2012-11-02Kobus, ek deel met jou die algemene begrip aan die woorde "heilig" en "heiligmaking". heilig1, (w), ge=. 1. Heilig wees. 2. Aan God opdra, aan God toewy. 3. Waardig maak. 4. Regverdig. 5. As heilig erken. 6. Heilig maak.heilig 2|
2012-11-02Kobus,
Dankie vir jou volgehoue getuienis van die Waarheid in God se Woord. Dankie ook dat jy bereid bly (ondanks die gedurige aanvalle wat ons ateïstiese, agnostiese en evolusionistiese vriende loots en ook die verdagmakery en twee-spalt wa
2012-11-01Nee Jaco, dit is wat EK sê, ek het dit nêrens in jou skrywes gelees nie. Om Afrika se probleme op te los is demokrasie die antwoord. Met ander woorde, al 2038 volkere moet hulle eie regerings kry. Dit sal ’n tydjie neem
2012-11-01Maar ons Afrikaners (nie Afrikaanses of Afrikaanstalige Suid-Afrikaners nie want daar bestaan nie werklik so iets nie) deel bv. nie die Engelse se liefde vir sokker nie en aan die anderkant van die spektrum is die Kaapse Klopse se Tweede Nuwejaar di
2012-11-01Hello Trienie
So ’n rukkie terug het jy gepraat van "profetiese gelowiges", ’n term wat ek nie weet wat om van te maak nie, en ’n kar-rit in die reen beskryf asof dit "teken" op "teken" was, van wat het
2012-11-01Panda: Ek hou eintlik van die woord "drogma." Ek dink dit is dalk soort van sinoniem met "bogma." :-)
Kobus: Jy praat so van agnostici asof hulle almal presies dieselfde ding is, en jy skets so vreeslike prentjie ek moet myself mi
2012-11-01Chris,
Ten spyte van jou abnormale ‘belangstelling’ in die Bybel, kan jy die inhoud nie begryp, nie. Kom ek wys vir jou ...
Petrus het die HERE by slegs een geleentheid – net na sy gevangesetting – verloën, maar nie verraa
2012-11-01Chris
Dankie, vir die skakels – ek sal dit beslis opvolg. Of die historiese Jesus nou bestaan het of nie, daar is absoluut geen twyfel dat die sogenaamde goddelike eienskappe van Jesus ’n menslike verdigsel is nie – bloot omdat
2012-11-01Ek kom affie plaas af, so ek onthou nog die slagtery. Ons buurman kon ’n skaap se keel binne ’n sekonde of twee afsny met ’n knipmes wat hy eers so skerp soos ’n skeermeslem geslyp het en op sy armhare getoets het.
Konynslag
Reusedwerg2012-11-01Ek het nog nie die hele statistiese verslag ontleed nie en beplan dit ook nie. Dit is nogal insiggewend wat die kommentare is. Daar is mos ’n spreukwoord wat lui, "leuens, leuens en statistieke" Die getrouste storie van st
2012-11-01My reaksie hierbo gaan omtrent Kobus se skrywe oor Die Woord, en nie die nonsens wat die ander kwytraak. Glo my, ek mag dalk met meer bybels om my grootgeword het as Angus (in ’n pastoriehuis) en was hulle nut en betekenis&
Isak Vosloo2012-11-01Ek is 'n skrywer en het vanjaar my eerste twee kinderboeke in my kinderboekreeks "Oom Vossie Vertel ..." gepubliseer. Nog 7 kinderboeke is alreeds geskryf vir die reeks sowel as verskeie kortverhale en verhale met 'n Bybelse inslag.
Johan2012-11-01Koos, ek stem nogal saam met jou, skaf die dag af en laat die ware Christene die dag vier op die regte wyse en met die regte motiewe, soos dit hoort.
