/10/28 09:47:46 NM |
| SêNet-briewe | Antwoord aan Jaco – 25 Oktober 2012 |
Beste Jan Ek gaan die een vraag beantwoord wat ek nie hierbo beantwoord het nie, nl, " ... verstom [jou] dat ons hier op die Net Afrikaners kry wat nog wil voorskryf wat en wie ... |
2012/10/28 09:03:55 NM | |
| SêNet-briewe | Shell Karoo-eksplorasie? |
Daar word nog altyd gefluister dat die Nederlandse Koninklijke familie die grootste aandeelhouer by Shell is – Shell is met ’n rede "Royal Dutch" of "Koninklijke ... |
2012/10/28 02:07:00 NM | |
| SêNet-briewe | Die wil van God | Pieter Redelinghuys |
Ek verwys na Raed-na-Gael se kommentaar wat lui as volg: Maar dui die uitspraak nie op die verwekking van lewe as sodanig nie? Myns insiens probeer hy hiermee die hele saak te ... |
2012/10/28 01:18:11 NM |
| Nuwe boeke | Elsje Neethling-Blair se boek oor kankerstryd verskyn |
Elsje - ek val met die deur in die huis - ek het gelees van jou boek oor jou pad met kanker. Jy is net so jaar voor ons dogter gediagnoseer met kanker sy was 1993 - net ses maande gehad om te leef.... |
2012/10/28 12:25:21 NM | |
| SêNet-briewe | En die lyf bly warm | Thys Human (PTA) | Jy gebruik nie 'n mes om met drie of meer hale 'n hoender nekaf te sny nie. Jy gebruik 'n byl - net een kap, jou dieremishandelaar! | 2012/10/28 11:28:39 VM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Kobus de Klerk | Brianvds,
Jy as agnostikus maak allerlei hipotetiese aansprake oor gelowiges in die regering - maar jy vergeet dat jou sielsgenote in die verlede, om maar Lenin en ...
|
2012/10/28 10:33:44 VM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Kobus de Klerk | Brianvds,
Oor jou puntsgewyse kommentare hierbo aan Dolf, kortliks die volgende:
1. Ek dink die ...
|
2012/10/28 10:18:58 VM |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Pieter Redelinghuys |
Beste Thomas, Jou skrywe is 'n uitstekende teenmiddel (antidote) teen die verlammende gif van pessimisme te bespeur in Cornelius se skrywe. Dit is verblydend om te hoor dat daar nog ... |
2012/10/28 09:00:22 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Brianvds | Dolf: Jou vrae word nie beantwoord nie want hulle is meesal retories van aard, of berus of volslae wanbegrip van evolusieteorie. Die helfte van die tyd is dit nie eers vir my duidelik wat presies dit ... | 2012/10/28 05:58:27 VM |
| SêNet-briewe | Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity | Shew, Lady Gaga has done SO MUCH for promoting the Gay thing ... So there, see? She wins.
Moving on to Mandela and Gandhi. Lets take all that humanitarian goodness out ...
|
2012/10/28 12:53:13 VM | |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers | Thys Human (PTA) | Pieter, jou kennis en ontleding van die geskiedenis - veral van die Groot Trek - is helaas beroerd.
En klaarblyklik ook van die politiek. Dit was die Nasionale Party - nie ...
|
2012/10/27 10:38:56 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Chris Dippenaar |
Kobus, jou bron vir antwoord op vraag 1: http://www.answersingenesis.... |
2012/10/27 10:10:40 NM |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers | Pieter Redelinghuys |
Beste Thomas, Ten byvoeging van bg skrywe oor twee Afrikaner-nasies het ek vergeet om te noem die polemiek gedurende die sestiger-jare aangaande die sg "verligtes" en ... |
2012/10/27 07:58:39 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | LitNet |
If the young earth and Noah flood myths were true, all types of vertebrates - living types of mammals, birds, reptiles, VMphibians, and fishes - would be found along with bacteria and trilobites ... |
2012/10/27 04:34:12 NM |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers | Thys Human (PTA) | "spil" moes eintlik "spul" gelees het.
