Sien KdK, ek laai my haelgeweer met grofste sout, as dit by jou en jou meelopers kom. In amper al 'n dekade, het jy nog net mense afgepis en geen 'fascistiese dissipels' met al jou lang sinnelose relase geskep nie, juis agv klakkelose stommiteit. Wat neuk jy oor my siel in die hiernamaals, ek kan nie onthou dat ek jou uitgenooi het om my begrafnis in die toekoms by te woon nie. Net soos jy Glo jy het 'n onaantasbare reg op jou opinie het, net so het ek dieselfde reg op my 'haelkorrels' wat jou konstant so diep kwes. Ek skryf nie om huisvrinne te maak nie. Net om my rookbreuke sinvol te maak.
Hans Richardt


Kommentaar
Jou rookbreuke sinvol te maak, dan skryf jy die spul snert? Mens kan sien, ja, want dit is duidelik dat daar geen besinning is oor wat geskrywe word, nie. Dalk omdat jy 'hemp' rook? Magtig, te oordeel aan die insidensie van al die snert, is jy ’n kettingroker.
Dit ook nog...
Kobus de Klerk