Kommentaar

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal

2012-10-31 Hallo Thys,   Hermann Giliomee se hantering van die Boere Republieke en veral ’n Boereleier soos Adam Kok is rêrig, rêrig nie die evangelie nie.   Ek is eerlik van mening dat jy Boer en Afrikaner met mekaar in

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-31 Beste Panda, baie dankie vir jou belangstelling en die moeite wat jy doen om my woernale te probeer verstaan. Ek moet erken dat jou analise daarvan my ook so amper in die war gebring het. Namaste! Cornelius.

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief

2012-10-31 Baie dankie daarvoor Jaco

Maya, gehoorsaamheid is vryheid?

Maya 2012-10-31 Jissem Hans! Met watse strooi hou jy jouself nou weer besig?

Hoe Moses horings gekry het

2012-10-31 Trienie skrywe ’n baie insiggewende kommentaar op haar stil, mooi en besadigde manier en sit daarmee die lawaaierige agnostici wat hulle in Angus se snert verlekker, baie netjies met haar openbarende insig op hul plek.  Hulle dink dit is

LitNet-kommentare | LitNet comments: 23.10.2012-29.10.2012

2012-10-31  Die LitNet-kommentare 23.10 2012 - 29.10.2012 het betrekking. Met die deurglans van die verskillende kommentare aan SêNet  het ek afgekom op "Bieg: Ek is beskikbaar. En jy?" Dit is verblydend om te sien dat die

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-31 Nee, Chris. Ware Christendom is juis getrou aan die Waarheid, want die HERE Jesus Christus, is juis die Spilpunt en Hoeksteen van die ware Christendom want HY is die Waarheid, die Weg en die Lewe (Johannes 14:6),  Mense wie dit

Die wêreldwye hoekie vir eensames

jacques 2012-10-31 Soek iemand 45 jr en ouer om mee te gesels. Dankie

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-31 Beste Cornelius, Ek verwys na jou hoogdrawende dwarsklap in die rigting van dié wat nie jou geloofsoortuiging deel nie en wat jy identifiseer as ateïste en ‘godsdienstige? fundamentaliste’ En jou – RETIREER en 180° O

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-31 Terwyl Kobus in verwondering staan oor die sogenaamde woord van god, staan ek weer in verwondering oor onse Kosie se vernuftige verdraaiing en vindingryke interpretasie van ou Midde-Oosterse geskrifte om by ’n vooraf ooreengekome storielyn aan te

"Hart van glas" deur Heleen Malherbe

2012-10-31 Die nag se stilte wat om jou vou, voel ek ook om my vou! Dis prag verwoord!

Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn

2012-10-30 Beste Jan, dis hartseer hoe moord en doodslag hul teiken bybly net tot die volgende "game op TV". Die Volk is regtig soos bokke wat een oomblik saam vlug voor ’n roofdier net om weer vreedsaam te graas die oomblik nadat een van die proo

Opgevoede Afrikaners

2012-10-30 Thys, jou poging om my te probeer neerhaal met "dalk ernstige emosionele probleme" is al ’n ietwat geykte aanslag hier op LitNet sodra ’n opponent in jou vlak rede baljaar. Soos elke ander bydrae op die werf wat ek lees doen ek

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-30 Chris, Watter briljante kowotasie kom jy mee voor die dag!  En hoe paslik. Dit sê letterlik alles.  Beste groete, Pieter Redelinghuys

Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?

2012-10-30 Dankie Chris, beslis baie goeie stof tot nadenke. Ek het verseker aansluiting by jou stelling: Die Bybel, Ou en Nuwe Testament, is oneindig meer interessant as die byl wat fundamentele soos Kobus en Dolf dit voor gebruik om ander mee te kap. Na

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-30 Brianvds,  Skeptiese kosmoloë is met reg so skepties.  Ek is maar te bewus van die beweerde ‘getuienis’ dat die oerknal plaasgevind het – maar dit is inderdaad juis nie getuienis nie, maar ’n baie wilde spul aann

Jan Rap, jou keuse van tuisland?