|
2012/10/27 02:31:49 NM |
| SêNet-briewe | Die wil van God | Pieter Redelinghuys |
Ter aanvulling van bg skrywe oor verkragting, die volgende van die BBC se webblad: In August, Missouri Senate candidate Todd Akin said that in cases of ... |
2012/10/27 01:59:12 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Raed-na-Gael |
Dis al so 'n holruggeryde ou argumentjie hierdie. Ons as moderne gewone alledaagse Christene weet dat die aarde nie 6000 jr oud is nie! Die Bybelskrywers was bewus daarvan dat die aarde ... |
2012/10/27 10:52:59 VM |
| SêNet-briewe | Die wil van God | Raed-na-Gael |
Verkragting is afskuwelik, ek staan dit geensins voor nie. Maar dui die uitspraak nie op die verwekking van lewe as sodanig nie? Is dit nie miskien die wil van God dat lewe uit die ... |
2012/10/27 10:18:32 VM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Kobus de Klerk | Panda,
Dit is nie moontlik om met verwysing na die Bybel die ouderdom van die aarde te bepaal, nie. Genesis 1:1 en vers 2 veronderstel ’n tydsverloop wat ...
|
2012/10/27 09:44:31 VM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Chris Dippenaar |
Dolf, gaan kyk onder Angus se Moses-brief vir jou antwoord (http://www.litnet.co.... |
2012/10/27 01:32:32 VM |
| SêNet-briewe | Die enigste oplossing vir geweld en seer | Kobus de Klerk | Trienie,
Baie dankie vir jou diep, sielvolle en sterk geloofsgetuienis. Ons het meer mense soos jy en Dolf, ons plaaslike staatmaker, nodig - en daarmee bedoel ek lekker ...
|
2012/10/27 12:38:18 VM |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers | Pieter Redelinghuys |
Beste Thomas, Ek ken jou as 'n beskaafde, intelligente persoon wat vir 10 gewone Afrikaners sal tel, en dus wat Thys Human oor jou kwyt raak is van absoluut geen belang en van nul ... |
2012/10/26 11:26:59 NM |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Pieter Redelinghuys |
Beste Cornelius, Dankie vir jou skrywe oor die kulturele toestand van die Afrikaner. Die probleem is diepliggend weens die feit dat met elke geslag neem die Afrikaner meer afstand van sy ... |
2012/10/26 10:52:06 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Pieter Redelinghuys |
Beste Panda, Dankie vir jou besondere interessante stukkie skrywe en vir die uitmuntende rekenkunde. Tog voel ek erg gebelgd dat ek ook nie uitgenooi is om kommentaar te ... |
2012/10/26 10:31:01 NM |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Thys Human (PTA) | Is dit lekker daar op jou identiteitseiland? Jy klink soos iemand wat aanmekaar net met homself kan praat.
En as jy dink dat Malema jou gaan omhels oor jy die ...
|
2012/10/26 10:15:17 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Chris Dippenaar |
Dolf die Fundamentalis Jesus was net so bang soos jy om vrae te antwoord. In Markus 11:29 sê hy: "Ek gaan vir julle een ding vra, en as julle My daarop antwoord, sal Ek vir ... |
2012/10/26 07:54:12 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds | Thomas: Daar is min twyfel oor die politieke agenda van die VMerikaanse kreasioniste, want enkele jare gelede het 'n interne beleidsdokument van hulle per ongeluk uitgelek waarin hulle in detail ... | 2012/10/26 07:22:06 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Brianvds | Hulle sal dit al te maklik kan verduidelik deur doodeenvoudig fisika ook te ontken, net soos hulle reeds biologie ontken.
Dit pla my nie so veel nie; ek raak wel ...
|
2012/10/26 07:12:55 NM |
| Menings | Thys – Debatteer alternatiewe | Jaco |
Toemaar Thys. Ek het 'n vermoede gehad dit gaan jou antwoord wees. Jy, soos Judge Dredd, erken hiermee dat julle julle moses in my teegekom het, en is nou bang om my feitlik te ... |
2012/10/26 05:49:31 NM |
| SêNet-briewe | Onopgevoede Afrikaners | Thomas | Dagsê Cornelius
Jy vat die Afrikaner darem nou baie vlak. Die Afrikaners wat ek ken (en graag mee geassosieer wil word) maak binnekort hulle hoeveelste Shoprite in ...
|
2012/10/26 05:47:09 NM |
| SêNet-briewe | Die wil van God | Thomas | Dagsê Pieter
Jy hoef nie verder te wonder nie - die kluitjiebakker van Kammaland bevestig daagliks hier op die Sê dat "geloof" en "by jou sinne ...
|
2012/10/26 05:30:54 NM |
| SêNet-briewe | Die Bybelse ouderdom van die aarde | Thomas | Panda
Jou berekeninge blyk onberispelik te wees. Jy kort nou net spirituele intelligensie (SI) om jou vragies in 'n japtrap op te los. Volgens SI is die spoed van lig heelwat ...
