Annelie van Breda2012-11-10Hallo Awie
Wat 'n verassing om jou op Litnet raak te loop! Die artikel is baie interessant ! Onthou jy nog die dae wat ons gestudeer het aan ons M? Voorspoed met jou werk !
Vriendelike Groete
Annelie van Breda (voorheen Nortje)
2012-11-10Louis,
Dankie vir jou moeite met die skakels wat jy verskaf het. Ek het gaan kyk, maar wat is daar nou nog by te voeg na Brianvds en Chris se kommentare hierbo? — behalwe dat jy maar wye draaie om oa hierdie kreasionistiese webwerwe moet lo
2012-11-10Klink my Niels Bohr was die Peter de Villiers van fisika... :-)
In ieder geval, vroue kan teorieties reeds sonder mans klaarkom, noudat kloningstegnologie beskikbaar is. Mens kan jou 'n toekoms voorstel waarin mans uitgewis word en daar net vroue
2012-11-09Panda: 'n Ander interessante gevolg van die feit dat daar geen jaar nul was nie, is dat mense meer as tweeduisend jaar later steeds stry en baklei oor of die nuwe millennium begin op 1 Januarie 2000, of 1 Januarie 2001. Dit is natuurlik bietjie soos om te
2012-11-09Thys: Goeie aanbevelings, hoewel "Ontsluier die heelal" dalk bietjie tegnies is - al daai wiskunde is in elk geval genoeg om my bietjie af te sit. Dit is seker nie so moeilik nie, maar dit verg dalk meer tyd as wat meeste van ons het. My eie avo
2012-11-09Indien Charmaine 'n wetenskaplike is met chemie as hoofvak, moes sy ten minste wiskunde 1 op universiteit gedoen het, en dit is dus nie vir my duidelik waarom sy sê sy het geen formele opleiding in wiskunde, of dat sy sukkel om hoërskoolhandboe
Reusedwerg2012-11-09Wanneer daar drie mense in 'n gevroetel betrokke is noem mens dit "a threesome". Wanneer twee mense vroetel is dit "a twosome". As daar een persoon betrokke is noem mens dit "a handsome".
2012-11-09Beste Trienie,
Dankie vir jou energieke bydrae (nou voel ek sommer hoe die spirituele intelligensie uit my PC vloei) tot ons gesprek. Nou is ek gek van die nuuskierigheid om te weet wat die "GROOT drama" gaan wees "oor die
2012-11-09Jan,
Ai man ? – jy kom altyd met die moeilikste vrae vorendag! Maar dit is ’n interessante punt en ek sal my bes probeer.
Kalenders het aanvanklik slegs voorsiening gemaak vir die indeling van ’n omwenteling om die son in verskil
2012-11-09Beste Jan,
Dankie vir jou brief en kommentaar, en weereens stipuleer ek dat ek jou leed en pyn goed verstaan, nie omdat ek ’n "beter persoon" sou wees nie ( jou goeie grap) maar weens die feit dat
2012-11-09Jan Rap, weet nie of jy al Bill Bryson se A Short History of Nearly Everething onder oë gehad het nie. As jy dit in ’n bib kan kry, neem dit gerus uit en besluit dan of jy dit wil aankoop of nie. Dit bevat ’n magdom inlgting o
Jaco Fourie2012-11-09Jan
'Julle (Afrikaanse) ouens fok die land op en as mens julle daarop wys wil julle ons wegjaag. Jy kan nie so maklik wegkom nie; jy moet maar die kritiek vat en dan probeer regmaak waar julle (Afrikaners) verbrou het en besig i
ML2012-11-09Ek stem saam die winkels en sentrums het dit in ’n bazaar verander ... maar ek moet erken dat ek is mal oor ’n mooi boom en die geleenthede wat hierdie tyd ook skep om mense te nooi en gesellig te wees. Ek is nou 11 jaar in Brittanje, en
2012-11-09Sjoe!
Ja, jy is reg Thomas, ek het omtrent geskater van die lag, hierdie keer vir jou en Pieter. Moet sê dat julle eindtydse spotters kan nogal lekker spek skiet! Weet net nie hoekom ek so jammer vir julle is, seker maar omdat
Louise2012-11-09Bravo Darryl David! Ek was siedend kwaad toe die Fugard-fees (waarheen ek as Graaff-Reinetter en liefhebber van ons heel grootste dramaturg se werk) in die jaar dat Fugard 80 geword het, tot niet gegaan het. Borge het altyd geld vir sport, maar vir
2012-11-09Hello Louis
Ek haal die volgende aan uit die derde skakel ('How accurate are Carbon-14 and other radioactive dating methods?') wat jy hierbo verskaf: "Outside the range of recorded history, calibration of the C-14 "clock is not possible&q
2012-11-09Thomas, ek lei af ek is pessimisties volgens jou maar dat jy saamstem anders sou jy tog gesê het waar jy dink ek mistas.
