2012-11-14El weet so wrintie nie waarom die agnostikus kla, nie. Hy het dan ook sy eie herdenkingsdag vir ateïste - 1 April elke jaar, oftewel, April Fools' Day.
Is mos so, na aanleiding van Psalm 14:1, of hoe. Lees dit gerus in een van die Engelse ver
2012-11-14Jy's maar werklik baie desperaat, Chris. Meer as wat mense besef ...
Toemaar, ons weet hoekom julle aanklank vind. Politiek is iets alledaags en dit is iets wat julle darem so ietwat kan begryp en assimileer. Daar is werklik geen uitdaging aan ve
André2012-11-14In haar Rapport-blog week van 18 Oktober skryf Cathy Kotzé dat sy ’n Afrikaner is en dat sy ’n Afrikaner sal doodgaan. Só is daar ’n paar miljoen van ons. Dan is daar diegene wat die Afrikaner verguis, wat elke nou en dan
Samuel Williams2012-11-14Hou van jou verwysing na "Vuisboek"... het met ons onlangse kerk basaar selfs ’n "vuisboek" blad opgestel met foto's wat ek oor die laaste drie jaar van ons gemeentelede geneem het. Daar was amper "baklei&
Bibi2012-11-14Bouwer en Henry
Julle moet albei Anne Sexton se bundel The Awful Rowing Toward God lees. Sommer net. Die eerste poem is "Rowing" en een deel daarvan gaan so:
"and then there were many strange apparitions,/ the nagging rain, the
2012-11-14Hans,
Soos ek al voorheen opgemerk het, het jy skynbaar baie tyd op hande – dié dat jy dikwels jou tyd "misbruik" om snert soos hierdie skrywe van jou kwyt te raak. Eeder as om jou tyd te spandeer om “ondersteuning”
Colette2012-11-14Ek sien het ons albei in deiselfde kurses by Uni YouTube ingekryf! In hierdie geval is ek nie net beïndruk met die herskepping self nie, maar ook met die groep se vermoë om kreatief te dink en hulself te verskei van die duisende nuwe
2012-11-13Jan
"Much ado about nothing." Dit verstom my elke keer wanneer ek sien hoeveel energie, emosies en woorde jy kan insit op onbenullige kleinlike detail, mbt. taal, geskiedkundig of andersins, ook soos hierbo als voorbe
2012-11-13Charl
Stem saam. Indien daar oor hoe moraliteit uitbasuin word (die DA), is dit teleurstellend dat hulle soveel prominensie vir ’n opportunis soos vir die Balendlela "washout" gee, en veral in ’n tyd dat die DA p
2012-11-13Jy klink soos ’n politieke kommentator; beskryf wat in die sepie aangaan en dit het geen invloed op die rigting waarin die storie ontvou nie naamlik afdraand (in SA se geval): A doen B in maar intussen is A se kleinneef besig om C by te
2012-11-13Hoekom wil jy Kersfees en Paasfees afgeskaf hê? Vir jare, dekades eintlik, leef die Jode in die land sonder dat hulle kla oor Christenvakansiedae (soos ek ook seker is Christene in Israel nie vra dat Joodse vakansiedae afgeskaf moet word
2012-11-13Nêrens in die grondwet staan dat jy teen Christene mag diskrimineer om hulle hul Godsdienstige vakansiedag hou, nie. Niks verhoed jou om daaraan deel te hê of dit te ignoreer en met jou normale werksdag voort te gaan, soos wat daar wel &
2012-11-13Hans, jy sal dalk hiervan hou:
http://www.churchofsatan.com/Pages/NineStatements.html
Die negende van hulle "Nine Satanic statements:
"9. Satan has been the best friend the Church has ever had, as He has kept it in business all these years!&q
2012-11-13Jaco
Ek stem saam met jou. Ek het so bietjie na die ontledings gekyk en ras het beslis ’n groot rol gespeel.
Die ooglopende blindheid vir Romney se onwetenskaplike en selfs belaglike geloof en gewoontes, deur bykans die helfte van die ki
2012-11-13Jan Rap: Feynman was bra skepties oor "alternatiewe" wetenskap. Hy het dit eenkeer mooi uiteengesit.