|
2012/10/26 05:18:54 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds | Dolf: Darwin het 'n heel dik boek geskryf met sy getuienis vir die feit van evolusie. Sedertdien is nog dikker boeke daaroor geskryf. Wat wil jy hê moet ek doen? Die boek vir jou opsom? Hom in ... | 2012/10/26 05:17:00 NM |
| SêNet-briewe | Sikspens-denkers vs Tiekie-denkers | Thys Human (PTA) | Jy stel nie werklik belang in die term Afrikaner nie - jy wil dit in elk geval gebruik vir 'n verwaterde, vermengde spil wat eintlik nie Afrikaner genoem wil wees nie. Jy wil net die term kaap ... | 2012/10/26 05:16:31 NM |
| Prometheus ongebonde | Is ons die kinders van komete? | George Claassen |
Jan Rap, jy skryf: "My vraag is, is komete nie maar ook produkte van die stofdeeltjies wat na die oerknal (sou daar nou so'n ding gewees het) rondgewarrel het, soos ons aarde, Jupiter, die ... |
2012/10/26 05:08:35 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Kobus de Klerk | Baie dankie, Trienie,
Ek het die tesis van die internet afgelaai en deurgewerk, maar die eer vir insig en uitleg kom die HERE toe, soos jy weet en ook te kenne gee.
... |
2012/10/26 05:05:19 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Kobus de Klerk | Chris,
Ek het so 'n tyd gelede juis mos heelwat artikels geplaas oor die dinge wat ek noem. Miskien moet jy maar net weer jou geheue gaan verfris. 'n Vinnige ...
|
2012/10/26 04:47:47 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Thomas |
Brianvds Interessante perspektief wat jy aanraak. Ek het nog nooit so daaraan gedink nie maar die politieke motief kan beslis ’n moontlikheid wees. Ek was al in verskeie ... |
2012/10/26 04:33:03 NM |
| Gustaf Pienaar: Regsalmanak | Oktober 1996 se emosionele skok en psigiatriese skade: verkeerde baba, verkeerde ma! | odyssea | Stem saam! Baie interessante geval. Wonder of mens kan uitvind hoe so ’n geval oor die jare beide moeders en kinders geaffekteer het. | 2012/10/26 03:41:13 NM |
| SêNet-briewe | Die enigste oplossing vir geweld en seer | Dolf |
Trienie, Jy hoef nie ’n skrywer te wees om jou punt oor te dra nie – ek dink jy het dit heeltemaal goed gedoen. Dit is regtig hartverskeurend om die wêreldse ... |
2012/10/26 02:07:40 NM |
| SêNet-briewe | Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity | LitNet |
Ag, tog! Gay huwelike? Tieners wat nie huise het nie? Eetsteurnisse? Oe la la! Wie bluf vir wie? Sy baklei seker ook vir "World Peace". Maya |
2012/10/26 01:47:15 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie, die leuen | LitNet | Ek geniet so die wanopvattinge van gelowige. Ek wonder of Louis et al genoeg respek het vir Darwin om minstens sy meesterswerk(e) te lees? Ek het baie bybels (insluitend die geskrifte van ... | 2012/10/26 12:21:39 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Dolf |
Chris, Drie vragies (skuus, maar ek vergun myself enetjie meer):
|
2012/10/26 11:12:05 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Angus |
Dolf, Dit wil so lyk asof jou oë mos nou ook oopgaan. |
2012/10/26 11:02:35 VM |
| Straight-hygliteratuur | Die roete verby die silwer bikini | TellMe | Cool storie ... ek het sommer uit gebars van die lag oor "op die tafel is ek besig om te score terwyl Habana nog sy sokkies aantrek". | 2012/10/26 10:55:23 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Angus, Net gou-gou – jy weet nie dalk wie Moses gesien het of ’n oorspronklike foto van hom geneem het nie? Ek wil net kyk en vergelyk of die uitbeelding van Moses (sien ... |