Rietha2012-11-01Lekker lag ek vir myself Jan. Ek lees jou brief en sien "Ek kom byvoorbeeld hoofsaaklik in die kerk met dope, troues en begrafnisse ..." en daar lees ek (van te veel Engels op die net) die woord dope as "DOPE" soos in verdow
Rietha2012-11-01Ek hou te veel van Koos Kombuis om hom ’n grumpy old man te noem (veral die post-weed Koos). Ek stem, maar ek en jy is baby boomers en ons is die geslag wat alles deur ’n vergrootglas sien en wat die vrae begin vra het, soveel so dat ons
Rosa de Wet2012-11-01Wat ek kan ek meer sê, as DITTO. So ’n bek moet jêm kry. Ek's lankal gatvol vir Krismis. Was eers vreeslik geskok jare gelede, dat die dopperkerk nie kersfeespreke hou, toe ek met ’n dopper getroud is nie, maar my man, met sy
2012-11-01Jy het nie goeie verduidelikings gegee vir jou vroëre bewerings dat die Afrikaner "’n ingebore vyandigheid" teenoor ander groeperinge het nie. Ek het jou spesifiek daaroor aangevat en al wat jy kan doen is om ’n onsin
At Fourie2012-11-01Is alle godsdienstige instellings, die Christendom ingesluit, nie ook ’n kulte nie? Binne die Christendom is daar vandag meer as 3000 verskillende denominasies/sektes, elkeen met sy eie leier wat daarop aanspraak maak dat slegs hulle die waarh
Maya2012-11-01Hallo Koos
Hier in Hatfield Sentrum is die klokkies en bokkies alreeds twee weke gelede ingesit. Ek was verstom. Miskien volgende jaar hoef hulle dit nie eens af te haal nie want die liggies sal kan bly vir Paasfees en die bokki
2012-11-01As jy die begrip "heilig" sou verstaan, Cornelius, sou jy dadelik besef dat jy die Bybel nie saam met ander religieë se geskrifte kan assosieer en groepeer, nie, aangesien daar net Een ware God is en SY
2012-11-01Ons het so ’n tyd gelede gesels oor die aggressie waarmee agnostici hulle territoriale gebied afbaken en mekaar nie die vryheid van denke daarbinne toelaat nie en hoe dit baie duidelik al te dikwels gedemonstreer word in die akademie
2012-11-01Ek sien jy kan wel lees, maar ek sien ook jy kan nie verstaan wat jy lees nie.
Jy wil maar nie verstaan dat ’n gemeenskaplike taal nie ’n "volk" uitmaak nie. Dis so eenvoudig soos dit.
Louw2012-11-01Ek stem saam met jou Koos, my Pa het al jare gelede gese dat die dag misbruik word deur mense (hy het hulle Jode genoem) wat net wil geld maak uit Kersfees en die dag nie meer sy doel het nie. Ek verkies ook ’n rustige dag by die hui
2012-10-311. Hoeveel keer het Petrus vir Jesus verraai?
2. Wat was Jesus se tuisdorp tydens sy geboorte?
3. Hoe groot was die ster wat oor die huis kom hang het?
4. Hoe het Judas gesterf?
5. Hoeveel boeke in die Nuwe Testament is nie vervalsings nie?
2012-10-31Hello Thomas
Nee, ek het nie teologie gestudeer nie, maar het seker ’n meer as normale belangstelling in die Bybel ontwikkel. Dit het seker begin toe ek Bart Ehrman (genoem in The God Delusion van Richard Dawkins) se boeke begin lees het oor
Trienie Mahne2012-10-31Sjoe! Goed gestel. En as jy nou regtig kuiwe wil deurmekaar krap moet jy nog die Agnotici vertel dat "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en so
2012-10-31Beste Kobus,
Die bybel is my gunsteling boek. Ek het Engelse, Nederlandse, Duitse, Hebreeuse, en Griekse weergawes daarvan; altesaam 23 van hulle. Hulle staan neffens langs mekaar, saam met Rooikappie, Jan en die boontjierank die Grimm broers se fa
2012-10-31Ek kan maar net raai waarom Kobus so tekere gaan. Onwetend het ek ’n yslike seer toon raakgetrap.
Hy beweer dat ek onsamehangende gebabbel skryf, maar tog haal hy amper die hele Bybel se aanhalings aan om my gebabbel te besweer. Al wat ek
2012-10-31Kobus:
Is daar enige van die feite in Genesis wat getoets kan word aan die hand van waarneming en/of eksperimentering? As dinge verloop het soos Genesis sê, het dit sekere implikasies vir wat ons in die natuur behoort waar te neem.
Nou
2012-10-31Kobus:
Dit is nie vir my duidelik waarvan jy praat in jou paragrawe oor die rooiverskuiwing nie, en ek wonder of ons selfs van dieselfde verskynsel praat. Dalk is ons besig om heeltemal by mekaar verby te praat hier. Ek is ook nie ’n fisikus
2012-10-31Angus jou karnallie, jy is alweer besig met disinformasie! Jy WEET jou vriendjie het homself weer in die voet in sy toegeverfde hoekie geskiet. Plaas dat jy probeer vertel waar ek sou mistas gebruik jy die ou demokraties-liberale (Piet Croukam