'maggots' as hoendervoer in SA?

  • 2

Ek lees onlangs in die Farmer's weekly van hoenderboere wat tonne 'maggots' broei, as proteïenvoer. As 'n alternatiewe denker, klink dit toe na 'n wenner van hersirkuleer na organies toe. Dié vraag bly egter, hoe voorkom hul die bakterie infeksie van C. Botulinum, agv wurms wat dit oordra uit die afval? Met soutwater ingespuit as deel van voedselketting en al die ander ongesonde goed wat met hoenders aangevang word, is 'witvleis' regtig nog so gesond?

Hans Richardt

  • 2

Kommentaar

  • Hulle teel die maaiers onder steriele omstandighede; die goed is kiemvry wanneer hulle vir die hoenders gevoer word.

  • Dagse. Hoop gaan goed?

     

    Waar kan ek meer uitvind hoe om met vlieë te boer om sodoende kos te produseer vir my hoenders? 

    Dankie en groete, Corné

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top