Hoekom Australië? Hulle praat Engels daar en ek hoor die plek is so oorreguleer jy moet toestemming kry om &rsq
2012-11-08Baie interessant Panda. As die Juliaanse kalender 44vC ingestel was, wat was hulle verwysingspunt? Maw, wat was byvoorbeeld die jaartal op, sê 21 April 20vC?
2012-11-08Aha, soos ek gedink het: daardie rotstekeninge met dinosourusse is waarskynlik vervalsings (en sommige is straks tekeninge van fossiele wat algemeen in die omgewing voorkom):
http://en.wikipedia.org/wiki/Ica_stones
Hier is ’n klomp foto's van
2012-11-08Ek het altyd gewonder waarom kreasioniste so graag wil hê dat dinosourusse tot in historiese tye oorleef het, en waarom hulle dink so iets sou vir evolusioniste 'n probleem wees. (Die teenoorgestelde is waar: paleontoloë sou in absolute e
2012-11-08Beste Thomas,
Dankie vir jou kommentaar waar jy beslis die kern van die saak uitwys betreffende die tipe persoonlikheid en mentaliteit van die man wat gestreef het na die helm van die magtigste land ter wêreld in militêre terme en oorlo
2012-11-08Jan Rap:
Antwoorde op so paar van jou vrae, ten minste soos ek dinge verstaan (ek is nie ’n sterrekundige of fisikus nie, so neem alles wat ek oor daardie vakke te sê het met ’n knippie sout!)
Sterrestelsels word dikwels in
2012-11-08Panda
Weereens baie interessant en leersaam. Dis nogal goed om sulke dinge te weet én te onthou - op my ouderdom begin dit nou 'n redelike uitdaging word!
Groetnis
Thomas
2012-11-08Goeiste jong, nee, ek is nie ’n fisikus of ’n sterrekundige nie. Ek is net ’n ou wat baie en taamlik wyd lees – en leer.
Ek het egter heelwat geleer van die oerknal en die dinge in boeke van Weinberg – The first Three Mi
Jaoo Fourie2012-11-08Jan
Jy skryf: "Sê vir Thys waar jy dink hy verkeerd is; jou 'rebuttal' dat hy met homself praat kom neer op 'n klap op die mat".
Jy daag my uit hierbo, ek voldoen aan jou versoek, nl. Thys se VERONSERSTELLINGS wat hy nie bewy
2012-11-08Jan Rap
Ek stem saam dat die geselsie nou lank in die tand raak. Ek is passievol oor Afrikaans en gee werklik nie om wie dit bevorder nie - solank dit net bevorder word.
Groetnis vir eers
Thomas
Zoe Meyer2012-11-08Don't really know if I'm supposed to somewhat explain my lyrics here, but I thought it to be too cliche to write about love or something, so it's all about how the youth is the future and that we should all just come to terms with it and that if you
Louis Rudolph2012-11-08Beste Panda
Gaan kyk hier:
http://www.bible.ca/tracks/dino-art.htm
en
http://www.projectcreation.org/dinosaurs_and_people/dino_people_detail.php?PRKey=81
Wat die lesing oor ouderdom bepaling betref lees my antwoord hier saamgevat.
Mxolisi James Majola2012-11-08Hi Tumi and the Volume.
I like your music you do it so well, two years ago I bought your CD but I don't remember the title right now,
I'm inspired and I hope and believe you will love my song lyrics {Stop Today Women Abuse} on my verse I would like Tu
Johan Anker2012-11-08Bibi
Heerlike lees op ’n baie haastige oggend.
Daarom die haiku uit waardering:
gedig
die eerste reel:
roerlose stroom om
’n blaarenjambement
Johan Anker
2012-11-08Jan Rap
Jou glas is nie net halfleeg nie – die hele glas met halwe inhoud en al is skoonveld!
Kry solank daardie Aussie-visumaansoek reg.
Thomas
Cornêl du Plessis2012-11-08Hierdie onderhoud het nou my dag gemaak. Ek het nounet my laaste Wiskunde-periode met die graad 11's gehad en my vingers is verstrengels in my hare! Ek weet vir ’n feit dat meer as die helfte van die klas nie by minstens 40% gaan uitkom