2012/10/26 10:06:09 VM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | LitNet | "It’s been a debate since Darwin wrote his famous book "On the Origin of Species" in 1859," she replied. "If you look at it objectively, there is actually no real ... | 2012/10/26 09:50:55 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Chris, Net so ’n “los vragie”, sê jy – om my Bybel kennis te toets? Is dit nou om te bepaal of ek nou kamstig “goed genoeg ” is om met jou te ... |
2012/10/26 09:44:28 VM |
| Bieg | Bieg, bieg, bieg | TellMe |
Goeie werk Heksie 🙂 Jy moet ons vertel as julle die heuk gekrap het. |
2012/10/26 07:02:07 VM |
| Lyrics | Lirieke 2012 | "Hart van glas" deur Heleen Malherbe | LitNet | Baie baie mooi. Het geniet om dit te lees | 2012/10/25 08:35:08 NM |
| Lyrics | Lirieke 2012 | "Hart van glas" deur Heleen Malherbe | LitNet | Sjoe Heleen, jy speel so so wonderlik met woorde!! My HOOP en WENS is beslis op jou!! | 2012/10/25 07:31:09 NM |
| Menings | Thys – Debatteer alternatiewe | Thys Human (PTA) |
Vergeet dit, ou. Ek debatteer alternatiewe vir Afrikaner-selfseggenskap en -oorlewing slegs met Afrikaners – beslis nie met sogenaamde "Nuwe Afrikaners" nie. |
2012/10/25 06:29:34 NM |
| Gustaf Pienaar: Regsalmanak | Oktober 1996 se emosionele skok en psigiatriese skade: verkeerde baba, verkeerde ma! | Daniel |
Beste Gustaf Weer ’n baie interessante geval. Doen asb so voort. Hierdie was bietjie meer as ’n ligte mistykie! Enjee |
2012/10/25 05:38:15 NM |
| SêNet-briewe | Vir Jaco oor PRAAG Leonie en nog 'n sakie of twee | Jaco |
Thys, Jou oggend en aand praatjies is nooit dieselfde nie. Jy sê: "Maar ek dink steeds dat jou 'definisie' van ’n Afrikaner enigeen is wat so genoem wil word, baie ... |
2012/10/25 05:33:30 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds |
Thomas: Ek vind ons plaaslike kreasioniste nogal interessant. Dit is nie altyd vir my duidelik waar hulle in die prentjie inpas nie. Krap aan kreasioniste wêreldwyd en baie vlak onder ... |
2012/10/25 05:24:36 NM |
| SêNet-briewe | Maya, het vroue 'n eie opinie? | Chris Dippenaar |
Hans, ek lees gewoonlik jou bydraes en lag lekker vir jou manier van dink; ek hou daarvan. Hierdie een was nie snaaks nie! |
2012/10/25 04:36:36 NM |
| Lyrics | Lirieke 2012 | "Hart van glas" deur Heleen Malherbe | LitNet | 'n Groot JA vir jou kuns [lirieke] in hierdie kompt!! Groete, Lettie | 2012/10/25 04:28:50 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Thomas | Kobus
Soos gewoonlik skryf jy ’n loutere spul snert maar hierdie stukkie vat die koek: “Verál by universiteite waar die darwiniste hul leerstoele met aggressie ... |
2012/10/25 04:26:02 NM |
| Henry Cloete: Verworpe dopamien | Die Antwoord versus Gaga – verby (ge)sigwaarde | LitNet | Ek dink satire (imitation) kan gesien word as "the sincerest form of flattery". | 2012/10/25 04:23:35 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Panda |
Thomas en Chris, Julle kommentaar hier bo gee heeltemal te veel krediet aan Kobus as wat hierdie en ander bydraes van hom oor JW Gericke verdien? Groete Panda |
2012/10/25 03:36:30 NM |
| Hygliteratuur | Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: Voel-voel op die N1 | Heksie | Sjoe, great storie TellMe. Dit sou 100% in my kraal gepas het as jy daai boudjies gepiets het terwyl jy haar doggie style ry – dis my ultimate! | 2012/10/25 03:32:34 NM |
| SêNet-briewe | Lady Gaga and Die Antwoord: What have they done for humanity | LitNet | Such naive shit must not be voiced by anyone. How old does the author think she/he is? 14? ha ha ha! Trying to push Lady Gaga as a humanitarian is as naive as saying Apartheid is over in this ... | 2012/10/25 02:51:10 NM |
| Lyrics | Lirieke 2012 | "Hart van glas" deur Heleen Malherbe | LitNet | Heleen, jy is nou maar net 'n woordkunstenaar en ek hoop van harte dat jy wen! | 2012/10/25 02:03:00 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Brianvds |
