Trienie, ek is gelukkig!

  • 1

Ek dink vandag toe ek my 2 gryskatte bad aan jou. Koos, die mannetjie loop en pur in water. My gemoed speel 'n rol in die ontspanne natuur van my katte, wat nie vrees vir water het nie. Katrina sit in son en haarself mooi maak nou en as aan haar vat, koer sy. Gewoonlik is kat bad 'n gevaarlike storie, maar myne geniet hul weeklikse bad.

Hans Richardt

 

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 1

Kommentaar

  • Hans,

    Ek is bly jy is gelukkig. Die natuur en diere het net so ’n wonderlike uitwerking op my. Daarom was ek heel ernstig toe ek jou uitgenooi het om te kom kyk na Zero (die leeu.) Hy is een van 8 leeus in my lewe, en sal ek glad nie waag om hom te bad nie. As jy kom, los die katte liewers tuis. Maar bring jou vrou.  
    Geniet jou katte - ek is bly hul hou jou uit die kwaad uit.

    Trienie 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top