2012-10-26Trienie,
Jy hoef nie ’n skrywer te wees om jou punt oor te dra nie – ek dink jy het dit heeltemaal goed gedoen. Dit is regtig hartverskeurend om die wêreldse agteruitgang te sien waar mense God verwerp of “skyn” christ
Maya2012-10-26Ag, tog! Gay huwelike? Tieners wat nie huise het nie? Eetsteurnisse? Oe la la! Wie bluf vir wie? Sy baklei seker ook vir "World Peace".
Maya
Brian2012-10-26Ek geniet so die wanopvattinge van gelowige. Ek wonder of Louis et al genoeg respek het vir Darwin om minstens sy meesterswerk(e) te lees? Ek het baie bybels (insluitend die geskrifte van ander gelowe) gelees en teologiese ontledings deur w&ec
2012-10-26Chris,
Drie vragies (skuus, maar ek vergun myself enetjie meer):
Kom ons begin by die begin – soos Duitswester gevra het – die Big Bang – wat presies het ontplof?
Veskaf vir ons feitelike inligting dat alle lewe uit een enke
2012-10-26Angus,
Net gou-gou – jy weet nie dalk wie Moses gesien het of ’n oorspronklike foto van hom geneem het nie? Ek wil net kyk en vergelyk of die uitbeelding van Moses (sien jou verwysing) darem akkuraat is. Dankie man, ek wag geduldig.
Sj
Brian2012-10-26"It’s been a debate since Darwin wrote his famous book "On the Origin of Species" in 1859," she replied. "If you look at it objectively, there is actually no real debate as the religionists have had to back down every tim
2012-10-26Chris,
Net so ’n “los vragie”, sê jy – om my Bybel kennis te toets? Is dit nou om te bepaal of ek nou kamstig “goed genoeg ” is om met jou te redekawel? En dít te oordeel aan wie se mening – joune? &
2012-10-25Vergeet dit, ou. Ek debatteer alternatiewe vir Afrikaner-selfseggenskap en -oorlewing slegs met Afrikaners – beslis nie met sogenaamde "Nuwe Afrikaners" nie.
2012-10-25Thys,
Jou oggend en aand praatjies is nooit dieselfde nie. Jy sê: "Maar ek dink steeds dat jou 'definisie' van ’n Afrikaner enigeen is wat so genoem wil word, baie geldig is'. Wel ek wil as Afrikaner genoem word, maar jy s&ec
2012-10-25Thomas: Ek vind ons plaaslike kreasioniste nogal interessant. Dit is nie altyd vir my duidelik waar hulle in die prentjie inpas nie. Krap aan kreasioniste wêreldwyd en baie vlak onder die oppervlak vind jy dikwels Amerikaanse geld en inspirasi
2012-10-25Kobus
Soos gewoonlik skryf jy ’n loutere spul snert maar hierdie stukkie vat die koek: “Verál by universiteite waar die darwiniste hul leerstoele met aggressie teen kreasionistiesgesinde wetenskaplikes probeer beskerm”. Noem
2012-10-25Thomas en Chris,
Julle kommentaar hier bo gee heeltemal te veel krediet aan Kobus as wat hierdie en ander bydraes van hom oor JW Gericke verdien?
Groete
Panda
Jane2012-10-25Such naive shit must not be voiced by anyone. How old does the author think she/he is? 14? ha ha ha! Trying to push Lady Gaga as a humanitarian is as naive as saying Apartheid is over in this country!
2012-10-25Kobus: Ek weet nou nie eintlik van al die politiekery wat jy hier bo ophaal nie. Ek gee ook nie veel om nie – wetenskaplike teorieë staan of val volgens beskikbare getuienis ("evidence" in Engels – daar is eintlik nie &rsq
2012-10-25Twee vragies:
1. Verskaf feitelike inligting vir hierdie stelling van jou: "So is daar aansprake van dinosourusse wat miljoen jare gelede sou uitsterf, maar is daar fossielmateriaal van sulke sogenaamde beweerde miljoene jare oue gedoentes
2012-10-25Ek skryf weer, want ek is onseker of my vorige respons deurgegaan het, want net toe ek “send” druk, het my komper doodgegaan. Ek sê altyd vir myself ek moet eerder eers op “word”, soos nou, tik en dan na LitNet copy-past
2012-10-25
Liewe Hert Jan
Jy raak nou wraggies oorsensitief. Wat laat jou dink vir een oomblik ek het aan jou gedink? Ek verkeer ook om met ander gekkegrens-Afrikaners als net hulle wat hier op SêNet plak, selfs van hulle onder my 
2012-10-25Liewe Hans,
So bly om te sien jy het verander van siening oor voorkeur? Wie weet, dalk ontdek jy nog dat ons vrouens wel opinies het en nie so sleg is soos jy dink nie. Sou graag jou verlede-storie wou gehoor het wat jou siening oor ons gevorm het.
2012-10-25Wel, teen hierdie tyd is ek Kobus innig dankbaar dat hy my die moeite en geld gespaar het om Gericke se boek te gekoop het. As ek na Kobus se deeglike ondersoek kyk is ek hom dankbaar vir sy tyd afgestaan asook skrywes terug aan ons. Voorwaar i
2012-10-25Baie interessant, alhoewel dit sekerlik vir die twee ma's traumaties was. Vandag sou iemand ’n boek daaroor skryf en/of ’n fliek maak. Ek is self nuuskierig oor hoe sake daarna vir die twee kinders en hul moeders verloop het,
2012-10-25Die ouderling moes die Sondag die diens waarneem. Hy lees uit die heilige boek: “En Moses op de berg geklimmen,” en met swetende hand blaai hy twee bladsye om en lees verder: “vloog weg.” Kopskuddend blaai hy terug en lees we
2012-10-25Dolf, lyk my mens moet al die fokken werk gaan doen vir die luigat fundamentalis wat die een stront storie na die ander uit sy duim suig en hoop hy kom weg daarmee. Fundamentaliste is nie net die ouens wat bomme gooi nie, maar ook julle lot wat vasgeh
2012-10-25Brianvds: Die wetenskap is wel ’n versameling kennis. Die aksie om hierdie kennis te bevestig as waar en korrek is die wetenskaplike metode. Jy kan wel aanvoer dat kennis wat nie deur die wetenskaplike metode bekom is nie inder
2012-10-24Beste Dolf,
Graag wys ek jou op die volgende: Gesonde verstand? Wetenskaplikes kan nie staatmaak op sogenaamde gesonde verstand nie. Hulle gebruik eksperimentele data om ’n wet te formuleer. Gesonde verstand sê jou dat die son, maan en s
2012-10-24Jan.
Een van vele debatstrategieë is dat indien jou rug teen die muur is, trek aandag af van die hoofargument, en doen “knitpicking” op kleinlikhede sodat jou opponent “gets bogged down in a quagmire of slush irrelevancies&
2012-10-24Goed gestel, Jan Rap. Maar ek dink steeds dat jou "definisie" van ’n Afrikaner enigeen is wat so genoem wil word, baie geldig is.
Dit help nie om logies en nugter met Jaco te redeneer nie – hy steru hom n ie aan