Kobus: Ek weet nou nie eintlik van al die politiekery wat jy hier bo ophaal nie. Ek gee ook nie veel om nie – wetenskaplike teorieë staan of val volgens beskikbare getuienis ... |
2012/10/25 02:02:08 NM |
| Bieg | Niks vertroue meer in die gereg oor nie | Zeester | Ek het ongelooflik baie simpatie met jou – maar jy moet op jou tande kners en vasbyt. Ek is deur dieselfde 6 jaar gelede en vandag kyk ek na my 2 kinders en ek sien hulle is mooi ... | 2012/10/25 01:39:32 NM |
| SêNet-briewe | Lirieke van “Pappa maak dit reg” | Werner | Ek ken slegs die koor, dit lui: "Ja Pappa maak dit reg, ons ander is te sleg, ja Pappa staan maar altyd reg om vir ons te kom veg" | 2012/10/25 12:49:04 NM |
| SêNet-briewe | Brianvds en die darwinistiese Bastille | Chris Dippenaar |
Twee vragies: 1. Verskaf feitelike inligting vir hierdie stelling van jou: "So is daar aansprake van dinosourusse wat miljoen jare gelede sou uitsterf, maar is daar ... |
2012/10/25 12:36:57 NM |
| SêNet-briewe | Vir Jaco oor 'Kaaps' | Jaco |
Ek skryf weer, want ek is onseker of my vorige respons deurgegaan het, want net toe ek “send” druk, het my komper doodgegaan. Ek sê altyd vir myself ek moet eerder eers op ... |
2012/10/25 12:34:22 NM |
| SêNet-briewe | Vir Jaco oor 'Kaaps' | Jaco |
Liewe Hert Jan Jy raak nou wraggies oorsensitief. Wat laat jou dink vir een oomblik ek het aan jou gedink? Ek verkeer ook om met ander gekkegrens-Afrikaners als net hulle ... |
2012/10/25 11:59:49 VM |
| SêNet-briewe | Kat-karakter? | Trienie |
Liewe Hans, So bly om te sien jy het verander van siening oor voorkeur? Wie weet, dalk ontdek jy nog dat ons vrouens wel opinies het en nie so sleg is soos jy dink nie. Sou graag jou ... |
2012/10/25 11:34:03 VM |
| Bieg | Niks vertroue meer in die gereg oor nie | WilWeet | Dis so onregverdig dat mense so moet sukkel. Werk bietjie deur ’n prokureur en skroef hom op. | 2012/10/25 10:44:28 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Trienie |
Wel, teen hierdie tyd is ek Kobus innig dankbaar dat hy my die moeite en geld gespaar het om Gericke se boek te gekoop het. As ek na Kobus se deeglike ondersoek kyk is ek hom dankbaar vir ... |
2012/10/25 10:24:11 VM |
| Gustaf Pienaar: Regsalmanak | Oktober 1996 se emosionele skok en psigiatriese skade: verkeerde baba, verkeerde ma! | Annemari | Baie interessant, alhoewel dit sekerlik vir die twee ma's traumaties was. Vandag sou iemand ’n boek daaroor skryf en/of ’n fliek maak. Ek is self nuuskierig oor hoe sake ... | 2012/10/25 09:40:04 VM |
| Bieg | Bieg, bieg, bieg | LitNet | Ek en my swaer het die afgelope maand "gekliek" soos nog nooit tevore nie. Soveel so dat ons vir mekaar kaal foto's stuur. Ons beplan om ons "gejeuk" een of ander tyd te krap ... | 2012/10/25 09:14:58 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Die ouderling moes die Sondag die diens waarneem. Hy lees uit die heilige boek: “En Moses op de berg geklimmen,” en met swetende hand blaai hy twee bladsye om en lees verder: ... |
2012/10/25 08:56:13 VM |
| SêNet-briewe | Afrikaner-foefies | Jaco |
Ek wonder of Leonie enige kommentaar gaan lewer? Jaco Fourie |
2012/10/25 08:29:58 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Cornelius Henn | Kobus, ek glo hierdie deel kom uit jou hart ... ek dank Jesus Christus onse HERE daarvoor ... jou VMigo in Adam, Cornelius | 2012/10/25 08:12:31 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Chris Dippenaar |
Dolf, lyk my mens moet al die fokken werk gaan doen vir die luigat fundamentalis wat die een stront storie na die ander uit sy duim suig en hoop hy kom weg daarmee. Fundamentaliste is nie net ... |
