Al wat man hoor, is van begrafnis van een-of-ander 'struggle hero'. Is dit 'glory days' van heimwee, noudat apartheid nie meer bestaan nie vir byna 30jaar? Ek dink dat ANC is tans te bang om te erken dat hul 'ondersteuners' in apartheid in Europa en VSA, toe nie hul beleggers wil word nie in demokrasie nie. Disinvestering gaan nog steeds voort teen SA. Die vraag is hoekom, daar is nou antwoorde dringend nodig, anders gaan die krisis te groot word om reg te stel. Shell se gasverbrokkelingeksplorasie-kontrak, 'n terugbetaling vir Nederlandse hulp in 'vryheidstryd'? Dit klink eerder na 'n verslawingstryd-ooreenkoms vir plundering.
Hans Richardt


Kommentaar
Daar slaat jy die spyker op die kop.