Sing 'it

  • 2

 

English | Afrikaans  2011 se wenners | Winners 2011

 

What is Sing 'it?

Sing ’it is an exciting songwriting competition presented by LitNet, in conjunction with Sanlam and MK. It provides a unique platform for anyone interested in becoming a songwriter. The concept behind Sing ’it is simple: contestants enter lyrics for some of South Africa’s top artists. Each band selects their favourite song, and each winning songwriter wins an iPad2 as well as R3 000 cash. All winning songs will available for free download , and the most downloaded song will receive a budget for a music video from MK. The writer of the song will also get the opportunity to appear in the video.

In 2011 9 bands participated in Sing 'it: Bittereinder, Dance, You're on Fire, Dans Dans Lisa, DJ Cleo, HHP, iScream & the Chocolate Stix, Jax Panik, Karen Zoid en Niskerone & SFR.

 

Go to our bands page for more information about these bands.

Click here to see advertisements and photo's for Sing 'it 2011.

Wat is Sing 'it?


Sing ’it
is ’n opwindende liriekkompetisie aangebied deur LitNet, in samewerking met Sanlam en MK. Die kompetisie bied ’n unieke geleentheid vir enigeen om ’n liedjieskrywer te word. Sing ’it se konsep is eenvoudig: deelnemers skryf lirieke vir van ons land se topkunstenaars. Hierdie kunstenaars kies elkeen hul gunsteling inskrywing om op te neem as ’n liedjie, en elke skrywer van ’n wen-liriek wen ’n iPad 2 en R3 000 kontant. Al die wenliedjies sal opgeneem word en daarna gratis van die internet afgelaai kan word. Die gewildste liedjie – die een wat die meeste afgelaai is – kry ’n begroting vir ’n musiekvideo van MK. Die liedjieskrywer van die mees gewilde liedjie kry dan ook die geleentheid om self in die video te verskyn.

 

In 2011 het 9 bands aan Sing 'it deelgeneem: Bittereinder, Dance, You're on Fire, Dans Dans Lisa, DJ Cleo, HHP, iScream & the Chocolate Stix, Jax Panik, Karen Zoid en Niskerone & SFR.

Gaan na die bands-bladsy vir nog inligting oor hierdie bands.

Kyk na advertensies en foto's van 2011 se Sing 'it-kompetisie.

Winners | Wenners

In 2011 we received 1 610 entries for Sing 'it. These are the winning entries.

In 2011 was daar 1 610 inskrywings vir Sing 'it. Hier is die wen-inskrywings.


iScream & the Chocolate Stix: Kevin Murray




Dans Dans Lisa: Pierre Smith






Bittereinder: William de Bruin




Jax Panik: Zan-Mari Vosges




HHP: André Vrdoljak




Dance, You're on Fire: JP Janse van Vuuren




Niskerone & SFR: Michelle Francis




Karen Zoid: Bruno Andries




DJ Cleo: Natascha Swart




 

 

 

 

 

 

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top