Alle wetenskaplike idees (seg Feynman) word aanvanklik met skeptisisme bejeën. Vandag is ons so gewoond aan idees soos die sferiese aa
2012-11-13Beste Pieter
Ou Afrikaners het nie noodwendig ’n versteende mentaliteit nie. Hulle huldig nie noodwendig geïndoktrineerde standpunte nie. Hulle lei nie noodwendig aan komplekse soos bv minagting vir nie-wittes nie. Hulle sin vi
2012-11-13Hello Hans
In die laaste paragraaf van die voorwoord sê genl. De Wet: "The original has been written by me in Dutch, and I can therefore not be answerable for its translation into other languages". Hierdie uit die 1902 uitgawe van 'Th
2012-11-13Hello Jaco
Ek stem saam met jou dat hierdie een van Kobus se "beter" briewe is. Is dit egter nie duidelik dat dit nie sy eie insig en werk is nie? Die algemene styl van die brief is heeltemal anders as waaraan ons nou al gewoond geraak het
2012-11-13This song has a tune worked out for it.
I wrote it just after my divorce.
The words and mental instruction in it got me out of
self pity and onto the road of creativity again.
So if feeling lost and down read it and think twice.
Regards
Nona
2012-11-13Jan Rap: Wat die oerknal betref het ek nie juis verdere raad nie. Ek is geen fisikus nie, en blykbaar verg dit meer kennis van wiskunde as wat meeste van ons het om werklik die kwessie te verstaan. Ek kon nog nooit ’n populêre wetenskapb
Jaco Fourie2012-11-12Beste Kobus
’n Puik uiteensetting. Alhoewel ek met ’n paar goedjies nie sal saamstem nie, het jy ’n feitlike analise gedoen. Ek reken jou sterk punt is eerder politiese analise.
Jaco Fourie
Jaco Fourie2012-11-12Louie Fourie (1669 - 1750) , die Fourie van se stamvader is afkomsig van Pontaix in die ou Dauphine provinsie van Frankryk, en weens godsdienstige vervolging, tesame met sy broer Dawid na Texel gevlug, en deel van die Waalse gemeente daar
2012-11-12Beste Hans,
Ek kry die indruk dat jy ’n besonder skrander en denkende persoon is met ’n besondere kennis van die geskiedenis wat jy deur die prisma van jou persoonlike en oorspronklike manier met ons wil deel. Maar
Cornél du Plessis2012-11-12Help! Ek is besig om navorsing te doen oor strategieë om ons skool se Wiskundepunte te verbeter, maar die artikels oor Visuele Wiskunde wat ek kan opspor, is in Nederlands geskryf. Waar kan ek meer inligting daaroor bekom? Die artik
2012-11-12Jan Rap: Daar is niks wat mens verhoed om ’n jaar nul te hê as jy wil nie. Jou eie jaar nul is die jaar wat duur vanaf jou geboorte tot met jou eerste verjaardag. Maar toe die moderne jaartelling ingestel is, was Europeërs nog nie b
2012-11-12Hans iets is net ’n tragedie as iemand dood is. Was dit nie so nie, sou mens kon sê dis tragies dat iemand wat so ’n flou greep op logika soos jy het alewig ander mense wil irriteer met jou eenogigheid. Die VOC het nie vir Van
2012-11-12Brianvds, daar KON nie 'n jaar nul gewees het nie - in jou eie lewe het jy nooit 'n jaar nul beleef nie, jou lengte het nie 'n cm 0 nie, die afstand tusse A en B het nie 'n kilometer 0 nie, 'n tenk water het nie 'n liter 0 nie ens ens. Niks wat jy t
2012-11-11Brianvds —
Eintlik woed die dispuut, oor wanneer eeue wissel, al honderde jare. Ene Camile Flammarion, wat hieroor navorsing gedoen het, het in ? artikel in Sky and Telescope, (ek het ongelukkig nie meer die tydskrif nie en kan nie die datum daarv
2012-11-11Ek is bly om te sien Schalk Jacobsz is nog met ons. Ek onthou hom veral vir sy ryk stem, wat in vele oorgeklankte reekse gebruik is - die een wat ek die beste onthou was as ene Theophraste Longuet in 'n reeks getiteld "Die ander een." Ek wens ek