2012-10-30 Klink na ’n goeie plek waar jy bly, ek sluit hom in in my keuse as Afrikanertuisland.  Om die waarheid te sê, my keuse is die suidelike grens in Kaap Agulhas, die noordelike grens is die middelandse see, die oosgrens is Madagaskar s

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-30 Kobus – Ek merk op dat jy verwys na die ‘hedendaagse Juliaanse’ kalender. Vir jou inligting noem ek dit tog maar dat dié spesifieke kalender weens tekortkominge daarin al meer as 430 jaar gelede op 24 Februarie 1582  deur P

Vir Thomas oor sy kommentaar aan Cornelius Henn

2012-10-30 Jan Rap Die situasie is Suid-Afrika is baie soos ’n krieketwedstryd. Die Afrikaner (net die wittes!) het vir 40 jaar lank gekolf. Ons is uitgeboul en ons moet nou ongelukkig veldwerk doen. Die son is warm en op die oomblik word daar elke nou-

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal

2012-10-30 Soos baie ander moet ek my verlaat op bronne, soos Giliomee se uitstekende "Die Afrikaners". Indien jy ander inligting het wat daardie bronne behoorlik kan weerlê, moet jy dit maar bring. En nee, Afrikaners het baie jare, dekades ge

Die Wetenskap

2012-10-30 Brian, jou "feit" dat lewe op aarde is nie ’n feit nie, maar eerder ’n opinie. ’n Feit is dat water by kamertemperatuur en atmosferiese druk ’n vloeistof is. ’n Feit is dat die WP die 2012 Curriecup gewen het.

Jan Rap doth protest too much, methinks

2012-10-30 Thys   Die vraag is natuurlik of al hierdie fragmente van Afrikaanssprekendes bymekaargevoeg kan (moet?) word om een belangegroep te vorm. Ek is vas oortuig dat ons suksesvolle voortbestaan as taalgroep lê in samevoeging en nie in dif

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-30 “Maar julle, geliefdes, moet die dinge onthou wat die apostels van ons Here Jesus Christus voorheen reeds vir julle geleer het.  Hulle het gesê: “Daar sal in die laaste dae mense wees wie se lewe deur hul eie goddelose begeertes

Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?

2012-10-30 Chris Ek stem van ganser harte met jou saam. Jou stuk is goed geskryf en deeglik beredeneerd. Baie jare terug, nadat ek die klappe van my oë (dankie Pieter Redelinghuys vir daai een) verloor het, het ek Timothy Freke en Peter Gandy se The Jesu

Brianvds en die darwinistiese Bastille

2012-10-30 Dolf: Jou bewering dat ek "ware geloof" kritiseer is nie waar nie. Soos ek al heelwat gesê het, ek het niks teen jou geloof nie. Jou geloof is gewoon irrelevant want die wette van die natuur werk dieselfde, of jy nou geloof het of ni

Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?

2012-10-30 Chris, Jy is eenvoudig ’n moedwillige mens wat  weier om my antwoord te aanvaar, daarom probeer jy dit afmaak as vaag ... hahahaha ... hoe lagwekkend! Jy verstaan nie, man (erken dit nou maar), en dit bewys net jou absolute beperkte &

Vir Pieter Redelinghuys oor sy Die-wil-van-God-brief

Jaco Fourie 2012-10-30 Wouter Welkom terug.  Hoop dit is nie die laaste van jou gehoor nie.  Jou skrywes die afgelope paar maande gemis. Jaco Fourie

Die Bybelse ouderdom van die aarde

2012-10-30 Brianvds, In die verwysingsraamwerk van allerlei onsekerhede waarmee jy as agnostikus te make het, sien jy alles aan as een of ander 'teorie'. Ek het dit al baie gesê en sê dit maar weer – julle is agnostici weens julle onkunde, j

Maya, het jy nog 'n bloeiende hart?