2012/10/25 01:06:53 VM |
| SêNet-briewe | Die Wetenskap | Jan Rap | Brianvds: Die wetenskap is wel ’n versameling kennis. Die aksie om hierdie kennis te bevestig as waar en korrek is die wetenskaplike metode. Jy kan wel aanvoer dat kennis ... | 2012/10/25 12:31:37 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Angus | Opsommend: In die verbeeldingswêreld van die mens is absoluut alles moontlik. | 2012/10/24 11:41:22 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Angus |
Beste Dolf, Graag wys ek jou op die volgende: Gesonde verstand? Wetenskaplikes kan nie staatmaak op sogenaamde gesonde verstand nie. Hulle gebruik eksperimentele data om ’n wet ... |
2012/10/24 11:28:47 NM |
| SêNet-briewe | Loflyf-antwoorde aan Thys | Jaco |
Ou. Jy vra my vrae oor ’n groep mense wat as ’n aparte groep soos Praag, nie bestaan nie. Begin soos ’n grootmens te dink. Jaco Fouirie |
2012/10/24 10:11:32 NM |
| SêNet-briewe | Vir Jaco oor PRAAG Leonie en nog 'n sakie of twee | Jaco |
Jan. Een van vele debatstrategieë is dat indien jou rug teen die muur is, trek aandag af van die hoofargument, en doen “knitpicking” op kleinlikhede sodat jou ... |
2012/10/24 10:07:31 NM |
| SêNet-briewe | Vir Jaco oor PRAAG Leonie en nog 'n sakie of twee | Thys Human (PTA) |
Goed gestel, Jan Rap. Maar ek dink steeds dat jou "definisie" van ’n Afrikaner enigeen is wat so genoem wil word, baie geldig is. Dit help nie om logies ... |
2012/10/24 09:39:49 NM |
| SêNet-briewe | Jan Rap en Thys se Afrikaners | Thys Human (PTA) |
Nee. Jy durf nie. En ek en Jaco het al die sg. "Nuwe Afrikaner" bespreek – my standpunt is dat daar nie so iets bestaan nie – julle wil net die term Afrikaner steel ... |
2012/10/24 09:35:34 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Chris Dippenaar |
Dolf, sommer so ’n los vragie om jou Bybel-kennis te toets: Waar was Jesus tydens sy minder-as-48-uur in die graf? |
2012/10/24 07:50:51 NM |
| SêNet-briewe | Jan Rap en Thys se Afrikaners | Jaco |
Thomas Pasop dat hulle dit nie by jou regkry om die term "Afrikaner" vir die eng verkramptes te ko-opteer nie. Wat gaan ons die meerderheid konserwetiewe Afrikaners ... |
2012/10/24 06:35:49 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Chris Dippenaar |
Hello Cornelius As jy wil gesels oor Astrale Reisigers sal jy vir jouself ’n ander maatjie moet gaan soek. Chris |
2012/10/24 06:14:35 NM |
| SêNet-briewe | Afrikaner-foefies | Jaco |
Thys Jou gor is uit. Kan nie meer feitlik redeneer nie, en nou wend jy jou tot beledigende retoriek om jou onvermoë te verbloem. Ou Judge Dredd het ... |
2012/10/24 04:42:39 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Angus |
Dolf, Dolf, (en sommer al jou meelopertjies ook), Wetenskaplikes is maar gewone mense, wat nie die antwoord op alles het nie. Daarom soek en werskaf en doen hulle reg oor die ... |
2012/10/24 04:19:25 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Chris, Nie "darem" nie - jy weet nie - punt! Sterkte Dolf |
2012/10/24 04:16:48 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Chris Dippenaar |
Thomas, ek stem saam. Ek sal net graag "Sjoe" wil byvoeg. |
2012/10/24 03:48:29 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Angus |
Beste Chris, Ek het baie al gewonder oor die gebloeddrinkery en en gemensvleisetery. Kom dit nie uit die heidense tydperk toe gode menslike offerandes aangebied is nie? Ek het sowaar ... |
2012/10/24 03:45:55 NM |
| Projekte & webseminare | Sing 'it | Gerdus Senekal | Hey Sandy! Check out the new Sing 'it portal on LitNet here: https://www.litnet.co.za/Category/singit.
