Ja, Trienie. Daar in Polokwane is jul dalk te afgesonder, die dat snaakse seksdinge en verhore op TV-skerms is? Ek dink dat dit niks met 'lis van satan' te make nie, maar alles met sekslus en bipolariteit van SA-vroue wat jy beskryf. Ek weet dat selfs swartes uit Polokwane, graag psigiatriese probleme in terme van 'satanisme' probeer verklaar. Pastore ketting sulke pasiënte soos 'n hond aan kettings en 'bid' dan met 'tee' vir maagwerk? Trienie reis na die Karoo met vakansie en kry 'n nuwe perspektief oor lewe? Boerewors lus, kan mense mal maak.
Hans Richardt


Kommentaar
Of wat van Natal? Kom weg van die boereworslus. Hier het ons piesangs wat die ding beter kan doen, en kerrie vir goeie maagwerk. Bid is nie nodig nie, dit reën maklik hier.
Hans – ie – slim - berg – wil – klim?
Moet nou nie my boerebloed hier opwerk nie! Moet sê, (sug) ek nogal jaloers omrede jy in die Karoo bly en ek in Polokwane. Jy nooi my na die Karoo? Wat van ek nooi jou na die plaas. Zero (die leeu) hou van mensboude. Jou katte is voor hom net ’n snuifie werd...
Speel net. Geniet jou dag.
Trienie