Maya 2012-10-30 Hans, wanneer 'n hart breek spat hy in 'n miljoen klein skerfies en is daar nie kans vir bloei nie.  Jy begin op 'n punt en jy begin heg en wanneer dit weer soos 'n hart begin lyk doen jy 'n "mindchange".  Jy begin oor, en voor, en dit

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal

2012-10-30 En o ja Thys, ek kan sien dat jy ander wel so lief het nes jy hier voorgee. Jy kyk immers TV. Ek is ook absoluut oortuig daarvan dat jy selfs met Juju hand om die blaas sal staan as "die span speel".

Jan Rap doth protest too much, methinks

2012-10-30 Thomas, hoeveel keer moet ek dit nog vir jou mooi duidelik maak dat taal nie ’n saamtrekeienskap, kernelement of die "siel" van ’n volk uitmaak nie.  Dis ander dinge soos eie kultuurgoedere, geskiedenis, sekere waardes en

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal

2012-10-30 Thys, waar  het die Afrikaanse taal volgens jou ontstaan? Waar het Afrikanerskap volgens jou ontstaan? Wat was die Voortrekkers se gevoel teenoor Afrikaans en iets soos een Afrikanervolk volgens jou? Waar bestaan die Afrikaner buite Calvinistiese ide

Die Wetenskap

2012-10-30 Jan Rap: Ek weet nie wat jy bedoel met "streng bewys" nie. In ’n sin is NIKS in die wetenskap ooit finaal bewys nie. Dit is altyd moontlik dat nuwe getuienis ons opinie kan verander. In sommige gevalle, bv. die vorm van die aarde, is

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-30 "He who begins by loving Christianity better than truth, will proceed by loving his own sect or church better than Christianity, and end in loving himself better than all."  -  Samuel Taylor Coleridge

Die Skepping en berekening van tye

2012-10-30 Baie dankie vir hierdie leerryke bydrae Kobus. Ek het veral ooreenstemming met jou daarin dat ateïste met hul beusel twis probeer skep tussen gelowiges. Ek voeg hierby veral ook godsdienstige fundamentaliste wat met hul drogma dieselfde doel poog te

Is ons die kinders van komete?

2012-10-30 Jan Rap: Die oersop sal nie deesdae maklik aan lewe kan oorsprong gee nie omdat dit eetbaar is vir reeds bestaande lewe. :-) Dit is moontlik dat lewe meer as een keer onafhanklik ontstaan het lank gelede, maar dit is onwaarskynlik dat meer as een spe

En Moses op de berg geklimmen … vloog weg

2012-10-30 Dolf: Ek het nog nie eintlik aanvalle geloods oor sake Gods nie. Die bestaan van God al dan nie is heeltemal irrlevant: die wette van die natuur werk vir almal dieselfde, ongeag hul geloof of gebrek daaraan, en ongeag of daar gode is of nie. Wat di

Was Jesus in die paradys, die hel of nêrens?

2012-10-30 Beste Chris, Baie dankie vir ’n interessante skrywe spesiaal vir ons wat reeds die lig gesien het. Trouens, daar is niks nuuts onder die son nie. Jare gelede het ek voorgestel dat die Christen-geloof veel beter sou gewees het sonder

Opgevoede Afrikaners

2012-10-30 Cornelius jou siening van ’n "ingebore vyandigheid jeens andere" by die Afrikaner wat jy ook "anderhaat" noem,  is so ver van die merk af en so vol van haat in jouself teenoor die Afrikaner, dat dit eintlik lagwekkend

Die Wetenskap

2012-10-30 Jan Rap, ek kan nie help om so ’n effe van ’n vraende, dalk selfs twyfelskeppende houding teenoor die wetenskap op te merk nie. Neem bv. jou stelling oor  evolusie:  volgens jou lyk dit logies as ’n mens kyk na fossiele
Top