Click on the "Enter Here" button and follow the instructions. You can ... |
2012/10/24 03:12:13 NM |
| SêNet-briewe | Loflyf-antwoorde aan Thys | Thys Human (PTA) |
Lyk my dis ’n nuwe gier hier om uitsprake te maak en wanneer jy daaroor aangevat word en vrae aan jou gestel word, antwoord jy deur ’n nuwe blaadjie oop te maak – en ... |
2012/10/24 01:09:40 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Chris Dippenaar |
Hello Brian Ek stem saam met jou dat daar baie te leer is uit die Bybel wanneer dit in konteks geplaas word van die antieke wêreld. Dit is ook ongelooflik fassinerend om uit die ... |
2012/10/24 11:30:47 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Brianvds, Angus, Panda, Chris, Thomas en algar ander ateïste en agnostici (wat hier moontlik gaan lees). Graag wil ek julle daarop wys dat enige mens wat ’n gesonde verstand ... |
2012/10/24 10:56:33 VM |
| SêNet-briewe | Afrikaner-foefies | Thys Human (PTA) |
Nog eens bewys dat jy nie ’n Afrikaner is nie, nie weet wat een is nie, maar probeer om die term te steel vir eie gewin – soos jou vriende by Soliforum maak – en net soos die ... |
2012/10/24 10:51:13 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis – II | Cornelius Henn | Kobus, kom verby jou kwibus narsisme en let liefs op al jou eie "transtekstuele" aanhalinge en vernieling van veral die woordjie agnost in jou "deel - l" hierbo. | 2012/10/24 08:14:50 VM |
| SêNet-briewe | Die Wetenskap | Brianvds |
Jan Rap: Die wetenskap is nie ’n versameling kennis nie. Dit is ’n metode om kennis mee te bekom. Die stukke wankennis wat jy noem was in geen stadium wetenskaplike ... |
2012/10/24 06:29:37 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Cornelius Henn | Hallo Chris,
Al is ek nie eens met harte soos Sasha Lessin en Erich von Daniken se beskouinge nie, lag ek nooit vir ’n ander solank hulle nie ander daarmee probeer neerhaal ... |
2012/10/24 05:33:24 VM |
| SêNet-briewe | Die Here maak gays | LitNet |
Dit is vanaand die eerste keer war ek die webtuiste sien en dit is nogals baie interessant om al die goed te lees. Ek is gay en ek kan dit met trots sê. My mening oor als is ... |
2012/10/24 02:27:07 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling | Kobus de Klerk | Wat help die tirade jou, Chris? Al wat jy doen is om elke keer maar net weer presies die (geselekteerde) woorde van Gericke te kwoteer, sonder om self enige bydrae hoegenaamd te maak wat die ... | 2012/10/23 09:04:52 NM |
| SêNet-briewe | Lewe in 'real world' Oester? | oester | ek staan verstom oor die "positiwiteit" wat almal openbaar so te midde van die chaos wat die norm is. hier kom groot sports, truts me. ons moet net sorg dat ons nie in die kruisvuur beland ... | 2012/10/23 08:23:25 NM |
| Projekte & webseminare | Sing 'it | LitNet |
how do i enter? |
2012/10/23 07:24:33 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 6 - Metatekstuele geskiedenis - III | Thomas |
Sug Thomas |
2012/10/23 06:45:51 NM |
| Opinion | Eish! The succession is with us again | Jaco |
Dr. Kannemeyer Jammer ek tel jou respons nou eers op. Hoop jy kry tog myne, want was dit nie vir die opsomming van response op briewe ingedien nie, sou ek nie so ver terug ... |
2012/10/23 06:25:32 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Chris Dippenaar | As die drink van wyn (wat geassosieer word met bloed) by die nagmaal nie sy oorsprong het in die kultus van Bacchus weet ek darem nie. Dit kom definitief nie uit Judaïsme nie. Geen ... | 2012/10/23 04:51:18 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Dolf |
Angus, Angus, Angus (en sommer al jou ateïstiese en agnostiese trawante) Kopskuddend lees ek jou (julle) wanhopige poging(s) om die lesers se aandag weg te lei van Louis se knellende ... |
2012/10/23 04:18:30 NM |
| Prometheus ongebonde | Kultusse, wetenskap en die einde van die wêreld | Thys Human (PTA) |
Claassen sê heel aan die begin dat die "eindtyd" glo hier êrens teen einde Oktober voorspel word. Ek sien egter elders dat die datum van 21 Desember as die dag beskou ... |
2012/10/23 03:34:25 NM |
| SêNet-briewe | SABC in regressie na die 70's | Brianvds |
Hans: Ek het vir jare sonder TV klaargekom en hom nooit juis gemis nie. So jaar of twee gelede kry ek toe ’n stokou TV van ’n kennis wat aan die emigreer was en dus heelwat van sy ... |
2012/10/23 03:04:42 NM |
| SêNet-briewe | Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe? | Brianvds |
Cornelius: Daar is in die algemeen redelik vrede tussen wetenskap en religie. Die probleme begin wanneer fundamentaliste stellings oor die fisiese heelal op die Bybel wil grond. Sulke ... |
2012/10/23 02:47:28 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Brianvds |
Chris: Die hartseer ding omtrent fundamentalisme is dat dit juis die Bybel verarm eerder as om hom te verryk. As mens bewus is van die Bybel geskiedenis dan word hy soveel meer leersaam as ... |
2012/10/23 02:39:17 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 3 - Polimorfiese projeksie | Kobus de Klerk | Dit sal miskien help as jy weer lees wat ek geskrywe het, Chris.
Kom ek maak dit nog duideliker – die mens is deur God na SY Beeld geskape. Daarom sal die sin vir ... |
2012/10/23 02:11:38 NM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Panda |
Hallo Angus, Die dominee op ’n plattelandse dorpie kondig een Sondag af dat hy die volgende Sondag oor die sondvloed gaan preek. ’n Paar kwajongens glip toe gedurende die ... |
2012/10/23 12:33:53 NM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 4 - Paganistiese mitologie | Chris Dippenaar |
Cornelius, jy kan tog nie ernstig wees nie. Het jy al gehoor van Erich von Daniken (Chariots of the Gods, Was God an Astronaut?)? Sasha Lessin volg in dieselfde tradisie en maak lekker ... |
2012/10/23 11:02:03 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe? | Thys Human (PTA) |
Netjies gestel, Panda. En dankie vir die verwysings na daardie ander hofsake wat nie altyd so bekend is soos die Scopes- en Dover-sake nie. Ek wil ook voorstel dat Louis (nog nie sy ... |
2012/10/23 09:47:14 VM |
| SêNet-briewe | Evolusie en “Skeppingsleer” as Gelowe? | Brianvds |
Wat ek hier ironies vind is dat hulle evolusie wil afkraak omdat dit kwansuis "blote geloof" is. Maar wanneer dit by hul eie geloof kom is daar niks "bloot" daaromtrent nie ... |
2012/10/23 06:26:01 VM |
| SêNet-briewe | 'counter revolution' op omgewing? | Brianvds |
Deesdae is die grootste enkele bedreiging vir die omgewing juis die "groenes," omdat vele van hulle kollektief kop verloor het en nou allerlei idees najaag wat eenvoudig nie ... |
2012/10/23 04:55:03 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Brianvds | En ek dog nou weer dit is Noag wat iets met Bacchus in gemeen gehad het: eerste ding wat hy doen toe hy na die vloed grondvat is om ’n wingerd aan te lê en hom te vergryp ... | 2012/10/23 04:47:20 VM |
| SêNet-briewe | En Moses op de berg geklimmen … vloog weg | Chris Dippenaar |
Hello Angus Dis net as jy dink Griekse mitologie kom na die Ou Testament stories dat jy nie die ooreenkomste sien nie. As jy die Bacchae van Euripides lees wat gaan oor die god ... |
2012/10/23 01:47:20 VM |
| SêNet-briewe | J W Gericke oor God - Deel 5 - Fiktiewe historiese verhaling | Chris Dippenaar |
Dit: "Dit is onmoontlik om ál sy sogenaamde teenstrydighede aan te haal en te bespreek in die perspektief waarin dit hoort, maar ons kan by demonstrasie so ’n paar daarvan ... |
2012/10/23 01:23:23 VM |


Kommentaar
Die LitNet-kommentare 23.10 2012 - 29.10.2012 het betrekking.
Met die deurglans van die verskillende kommentare aan SêNet het ek afgekom op "Bieg: Ek is beskikbaar. En jy?" Dit is verblydend om te sien dat die Afrikaner onder die nuwe bestel nou die vryheid het om sy erotiese self te herondek na dekades van skaamte en onderdrukking. In die vyftiger jare van die vorige eeu was daar twee heeltemal onskuldige tydskrifte gewees, "Keur" en Fyngoud", wat net ’n tikkie erotiek bevat het, en wat deur die destydste Nasionalistiese regering verban was. My ouma (sic!) kon nie verstaan waarom hierdie tydskrifte nie as geskik beskou was nie!
Ek vermoed daar was seker ’n NG Kerk dominee, die godsdienspolisie, agter hierdie aksie gewees. n Christen mag mos nie "vleeslike" gedagtes koester of wellus hê nie.
Nou is ek bly om te sien dat die Afrikaner weer die vryheid het om vol "mens" te word, en besig is om die erotiese aspek van sy bestaan te herontdek.
Beste groete,
Pieter Redelinghuys